JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 22, 2018 7:22 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
 Post subject: Biltong Droer
PostPosted: Mon Apr 11, 2016 11:59 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Posts: 163
Location: Pretoria
Dagse
Ek het altyd n problem om my my biltong droog te kry.

Ek oorweeg nou om self n droer te bou of maar een aan te koop. Die vraag is egter watter tipe?

Ek is nie die handigste nie. Hy moet dus maklik wees om te kan bou anders moet ek maar iewers een koop wat werk.

Enige advise sal welkom wees.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Biltong Droer
PostPosted: Mon Apr 11, 2016 12:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Posts: 2943
Location: Roodepoort
Ek gebruik maar altyd 'n staan waaier om die biltong daai ekstra wind te gee wanneer ek hulle kla gehang het in die garage.

_________________
Frederick

Quote:
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Biltong Droer
PostPosted: Mon Apr 11, 2016 12:51 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Posts: 114
Location: Bloemfontein
Middag Dries,
As jy nie 'n pasmaak biltong droeer wil aankoop nie, maar steeds jou biltong in 'n toe area wil hang, is 'n goeie plan om 'n dun plaatstaal kabinet van die verlangde grootte aan te koop (bv stationary kas soos by http://www.tkmnfs.co.za/products.html). Sny dan net 'n gat in die dak en installeer 'n rekenaar fan wat lug onttrek.
As jy in 'n kusarea woon en bang is vir verhoogde humiditeit is dit raadsaam om 'n gewone gloeilamp binne te installeer ('n gewone 60W bulb verskaf genoeg hitte om die lug uit te droog).
Ek het vir 7jr in Kleinzee aan die weskus gewoon en nooit probleme gehad om my biltong en wors so droog te maak nie (biltong en somer).
Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Biltong Droer
PostPosted: Mon Apr 11, 2016 1:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Posts: 908
Location: Paarl
@Dries - ek het lankal besluit dat vars gedroodge biltong lekkerder is as vrieskas biltong. Ek het toe 'n Mellerware Biltong Droer gekoop by Furniture City en hy droog so 4kg op 'n slag. Klein en goedkoop. Nou spice en asyn ek my biltong en vakuum verpak in 4kg eenhede en vries dit. As ek 'n lus kry dan ontvries ek 'n pak, droog en eet. Op die manier droog die biltong nie uit in die vrieskas nie en kan ek die familie rantsoeneer.


Sent from my iPad using Tapatalk

_________________
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Biltong Droer
PostPosted: Mon Apr 11, 2016 1:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Posts: 2674
Location: Bloemfontein
Gideon S wrote:
Middag Dries,
As jy nie 'n pasmaak biltong droeer wil aankoop nie, maar steeds jou biltong in 'n toe area wil hang, is 'n goeie plan om 'n dun plaatstaal kabinet van die verlangde grootte aan te koop (bv stationary kas soos by http://www.tkmnfs.co.za/products.html). Sny dan net 'n gat in die dak en installeer 'n rekenaar fan wat lug onttrek.
As jy in 'n kusarea woon en bang is vir verhoogde humiditeit is dit raadsaam om 'n gewone gloeilamp binne te installeer ('n gewone 60W bulb verskaf genoeg hitte om die lug uit te droog).
Ek het vir 7jr in Kleinzee aan die weskus gewoon en nooit probleme gehad om my biltong en wors so droog te maak nie (biltong en somer).
Groete


Ek was vir so 5 jaar by hierdie maatskappy en produkte is goed, jy kan hulle direk kontak of bel my dat ek vir jou "reject", prys kry. het self so droeer van "stationary" kas wat lekker werk.

Groete
Jaco


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group