JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 22, 2018 7:19 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 
Author Message
 Post subject: Gewig van karkaste
PostPosted: Wed Mar 02, 2016 2:57 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Posts: 181
Location: Pretoria-Noord
Hallo Almal,

Ek het kans om in oos-kaap te gaan jag, diere word p/kg betaal.
My vraag is die volgende, wat is die gemiddelde gewig van die volgende karkaste.
Dit word gehang aan die hak met kop en vel aan, net binne goed uitgehaal.
Ek vra rerig net 'n rowwe skat as julle kan, ek gaan nou nie presies op die gewigte gaan nie.

Koedoe Bul ( kom ons se so 15-35 duim )
Koedoe Koei
Takbok ram
Takbok ooi
vlakvark beer

Baie Dankie

_________________
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gewig van karkaste
PostPosted: Wed Mar 02, 2016 3:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Posts: 3526
Location: Tsumeb, Namibia
Rooster gaan sien hierso - die meeste wildsbokke wat ons jag se gewigte is daar deur Tripodmvr aangedui. ;)
viewtopic.php?f=62&t=30339&hilit=karkas+gewigte

Ek sien takbokke word nie aangedui nie, gaan lees bietjie hierso dan sal jy n goeie idee kry ;)
viewtopic.php?f=62&t=38536&hilit=takbok+uitslag+gewig
viewtopic.php?f=181&t=41045&p=489443&hilit=takbok+uitslag+gewig#p489443
viewtopic.php?f=62&t=42340&p=503078&hilit=takbok+uitslag+gewig#p503078

_________________
Francois


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gewig van karkaste
PostPosted: Wed Mar 02, 2016 3:19 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 385
Location: Pietersburg Limpopo
Dag Haan

Ek sal skat:

Koedoe Bul ( kom ons se so 15-35 duim ): 160kg
Koedoe Koei: 110 kg
Takbok ram: 60kg
Takbok ooi: 40kg
vlakvark beer 70kg (groot kop aan hom.)

Takbokke moet julle maar help, nog nie self geskiet nie.

Groete

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gewig van karkaste
PostPosted: Thu Mar 03, 2016 1:34 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Posts: 181
Location: Pretoria-Noord
Baie dankie, dit help my so bietjie om die pryse te kan uitwerk min of meer met die gewigte.
Sien koedoes in die oos-kaap het lekker lyf an hulle.

_________________
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group