JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Nov 12, 2018 11:58 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 102 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next
Author Message
PostPosted: Mon Aug 07, 2017 9:23 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Posts: 72
Location: Pretoria
Supacow wrote:
Dis nie n LandRover nie


:laugh: :laugh: :laugh: Dan's ek bly! En die laaitie anders moet hy 'n scope koop!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 29, 2017 7:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1203
Location: Weskus
Ek het vir my n paar van die scopes laat kom en ek is baie tevrede met die werkverrigting en herhaalbaarheid van die verstellings op die scope .
As iemand belangstel ek het n 12x42 Mil Quad met dust caps surplus vir R7400.00 .

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 02, 2017 5:19 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Ek het n 12x42 MOA SWFA beskikbaar teen R6500
[IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20171002/0689aa5091d17d2d4dc330ab3b8d0035.jpg[/IMG]


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 02, 2017 6:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1203
Location: Weskus
Arnold wrote:
Ek het n 12x42 MOA SWFA beskikbaar teen R6500


Hier is n lid van die Kaap wat belangstel in so n scope ek PM sy besonderhede vir jou .

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 10, 2017 12:47 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Diesel Dog wrote:
Arnold wrote:
Ek het n 12x42 MOA SWFA beskikbaar teen R6500


Hier is n lid van die Kaap wat belangstel in so n scope ek PM sy besonderhede vir jou .

DD


Hy soek 'n Mrad scope


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 19, 2017 6:40 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Posts: 479
Location: Durbanville
Arnold wrote:
Ek het n 12x42 MOA SWFA beskikbaar teen R6500
[IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20171002/0689aa5091d17d2d4dc330ab3b8d0035.jpg[/IMG]
Arnold, die een nog beskikbaar?

Sent from my LG-H870 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 19, 2017 6:55 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Andre308 wrote:
Arnold wrote:
Ek het n 12x42 MOA SWFA beskikbaar teen R6500
[IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20171002/0689aa5091d17d2d4dc330ab3b8d0035.jpg[/IMG]
Arnold, die een nog beskikbaar?

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Hy is nog beskikbaar


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 10, 2017 9:04 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Ek het n 12x42 MOA SWFA beskikbaar teen R6500
https://swfa.com/swfa-ss-12x42-tactical ... ope-3.html
Image

Hy was al in die veld en die Eland is op 450m met hom geskiet
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 11:06 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Is hier dalk iemand wat belangstel in van die scopes?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 12:50 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1445
Wat het jy oor?

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 1:12 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Posts: 240
Location: Frankfort, Free-state
Ek stel belang

_________________
BSA 308 win
Howa 22-250 Varminter (1-9 twist)
Savage LRP 260 Remington
Tikka Varmint 30-06
CBC .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 1:32 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Supacow wrote:
Wat het jy oor?


Ek wil 'n paar in bring


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 1:36 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1445
Weer net fixed of variables ook die keer?

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 1:43 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Die variables se koste regverdig nie vir my dit wat jy kry nie. Is ek verkeerd?

Vir die fixed kyk jy na so R6500 en R15000 vir die variable. In daardie prysklas kyk ek eerder na iets anders.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 5:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Posts: 240
Location: Frankfort, Free-state
As jy inbring is ek in vir een fixed

_________________
BSA 308 win
Howa 22-250 Varminter (1-9 twist)
Savage LRP 260 Remington
Tikka Varmint 30-06
CBC .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 8:41 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 417
Location: Slurry
Hoe akkuraat track hierdie scopes? ons stel nogals baie as ons tarentale en fisante skiet met range finder. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 10:34 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2379
Location: Paarl
Arnold gaan fixed scopes inbring, die scopes wat dial is nie die geld werd nie, daar is beter scopes wat jy in daardie prys klas kan koop.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 10:46 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
joe rocket wrote:
Arnold gaan fixed scopes inbring, die scopes wat dial is nie die geld werd nie daar is beter scopes wat jy in daardie prys klas kan koop.
JJV, ek het nou nognie regtig getoets nie maar het al tot so 600m geskiet sonder groot probleme. Ek het met my vorige een en my 308 n eland op 450m geskiet.

As ek dit so kan stel, ek sou nie weer kry as ek dink dit is gemors nie.

joe rocket, daar is 'n groot prys verskil in vaste vergroting en verstelbare vergroting maar albei kan stel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 09, 2018 11:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Ek dink om sommer n paar mil-quad 10x42 scopes in te bring


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 10, 2018 12:51 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2379
Location: Paarl
Ek soos my alie gelees. Variable scopes is nie die moeite werd om in te bring nie.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 10, 2018 9:05 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Daar is 10 van die rear focus 10x42 Mil-quad scopes met Butler Creek lens caps oppad.
R6500 behoort die ding te doen so sit sommer jou naam op die whatsapp groep as jy een soek.

Whatsapp groep vir die ouens wat belangstel
https://chat.whatsapp.com/JFzsiWEMosJ51GEPGCKv9z


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 10, 2018 5:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1853
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Met watter ander scope is hierdie glas vergelykbaar?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 10, 2018 5:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Swede wrote:
Met watter ander scope is hierdie glas vergelykbaar?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Jy sal maar moet google vir daai antwoord aangesien ek ongelukkig nie 'n antwoord het nie.
Onthou net wat hy kos en wat jy kry so moeinie glas verwag wat awesome is nie, as jy awesome verwag sal jy jou beursie groter moet oopmaak en dalk kyk na 'n S&B 10x scope as jy vastevergroting soek.

So hoekom hou ek van die scopes?
Glas is heeltemal aanvaarbaar vir my
Mil/Mil verstelling en reticle (reticle is ook nogal nice)
fokus stel af tot 10m so dit werk lekker op 'n windbuks of .22 ook (baie ander goedkoop scopes doen dit nie)
5 Mil of 15 MOA per revolusie op daardie modelle en dan kry jy so 120 MOA interne verstelling so jy het nie enige rail nodig om ver te skiet nie
Oop turrets om te verstel
relatief klein (alhoewel hy nie so lig is nie)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 10, 2018 7:57 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Posts: 67
Location: Durbanville
Arnold wrote:
Swede wrote:
Met watter ander scope is hierdie glas vergelykbaar?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Jy sal maar moet google vir daai antwoord aangesien ek ongelukkig nie 'n antwoord het nie.
Onthou net wat hy kos en wat jy kry so moeinie glas verwag wat awesome is nie, as jy awesome verwag sal jy jou beursie groter moet oopmaak en dalk kyk na 'n S&B 10x scope as jy vastevergroting soek.

So hoekom hou ek van die scopes?
Glas is heeltemal aanvaarbaar vir my
Mil/Mil verstelling en reticle (reticle is ook nogal nice)
fokus stel af tot 10m so dit werk lekker op 'n windbuks of .22 ook (baie ander goedkoop scopes doen dit nie)
5 Mil of 15 MOA per revolusie op daardie modelle en dan kry jy so 120 MOA interne verstelling so jy het nie enige rail nodig om ver te skiet nie
Oop turrets om te verstel
relatief klein (alhoewel hy nie so lig is nie)



Jammer, vir nog 'n YouTube video :P

https://youtu.be/CYydF_Vo3cM


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 11, 2018 9:29 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5702
Location: Brackenfell
Dankie Victor


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 102 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 1NSANE, Askari, Fafa, Fanie Nel, fbarraza28, HenkM, Henlo, Jaco V, Jacquesb, JohanvB, Joubert778, Kalaharihunter, KalahariKlong, Korrel, lefty, OomKaspaas, reggie, Saddlerman, Sangoma (IAN), Spanner, Theron, vlakvarkbeer, Walter, WihandV and 73 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group