VRN 500 Ghongs te koop
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
VRN 500 Ghongs te koop
Goeie dag manne!
Daar is reeds n advertensie onder "advertensies gratis vir lede" maar ek plaas dit ook hier onder die handelaars.
VRN 500 Ghonge te koop.
10mm plaatdikte
Geskik vir alle senterslag kalibers
Alle hoe spoed magnums(338 Lapua ingesluit) word 250m en verder aanbeveel.
Alle Ghonge het 2 x 12mm gate vir aanhegting
Alle Ghonge en staanders is ge"powdercoat"
Die Staanders kan uit mekaar gehaal word vir maklike vervoer.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13547.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0300.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0301.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0302.jpg
Kostes
150mm/6" -R175.00
200mm/8" -R225.00
Ghongstaander -R350.00
Ander grotes en soort materiaal op aanvraag
Ek werk vanaf Bloemfontein
Kontak my gerus op 084 592 6299
Junglejulian@gmail.com

Last edited by junglejulian on Thu Mar 06, 2014 12:55 am, edited 1 time in total.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Manne...Koop die produkte met n geruste hart, hul werk!!
Ons skiet hul al eksklusief vir amper n jaar en hul loop baie baie mooi..
Julian ek wil asb gou hoor of jy moontlik harder boute soos 10.9 of 12.9 ook kan verskaf?
Groete
Johan
Ons skiet hul al eksklusief vir amper n jaar en hul loop baie baie mooi..
Julian ek wil asb gou hoor of jy moontlik harder boute soos 10.9 of 12.9 ook kan verskaf?
Groete
Johan
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Ek sal kan ja.Op die oomblik gebruik ek 12 mm HT(High tensile) boute wat ek op die staal konstruksies gebruik.
Ek sal net uitvind oor n prys vir die Boute.
Groete
Ek sal net uitvind oor n prys vir die Boute.
Groete
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Dis reg ja asseblief...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Ek doen ja.Ek kan net nie conveyerbelt saamstuur nie.Ek is nou oppad poskantoor toe om die kostes per ghong uit te vind.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
ok. ek het lekker gonge, maar, soek portable 1, om nader neer te sit, as silent hunter kom kuier
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Cassie, Cassie......
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
cassie_calvinia wrote:ok. ek het lekker gonge, maar, soek portable 1, om nader neer te sit, as silent hunter kom kuier
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Ok manne hier is die pryse om die items met die posdiens te stuur!
150mm/6" of 200mm/8" Ghong- gewone opsporings posgeld beloop-R50.00 per Ghong
Laat weet gerus.
150mm/6" of 200mm/8" Ghong- gewone opsporings posgeld beloop-R50.00 per Ghong
Laat weet gerus.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
More Manne!
Ek het die week n paar ander lekker Ghongs gesny vir die manne wat wil ver skiet.300mm ;400mm;600mm blokke gesny van 10mm VRN500 staal.Ek ry nou op hul bietjie te gaan toets op ver afstande.Sal dan vannaand fotos oplaai.
Ek het verder ook nog 100mm;150mm en 200mm ronde Ghongs beskikbaar.
Kan gepos word na enige plek in die land.
Mooi loop

fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Hi Julian
Laat weet ook bietjie wat is die pryse vir daai groot gongs asb.
Fred
Laat weet ook bietjie wat is die pryse vir daai groot gongs asb.
Fred
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Goeie naand manne!
Ek kom sopas terug van die skietbaan af en het vrek lekker gespeel so op n sondag middag.Ek het n paar nuwe Ghonge gaan toets.Het geskiet met 243AI,3006;308;9,3x62mm en 308 Norma mag.
Het alle Ghongs geskiet vanaf 30m to 680m
Die ghongs is weer gespuitverf na ek geskiet vir die fotos en soos jul sien is daar geen skade op die plaat nie.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0402.jpg
600mmx600mm VRN 500 plaat met 200mm senter teiken
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0400.jpg
400mm x400mm VRN 500 plaat met 100mm senter teiken
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0405.jpg
200mm ghong geskiet op 100m
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0407.jpg
200mm VRN500 ronde ghong en 300mm VRN 500 vierkantige Ghong
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0398.jpg
100mm VRN 500 en 150mm VRN 500 Ghongs
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0410.jpg
Pryse is as volg
100mm-R130
150mm-R180
200mm-R230
300mm-R400
400mm-R700
600mm-R1250
Die pryse is slegs vir die plaat en sluit nie die raam,boute.en conveyerbelt in nie.
Skakel gerus op
084 592 6299
junglejulian@gmail.com

Last edited by junglejulian on Thu Jun 12, 2014 9:37 am, edited 1 time in total.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: VRN 500 Ghongs te koop
Die 400mm en 600mm Plaat is bedoel vir die verskiet manne maar kan wel op nader afstande gebruik word.Alle plaat is genmaak van VRN 500.
Die senterplaat is die eintlike mikpunt maar sou jy mis skiet kan jy tog sien waar val jou groepering.
Dit neem die raaiwerk uit van waar jou skote val sou jy die ghong net-net misskiet.
Die senterplaat is die eintlike mikpunt maar sou jy mis skiet kan jy tog sien waar val jou groepering.
Dit neem die raaiwerk uit van waar jou skote val sou jy die ghong net-net misskiet.