JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Nov 17, 2018 11:29 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 27 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 3:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 772
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
Vir die manne wat altyd so spog dat hulle nie mis skiet nie...

Goed tot baie goed kondisie

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Pta Oos omgewing, kan seker 'n plan maak met 'n geleentheid na elders.


Last edited by gillie on Mon Oct 29, 2018 3:06 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 3:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11692
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Ons het dieselfde stel, en is nou op ons 2de kind met dit. Dis gebou soos n tank en regtig awesome kwaliteit!

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 3:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5706
Location: Brackenfell
Ons het al 3 kinders deur so een gestoot, daai groot wiele loop regtig lekker :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 3:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 615
Location: Brackenfell, Kaapstad
Jip, daai is die een om te hê, loop baie baie gemaklik, het ons een na jare se gebruik vir omtrent dieselfde prys verkoop as wat ons vir hom betaal het, amper soos 'n Howa, hy hou sy waarde 8) 8)

_________________
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
CZ75 PO7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 4:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1161
Location: Roodepoort
Arnold wrote:
Ons het al 3 kinders deur so een gestoot, daai groot wiele loop regtig lekker :)

Dalk moet julle bietjie minder stoot.....))

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 4:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3000
Location: Citrusdal
Te ruil:
2 man tent vir pram- slegs 1x gebruik.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 4:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6083
Location: Paarl
Chevvy SS wrote:
Te ruil:
2 man tent vir pram- slegs 1x gebruik.



Chevvy, begin jy nou van voor af? :) :)

Brawe, vitale man!!!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 5:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 528
Location: Pretoria
Springkudu wrote:
Jip, daai is die een om te hê, loop baie baie gemaklik, het ons een na jare se gebruik vir omtrent dieselfde prys verkoop as wat ons vir hom betaal het, amper soos 'n Howa, hy hou sy waarde 8) 8)


Solank die Howa nie 'n 270 is nie

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 510
Location: Kaapstad
Meneer, sal jy vir my uitvind wat dit gaan kos om die ding Kaap toe te stuur? Ek is in Brackenfell en die bybie kom einde November huistoe.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 7:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 772
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
Harambe wrote:
Meneer, sal jy vir my uitvind wat dit gaan kos om die ding Kaap toe te stuur? Ek is in Brackenfell en die bybie kom einde November huistoe.

Naand Harambe, jammer man, Heinz het hom reeds gevat via pm, afhangende of ons vir die ding 'n lift kan kry. Ek laat weet jou in elke geval as iets verander.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 7:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1387
Location: Kuilsrivier
Dit is vir my dogter. Ingeval julle dink dit is vir my.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 7:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 662
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Heinz Petersen wrote:
Dit is vir my dogter. Ingeval julle dink dit is vir my.

o , SO JY GAAN OUPA RAAK MY VRIND ? jy vertel my ook niks

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3000
Location: Citrusdal
Verseker vir sy dogter. Heinz skiet nog net blanks, sonder slagdoppies en kruit ;D .


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 11:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2381
Location: Paarl
Heinz Petersen wrote:
Dit is vir my dogter. Ingeval julle dink dit is vir my.


Watter dogter? Die mooi een? ;)

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 6:45 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1313
Location: Jacobsdal
Ons het ook so een. Vir die manne wat op die plaas of grondpad wil loop, hy sal mooi werk.

Ons het vir ons sin permanent tubes laat insit en nou loop hy lekker sonder enige papwiele.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 6:56 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Posts: 3550
Location: Tsumeb, Namibia
joe rocket wrote:
Heinz Petersen wrote:
Dit is vir my dogter. Ingeval julle dink dit is vir my.


Watter dogter? Die mooi een? ;)


'N pa het dan net mooi dogters - hoe vra jy dan nou? ;)

_________________
Francois


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 6:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Posts: 3550
Location: Tsumeb, Namibia
Chevvy SS wrote:
Verseker vir sy dogter. Heinz skiet nog net blanks, sonder slagdoppies en kruit ;D .


Versigtig, dis Batman se forte om sonder slagdoppies skiet >:+

_________________
Francois


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 1:02 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Posts: 356
Location: Riversdal
Gewoonlik as n man nog n geweer koop wil die vrouens weet "Wat wil jy met NÓG n geweer maak?"
Nou wonder ek wat hulle sal sê as hulle hoor jy het n prêm gekoop? ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Oct 13, 2018 9:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14509
Location: Vereeniging
As julle nou pram in die meervoud genoem het kan ek die uitermate belangstelling verstaan. Manne is veronderstel om hardebaard te wees en gewere en visvang te gesels ++>:

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 23, 2018 7:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 772
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
Die stootwaentjie is weer beskikbaar.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 23, 2018 7:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 916
Location: Middelburg, Mp
gillie wrote:
Die stootwaentjie is weer beskikbaar.

Het jy 'n blank geskiet?

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 23, 2018 7:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 772
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
swc-tr wrote:
gillie wrote:
Die stootwaentjie is weer beskikbaar.

Het jy 'n blank geskiet?


Ha ha ha, nee, my kwota is lankal vol. Heinz sou hom vat, toe nie meer nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 23, 2018 10:06 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Posts: 19
Location: Witbank
More Gillie.
As niemand nog iets gereel het nie,kan ek opsie kry asseblief.
Ek wil net met die regering vasmaak voor ek n besluit neem.
My dogter soek reeds so n stootwaentjie.
Groete.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 23, 2018 11:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6083
Location: Paarl
tripodmvr wrote:
As julle nou pram in die meervoud genoem het kan ek die uitermate belangstelling verstaan. Manne is veronderstel om hardebaard te wees en gewere en visvang te gesels ++>:


Waarom soek jy pramme? As dit vir 'n tweeling is, kry mens 'n dubbele pram! ++>:

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 23, 2018 12:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 772
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
Steeds beskikbaar, Charles se mense het elders reg gekom


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 27 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Fafa, JacquesK, LeoS, Marc_21, MWM, Sniper18, Torpedo and 8 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group