JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jan 24, 2019 2:02 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Oct 12, 2017 2:00 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Sako L61R .264 Winchester Magnum

Die geweer se reeksnommer is 3xxx en is dus een van die eerste L61R gewere wat gemaak is in .264 Win Mag. Die geweer het ‘n 26” loop. Die metaalwerk het merkies op. Ek wou graag die geweer se metaalwerk oorspronklik hou en het daarom nie die geweer herblou nie.

Ek weet nie hoeveel skote deur sy loop is nie. Ek het die geweer tweedehands gekoop. Ek het 60 skote met die geweer geskiet. Ek het ‘n .223 en ‘n .270 waarmee ek meer gereeld skiet. Ek verkoop die geweer om ‘n ander een te finansier.

Die geweer het ‘n Pachmayr Decelerator skopkussing op.

Die volgende items is ingesluit:

1. Redding matrys stel (full length sizing die + seating die)

2. Lee Case length trimmer

3. Lee Reloading Press Shell holder (Nr. 5)

4. Geweerband

5. 35x 130gr Rhino Penetrator koeëls waarvan ek die Moly afgehaal het.

6. 60 Sako doppe. Ek het die doppe saam met die geweer gekry. Die doppe was moontlik al 3 keer gevuur.

7. 71 Sako doppe in boksies. Ek het die doppe saam met die geweer gekry. Dit lyk na fabrieksammo wat uitgeskiet is en nie weer herlaai is nie.

8. 16 Winchester doppe. Ek het die doppe saam met die geweer gekry. Die doppe was al herlaai. Ek glo nie dit was al meer as twee keer gevuur nie.


Die teleskoop en ringe op die foto’s is nie ingesluit nie.

R18000 vir die geweer met ekstras soos hierbo genoem; R16000 daarsonder.

Die geweer kan besigtig word by my in Bloemfontein.

Ek sal meer foto’s kan stuur via Whatsapp vir belangstellendes.


Image

Image


Last edited by Walter on Fri Jan 18, 2019 12:02 pm, edited 2 times in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 13, 2017 7:02 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Posts: 23
Halo daar. Stuur asb n paar fotos na 082903397twee.
Ek sal aanstuur na n familielid in Bloem wat belangstel.
Groete
Pieter

Sent from my F8331 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 13, 2017 8:38 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Foto's aangestuur


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 13, 2017 8:49 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Posts: 23
Dankie!

Sent from my F8331 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 12:03 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Posts: 49
Baie lekker geweer en uitstekende kaliber as ek nie reeds net so een gehad het nie sou ons besigheid gepraat het. Wil jy nie die doppe apart verkoop nie?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 12:11 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Goeiedag. Wanneer ek die geweer verkoop het, en die nuwe eienaar nie belangstel in die doppe nie, sal ek jou laat weet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 8:53 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Bump


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 29, 2018 3:23 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Prys aangepas na R12,000 vir die geweer sonder ekstras.

Ek het 'n wapensmid versoek om die loop te bekyk, siende dat ek nie die geskiedenis van die geweer ken nie. Blykbaar het die loop al beter dae gehad.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 10, 2018 5:18 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Bump. Enige aanbod sal oorweeg word


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 10, 2019 12:28 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Ek wil graag die geweer verkoop. Ek het ‘n ander projek om te finansier. Ek prys die geweer, doppe en matryse apart:
1. Geweer sonder ekstras. Die loop het blykbaar al beter dae gesien. Die laaste groepe wat ek geskiet het was in die orde van 30-35mm op 100m. R6000
2. Redding matrys stel (full length sizing die + seating die), Lee Case length trimmer en Lee Reloading Press Shell holder (Nr. 5) R700
3. 35x 130gr Rhino Penetrator koeëls waarvan ek die Moly afgehaal het. Gratis vir iemand wat dit by my kom haal in Bloem.
4. 60 Sako doppe. Ek het die doppe saam met die geweer gekry. Die doppe was moontlik al 3 keer gevuur. R180
5. 71 Sako doppe in boksies. Ek het die doppe saam met die geweer gekry. Dit lyk na fabrieksammo wat uitgeskiet is en nie weer herlaai is nie. R280
6. 16 Winchester doppe. Ek het die doppe saam met die geweer gekry. Die doppe was al herlaai. Ek glo nie dit was al meer as twee keer gevuur nie. R50

Posgeld vir die koper. Ek is in Bloem.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 10, 2019 7:01 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Posts: 232
Hello Walter

Ek sal net die geweer neem asb. Ek het n kontaknommer op PM gestuur.

Wim


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 12, 2019 8:24 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Posts: 201
Location: Bloemfontein
Die geweer is verkoop aan African Leadwood

Die res is nog beskikbaar


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Louis Nel and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group