JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Apr 20, 2018 10:52 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Tue Apr 07, 2015 9:26 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Posts: 1109
Location: Pretoria
Jacko wrote:
Jy moet sien hoe netjies my bobbejaanspanner die boute losdraai.

Kwaa-kwaa-kwaa!


He he he. Ok die 243 is dalk lig, maar MY 1200adv loop soos n groot dkip op die oopsee, deur die sand. ;)

_________________
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 07, 2015 9:36 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1078
Location: Rustenburg
Apie wrote:
As jy net wil werk toe en terug kan jy ook kyk na n Kawasaki Klr 650 vir eers en dalk later groot gaan


Dis wat ek gedoen het. 6 km werk toe. Maar dan moet jy nie lang trips doen nie tensy jy nie haastig is nie. Die lekker van die klr 650 is die prys, min electronics en ek klim 'n pavement maklik met hom. Het hom verruil vir 'n Kawa z1000sx sport tourer en moet se ek geniet hom. Het ook na die BMW 800 adv gekyk en moet se dis baie nice maar hy was volgens my oorprys.

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 07, 2015 11:21 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Posts: 348
Location: Slaapstad
tau wrote:
Ek het albei al besit en dan 'n HP2 soos die twee oumanne Jacko en Ronald.

Tans ry ek 'n GS1200 adv met 'n 21duim voorwiel modifikasie. So Sand is nie meer so groot probleem nie.Daar is niks beter volgens my nie. Ek het laasjaar vir 6 maande 'n KTM 990 S gehad, maar dit is maar nie vir my nie. EK moet bieg ek ry so 2 trips 'n jaar en dan gaan ek groot. Commute nie rerig nie. EK het my 800 net 3500km besit en die bike nie geniet nie te plastiek vir my gewees. Ek is versot op die 1200 se balans en betroubaarheid.


Tau, vertel dan sommer ook vir ons van die Yamaha 450 so vyf jaar terug net buite Koes. Ek hoor daai bike was spuls! :laugh: :laugh:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 08, 2015 8:17 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2693
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
Nee Jacko moet nou nie die Topic hijack nie.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 08, 2015 9:03 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Posts: 348
Location: Slaapstad
Vertel van die branderige spice op die chips van KFC op Springbok - as jou tande en kakebeen gebreek is en jou mond binne stukkend is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 27, 2015 10:16 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Jul 21, 2013 6:49 pm
Posts: 24
Location: Johannesburg
Kom Tau, die res van ons wil ook hoor, miskien moet on n GS bende skep

_________________
Groete, Tat
Cz550 7x57
Beretta Silver Pigeon 1 12 Gauge
Boito 410
Sabati 20Gauge
CBC .22
Star .22
En n paar glocks


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 27, 2015 11:03 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Posts: 336
Location: Boknesstrand
As jy meer teer as grond ry , kry die 1200. As jy net een maal n jaar Lang pad met vrou lief ry werk n 650 ook, sy saal is beter as die 800 en hy is n lekker commuter. Ek en my vrou het 2 keer kaap toe (1000km) met n 650gs gery. En ons gatte was nie af nie. Kon skaars 200km op n 800 ry toe begin die aambeie groei [emoji37]

_________________
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group