JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Jun 19, 2018 1:16 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 
Author Message
 Post subject: Skade deur voëls.
PostPosted: Mon Nov 20, 2017 10:24 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Goeie naand almal.
Ek wil graag hoor of enige iemand ook so baie skade as gevolg van makoue en tarentale. Ek maak en verkoop tans hokke wat ons so 5 tot 10 tarentale en selfs soveel makoue op 'n slag kan vang. Ek verkoop dit om geld bymekaar te maak vir my studies vir volgende jaar.

Groete Ben


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Nov 21, 2017 7:41 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Posts: 28
Location: Dendron ; Limpopo
Van waar is jy?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Nov 21, 2017 7:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 617
Location: Pietermaritzburg
Ben gooi bietjie 'n foto sodat die manne kan sien

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Nov 21, 2017 8:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3329
Location: Durbanville, WesKaap
Se net as ons moet kom help met skade beheer. Ek het al gesien wat so swerm makoue kan doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Nov 21, 2017 9:05 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2073
Location: Limpopo
Stem saam fotos sal help om jou produk te verkoop

_________________
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Sun Nov 26, 2017 4:36 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Jammer ek kom nou eers terug. Ek was nie hierdie week op die plaas nie. Hier volg fotos van my oefen lopie. Hy staan al 'n jaar en 'n half in die veld en het al 100de tarentale en makoue gevang.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Sun Nov 26, 2017 5:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1855
Location: Williston
Slim plan Ben. Nou moet jy nog net laat weet waar in die wereld jy bly.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Sun Nov 26, 2017 10:47 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Ek is in Bredasdorp in die Wes Kaap oom. Dit werk werklik baie goed en as mens hom op 'n harde vloer sit of nog 'n laag draad onder sit, vang mens so 2tot 3 ystervarke op 'n nag. Sal graag wil kyk of iemand belang stel. En ek weet daar is baie mense daar buite wat dit self kan doen, maar ek kan net vra en hoop dat almal my sal respekteer en nie die hok self sal probeer bou nie.

Groete Ben


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Mon Nov 27, 2017 9:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1855
Location: Williston
Ek glo daar sal manne wees wat sal self bou, dis maar hoe die lewe loop. Meeste is egter nie lus of handig genoeg nie en sal by jou koop. Dis hoekom daar winkels is, mense koop baie goed wat hulle sel kan maar. Dink maar net aan brood! ;D
Ek sal nogal graag 'n paar lewendige tarentale wil he^. Sal met jou praat en kyk of ek 'n plan kan maak om die goed te kry as jy my kan help.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Mon Nov 27, 2017 9:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1855
Location: Williston
Wou nog se^ "Oom is "nice" maar nie nodig nie. :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Nov 28, 2017 8:22 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Haha dankie.
My nommer is nul 787981twee ses twee


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 3:12 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Geen belangstelling nie?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 1:47 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Enige belangstelling?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skade deur voëls.
PostPosted: Tue Feb 27, 2018 10:30 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Posts: 1709
Location: Laeveld
Ben ek weet van die skade wat die goed kan aanrig, op Caledon is hulle wild. Gaan na jou lokale ko-op en neem bestellings. Bou n paar en huur dit uit aan boere, kry n slaghuis of iets wat sal koop. Daar is n ou in Gordons baai wat by ons gekoop het en gerookte wors ens gemaak het van dit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group