JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jun 22, 2018 8:46 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 
Author Message
PostPosted: Thu May 31, 2018 2:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Posts: 226
Location: Secunda
Middag manne. Die Round Table van Vereeniging het my weer genader.. ek kan die keer nie help nie maar het gewonder of daar dalk iemand in die nabye omgewing is wat kan.

Hulle reël 'n fondsinsameling vir die Child Witness Foundation(gaan kyk gerus op hulle webwerf na die werk wat hulle doen). 'n Rugby bus word gereël wat manne aanry na die Springbok wedstryd toe op 9 Junie by Ellispark. Op die manier kon hulle verlede jaar R13000 aan die fonds skenk.

Hulle het 6kg wildsbiltong nodig wat hulle dan verkoop op die bus as deel van die insameling. Ek het nog nie die jaar gaan jag nie en sal ook nie betyds wees om te kan help nie.

Is daar dalk iemand wat bereid sal wees om hulle te help dmv 'n skenking of om die biltong teen "kosprys" te kan verskaf?

Julle is welkom om my te kontak dan sal ek vir julle die regte manne se name en nommers gee.

Cobus
0824830316


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group