JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Sep 20, 2018 4:08 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 53 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next
Author Message
PostPosted: Tue Mar 15, 2016 10:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Hier het Viking my gehelp. Hy baklei nie net saam met sy maatjie Hägar nie, maar weet ook van naai.
Netjiese naaiwerk het hierdie produk tot gevolg!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 16, 2016 4:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Posts: 1644
Location: Kathu
Dit lyk bitter netjies manne

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 16, 2016 4:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Dolf014 wrote:
Great oom PW.

Het jy die lang verf stokke gebruik? (2.5m)

Daai leerband is n baie goeie plan.

Daai accu-range klink na n intelligente stukkie apperaat.

Groete.

Dolf, jammer ek kom nou eers terug.
Ja, ek het die lange gekoop omdat ek nie die kortes kon kry in die hele Paarl nie. Het by elke stok 11 cm aan die bopunte en 22 cm aan die onderpunte afgesaag.

Gelukkig het niemand gevra hoe die accu-ranger werk nie, want ek weet ook nie! ;)

As iemand nou nog verder wil verbeter op hierdie stok, moet hy die snellermeganisme aansit wat die stok op en af laat gaan (soos by sommige van die ander skietstokke) - dan sal dit die beste skietstok wees wat bestaan.

Groetnis

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 7:58 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Posts: 378
Location: Kathu
PWV wrote:
Dolf014 wrote:
Great oom PW.

Het jy die lang verf stokke gebruik? (2.5m)

Groete.

Dolf, jammer ek kom nou eers terug.
Ja, ek het die lange gekoop omdat ek nie die kortes kon kry in die hele Paarl nie. Het by elke stok 11 cm aan die bopunte en 22 cm aan die onderpunte afgesaag.

Groetnis

Geen probleem uncle.

Goeie plan; want die 1,5m stok is ampers te kort vir my.

_________________
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 8:24 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
PWV wrote:
Hier het Viking my gehelp. Hy baklei nie net saam met sy maatjie Hägar nie, maar weet ook van naai.
Netjiese naaiwerk het hierdie produk tot gevolg!

Hi Pwv

Lyk sommer netjies. Ek sit nou en kyk hierna en wonder nou hoe gaan die leer insetsel werk as jy hom in die sit posisie moet gebruik soos per Dolf se foto. Gaan hy groot genoeg kan oopmaak daarvoor?

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 8:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5944
Location: Vaalpark Sasolburg
Bakgat plan !

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 10:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Nickvn wrote:
PWV wrote:
Hier het Viking my gehelp. Hy baklei nie net saam met sy maatjie Hägar nie, maar weet ook van naai.
Netjiese naaiwerk het hierdie produk tot gevolg!

Hi Pwv

Lyk sommer netjies. Ek sit nou en kyk hierna en wonder nou hoe gaan die leer insetsel werk as jy hom in die sit posisie moet gebruik soos per Dolf se foto. Gaan hy groot genoeg kan oopmaak daarvoor?

Het hom vir my gemaak om op 'n stoeltjie te sit. As ek plat op my blaker sit, is ses ouens nodig om my weer mobiel te maak.
Dit is egter geen probleem nie. As jy hom maak, kan jy net die leerstrook langer maak. Hy hoef nie styf te span nie. Die geweer le mos lekker in hom - eintlik om die geweer te beskerm.
Groetnis.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 10:37 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2172
Location: Vanderbijlpark
Ek kry nou nie die voorbeeld nie, maar iemand het daai swembad-Noodle goed gebuik.
Hierdie is twee voorbeelde wat ook kan werk...

Die groot ding met die lus is dat jy beweeging het vir daai klein verstellings, die mik sonder hom hou die kolf nogal vas.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 10:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Henrie
My oorspronklike skietstok het ook so gelyk, maar ek verkies die modifikasie soos ek dit nou het. Werk vir my. Kwessie van smaak en voorkeur!
Die verkorte agterste bene maak die stok ook makliker hanteerbaar - om bv. na links of regs te swaai. Hier het Dolf goeie dinkwerk gedoen.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 29, 2016 3:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
Ek het ook die idee gesteel en n stok gebou met n paar modifikasies. Werk nogal baie lekker en teen 1,3kg is dit darem nie te swaar nie. Ek kan met hom sit kniel en staan.

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 30, 2016 8:17 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Posts: 378
Location: Kathu
Nick, deel jou "paar modifikasies" met ons.

_________________
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 30, 2016 8:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Wat van 'n paar foto's, Nick?

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 30, 2016 9:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
Ek het die rekke ingesit om hom toe te trek en ook meer stabiel te hou. Die rekke moet nie te styf wees nie en en gevind as jy dit so skuins vasmaak dan werk dit baie goed.

My seun het ook die koppeling aan die bo kant gedoen so dat die bout mooi reghoekig is en dat jy hom lekker vas kan draai om te verhoed daar speling is. Hy het dit opgebou met "prattly putty" en dan n groot wasser bo op gesit. Die las kan nou styf vas gedraai word sonder dat die pyp induik en het nou geen speling nie. Ek het die stokke uitprobeer deur met die .22 op 50m staande oor die stokke te skiet en een na die ander in n stywe groepie gegooi.

Ek gaan hom volgende maand bietjie Phillipolis toe neem om hom uit te toets.

Attachment:
IMG_0872.jpg

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 31, 2016 7:10 am 

Ek het ook rekke ingesit.
Sal jy asseblief 'n foto insit van die beskrywing wat onderstreep is?
Groetnis

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 31, 2016 8:00 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
Hi Pieter

So lyk hy. Ons het n lock nut op gesit en hom lekker styf gedraai. Die putty versprei die druk vand ie bout om die pyp en veroorsaak dat hy nie induik as jy hom vasdraai nie. Hy skanier baie lekker. Ons het maar gebruik wat hier op die plaas beskikbaar was, ek is seker dievolgende een sal mooier lyk.

Attachment:
IMG_0892.jpg

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Apr 03, 2016 5:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Heinz was gister hier by my om na my skietstok te kom kyk. Hy het nie baie gepraat nie, maar ek het gesien sy meganiese brein werk oortyd. Hy het nou weer 'n ander dimensie aan die stok gegee en hopelik plaas hy 'n paar foto's as hy klaar is.
Dit is wat so lekker is van die Jaracal-familie - baie manne is nie suinig om hul patente met ander te deel nie.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Apr 03, 2016 7:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
Ek het die naweek my stokke gebruik vir kliente en dit het baie goed gewerk. Baie stewig en die kliente het baie vertroue gehad met hulle en sodoende goed geskiet ook.

Dit is sowaar n wenner. Dankie almal vir julle idees.

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Apr 03, 2016 7:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Nickvn wrote:
Ek het die naweek my stokke gebruik vir kliente en dit het baie goed gewerk. Baie stewig en die kliente het baie vertroue gehad met hulle en sodoende goed geskiet ook.

Dit is sowaar n wenner. Dankie almal vir julle idees.

Jammer jy is so ver, anders het ek my skietstok by jou kom toets!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 04, 2016 4:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1373
Location: Kuilsrivier/ Tankwa Karoo
Image
Hier is my weergawe van die skietstok.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 04, 2016 4:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2349
Location: Paarl
Netjies, is die skoot rekenaar nog heel?

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 04, 2016 4:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Soos voorspel, het Heinz weer hier iets aangevang waaruit ons kan leer. My voorste stut sal ek behou, maar ek oorweeg dit om Heinz se agterste stut-patent te steel.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 04, 2016 4:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1373
Location: Kuilsrivier/ Tankwa Karoo
joe rocket wrote:
Netjies, is die skoot rekenaar nog heel?

Dit het my langer gevat om die foto te laai as om die stok te maak. Toe ek die GLOCK gaan haal, toe glip daai foto sommer so vanself in.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 04, 2016 7:54 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Posts: 378
Location: Kathu
Mooi manne.
As julle so aangaan, kan die skiet stok een van die dae koffie maak (of dop gooi ;D )

Heinz; die "skarnier blokkie" van jou, is dit iets wat jy self vervaardig het of is dit 'n part/produk wat jy iewers gekoop het?

Groete.

_________________
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 05, 2016 9:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Hier is my jongste gemodifiseerde poging, 'n kruising: Dolf se raamwerk, Heinz se agterste stut en my voorste stut.
Geweer lê lekker gemaklik. Kan nie wag om hom op die skietbaan te toets nie.... en natuurlik in die jagveld!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 05, 2016 10:00 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1373
Location: Kuilsrivier/ Tankwa Karoo
Dolf014 wrote:
Mooi manne.
As julle so aangaan, kan die skiet stok een van die dae koffie maak (of dop gooi ;D )

Heinz; die "skarnier blokkie" van jou, is dit iets wat jy self vervaardig het of is dit 'n part/produk wat jy iewers gekoop het?

Groete.

Ek het dit self skuins uit gemasjien. Glo nie jy kry so iets te koop nie. Dit was ook maar van die ou stukkies materiaal wat rond gelê het.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 53 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group