JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Sep 21, 2017 5:20 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 8:10 am 
Offline
Administrator
Administrator
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 10730
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
More manne.
Hier is n nuwe produk in die AIM reeks.
Hul kos R450 elk.
Postnet is R100.00
Koerier via The Courier Guy is R120.00

Bestellings kan geplaas word by geno@ggvarminting.co.za

Attachment:
WhatsApp Image 2017-09-11 at 08.02.01.jpeg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 8:46 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 1896
Location: Paarl
Ek neem een, Large swart. As daar manne in die Paarl omgewing is om posgeld te deel laat weet maar.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 9:02 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 150
Location: Sunland
Ek vra uit onkunde sal die "covers" nie 'n effek op die akkuraatheid van die geweer hê nie? Hoekom sit mens so iets op die KD is dit vir weerkaatsing?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 9:06 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 198
Location: Pretoria Oos
Lyk soos n oulike idee. Wonder net wat gaan hy met die hitte doen want die KD het mos nou 'n kombersie aan

Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 9:07 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 1896
Location: Paarl
Wanneer jou demper warm raak veroorsaak die hitte mirrage wat jy in jou teleskoop sien. Dit beskerm ook jou demper teen krapmerke.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 9:12 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 1896
Location: Paarl
jdpretorius wrote:
Lyk soos n oulike idee. Wonder net wat gaan hy met die hitte doen want die KD het mos nou 'n kombersie aan

Sent from my SM-G570F using Tapatalk



Jy haal die kombersie af tussen sarsies en laat die demper en roer afkoel soos jy normaal weg doen na vyf skote.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 9:22 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 198
Location: Pretoria Oos
ek dink dit kan werk om hom te laat afkoel
Sal interessant wees om te sien of mens nogsteeds 'n mirrage gaan he van die hitte.
Nou vra my logiese brein 'n ander vraag en dit is of mens nie die kombersie van "brand werende" materiaal kan maak nie en of dit sal help met die gelei van hitte

Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 9:42 am 
Offline
Administrator
Administrator
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 10730
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Die hoofdoel is om mirage te verminder as jy n paar skote na mekaar met n demper op skiet.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 10:18 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1017
Location: Welgelegen
Knaldemper moet merke op hê...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 12:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Posts: 608
Location: Bloemfontein
Ek wil nie Geno se post hijack nie , maar gee net raad van wat ek ondervind het.
'n Hele paar jaar terug het Jaco Jakkalsgat en ek so iets probeer doen.
Mens moet seker maak jou cover is styf oor die demper of ten minste 'n bietjie oor die hoek van die demper , anders skuif die cover af a.g.v die recoil.
Ek praat van klein bietjie per skoot. Ek het in die nag geskiet en hier by skoot 6 het ek die neoprene kastoe geskiet aan die voorkant van die demper.

Prys is goed. Ons kon dit nie vir goedkoper maak as wat Geno dit nou voor aanbied nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 3:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4185
Location: Paarl
Na aanleiding van daai kombersie wat so skuif; ek draai kamoefleer band om die demper en trek dan sy jassie aan. Dit keer dat hy skuif.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 11, 2017 5:04 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Posts: 54
Location: Kalahari
Ek sal een large vat in desert sand. PM my asseblief met jou bankbesonderhede.

_________________
Groete

Hein
_________________________
Vektor 9mmP
Air Arms S410Xtra
CZ .22LR
Howa 1500 Varmint .22-250 9" twist
Rueger .243
Mojet 6mmXC
Sabatti Rover Tactical 6.5x47 Lapua
Sako .30-06
Vektor .30-06
CMS .338LM
Sako .375 Bavarian
Beretta 12 Boor


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 14, 2017 8:51 am 
Offline
Administrator
Administrator
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 10730
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Ek het gister die cover gebruik op 'n groot springbok skiet waartydens ons 106 bokke geskiet het.
Die wind was maar lastig so die lood was maar die hele vlak vol. Selfs met n trop bokke in n hoek by my kon ek gemaklik 10 skote namekaar skiet sonder enige mirage. My POI was ook onveranderd met die cover as sonder en kon ek 17 bokke skiet. Die cover het ook gladnie geskuif nie.

Attachment:
DHbokke.jpeg


Attachment:
DHbokke (2).jpeg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group