JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Oct 21, 2018 6:12 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 23 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed May 06, 2015 11:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Dags Manne

Ek het onlangs vir my n Norinco CQA M4 aangeskap bloot omdat dit my sak gepas het. Ek het wel my huiswerk gedoen en bevestig dat 99% van manne wat hulle besit baie gelukkig is. Daar is soos met alle dinge mos maar altyd een of twee uit n lot wat n bietjie TLC soek voor hulle mooi loop.

So hier is my storie, ekt die wapen aangeskaf en deur hulp van Youtube op n man afgekom wat reeds presies gedoen het wat ek wou hê. Dit pas my perfek want ek was maar skrikerig om parte aan te skaf wat moontlik nie sou pas nie. Na n paar e-posse sit hy my op die regte pad en pak ek eBay met n vaart. Ek kry alles wat ek soek maar nie al die plekke is bereid om Suid Afrika toe te verskeep nie en sommige items is absoluut net nie die posgeld werd nie.

Gelukkig het ek n vriend in Amerika en hy is bereid om te help. Ek koop toe al die items en laat dit na hom toe versend. Hy haal dit uit die oorspronklike verpakking uit om te wys dat dit nie vir besigheid doeleindes is nie en sit al die items in een boks. So kos die vervoer na SA my een malige posgeld. As jy van eBay af koop en slim koop is posgeld binne die State gratis op meeste items en minimaal op die wat wel iets vrae vir aflewering.

Ek moes die volgende gereedskap om die werk self te kan doen:
DPMS Tactical Rifle Armorers Multi-Tool Model# TL-MW
Wheeler Engineering Delta Upper Receiver Vise Block tool kit set A2 model 15
Roll pin punch set {Hulle is mal duur in SA met hulle pryse}

Vir die modifikasies op die geweer het ek die volgende gekry:
Troy Industries .750 LP Low Profile Gas Block Pro Grade SS SGAS-A4L-00BT-00
UTG PRO 4/15 Quad rail 13” Free float MTU 006
Magpul PTS MBUS Gen2 Back up Front and Rear Folding Sight set
Magpul PTS AFG {Angled Forward Grip}
Magpul AR Polymer Trigger Guard
UTG Model 4/ Combat Sniper Pistol Grip RB-TPG172B

Image

Die vervanging van die greep en die sneller beskerming is deur forums te lees en nie noodwendig net na die Norinco te kyk nie. Meetse van die hoër geprysde platforms sit met presies dieselfde problem. Wanneer jy vining skiet kap die trigger guard jou vinger stukkend en die greep op meeste AR’s is vrek dun en ongemaklik.
Ek moes heel eerste die standaard visiere afhaal en die lae profiel gas blok instaleer. Die “Front A sight” is vas met rol penne en moet uit geslaan word. Dit vat bietjie oortuiging om hulle te kry om te los !

Image

Daarna word die nuwe gas block oor geskuif en skroef hy vas met twee boutjies.

Image

Image

Die Qaud Rail wat ek bestel het kom met sy eie barrel nut en dis juis hoekom ek hom gevat het. So nie moet mens n apparte barrel nut aankoop want die “delta ring” wat hulle standaard gebruik op AR’s moet afkom as jy n free floating rail wil opsit. Wees maar bedag daarop.

Image

En so lyk die eind produk, se sure se floe ken skel vir n appy en hy het n nuwe jassie aan

Voor
Image

Daarna
Image

Hoop iemand sal darem n paar planne kan steel hieruit, Alles ingesluit werk die geweer my R16k uit.

Mooi loop
Marc

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 12:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Baie nice, ek wag net vir my lisensie en sal dan baie van dieselfde goed doen.

Ek soek net so free float rail:
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 1:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Posts: 1388
Location: Pretoria
Baie netjies. Lyk spoggerig.

_________________
Groete,
Koos de Beer


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 1:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4769
Location: Paarl
High five!!! ;D

Jy maak nou sommer groot moeilikheid. Ek het klaar al my jagte gekanselleer vir die jaar om my 7mm klaar te maak en nou kom karring jy en Arnold. ;)

Ek gaan die draad liaseer en jou later pla met al die vra. >:D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 2:38 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2784
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
Baie mooi.

My lisensie sopas ingehandig so as my STag kom sal ek jou moet bel. EK wil daai gasblok mod doen.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 4:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 646
Location: Walkerville
Marc

YES!!! Jy bly naby my, ek sal die bier bring dan doen jy sommer myne ook!

Het jy al gedink om die stock te verander na Magpul CTR? En wat van 'n BAD lever?

Dit lyk regtig baie goed. Skiet hy lekker?

Groete

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 10:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Dankie manne !

Ek het al gedink aan die kolf maar die huidige een werk nie vir my sleg nie. Ek is egter altyd oop vir n opgradering wat prakties is.

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 07, 2015 6:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5648
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Mooi gemaak mater!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 07, 2015 7:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4514
Location: Rustenburg
Baie netjies MArc.
Quote:
En so lyk die eind produk, ses ure se floekenskel vir n appy en hy het n nuwe jassie aan
Ons sal ons gewere bring. Ses ure is net genoeg vir lekker kole en medium rare steak.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 08, 2015 7:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Dankie Deon 8)

Daai lyk na n baie lekker rail Arnold, hy sal verseker werk !

Carl die keer sal ons darem bietjie meer tyd langs die kole kan spandeer, man leer darem mos maar soos jy loop. Eerste keer was maar 'n trapsukie afêre jong maar nou sal ek sommer van die begin af bietjie Q20 gee en solank die hout gaan opsit ;D

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 08, 2015 7:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4514
Location: Rustenburg
Marc wrote:
Carl die keer sal ons darem bietjie meer tyd langs die kole kan spandeer, man leer darem mos maar soos jy loop. Eerste keer was maar 'n trapsukie afêre jong maar nou sal ek sommer van die begin af bietjie Q20 gee en solank die hout gaan opsit ;D

;D janiks wat geweld en Q20 nie kan doen nie. Geniet die geweer.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 08, 2015 7:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Defnitief !

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 08, 2015 1:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Arnold wrote:
Baie nice, ek wag net vir my lisensie en sal dan baie van dieselfde goed doen.

Ek soek net so free float rail:
Image


Ai, ek het nou uitgevind die plaaslike mense wil my R8300 vra vir so rail >:(
Dit vir 'n produk wat $280 kos in die US maar mens het 'n uitvoer permit nodig van $250


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 08, 2015 5:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Arnold jy kort n vriend aan die ander kant.

Ek het al my goed deur eBay bestel en gratis laat verkseep na n kennis aan die anderkant. {So spaar ek n gros op posgeld vir elke klein item} Toe al die items by hom kom het hy hulle uit hulle oorspronklike verpakking gehaal{Om te wys dis nie vir handel nie, sou hulle hom skraap} Hy sit alles in een boks en pos hom vir my US Postal Service ::) Dit was wat ek gedoen het, maar sorry manne my koneksie is nie oop vir besigheid nie ^-^

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 08, 2015 8:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Ek wonder of ek vir myself iets sal kan pos of ek dit in my tas sal kan sit aangesien ek volgende maand gou vir n paar dae soontoe gaan vir werk.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 09, 2015 7:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Ek sou dit eerder aan myself pos en die kans om met Jonas te staan en stry vir ses ure probeer vermy. Maar aan die ander kant as jy dit uit die verpakking uit haal wat is die kanss dat Jonas ooit eers gaan weet wat dit is ???

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 09, 2015 5:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Marc, kyk net bietjie ... jou magpul BUIS is verkeerdom, hulle flip gewoonlik in die ander rigting


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun May 10, 2015 8:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Sal loer maar ek is seker hulle is reg so. Dalk die spesifieke model wat so om werk

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun May 10, 2015 8:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun May 10, 2015 9:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
myne werk anders, maar jy's reg, ek het hulle omgedraai want hulle was verkeerd om op ><)

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun May 10, 2015 10:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
;)

Ek sien UTG maak ook n mooi keymod rail ...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 11, 2015 6:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Ek het gesien ja, ek hou weer van die quad se voorkoms en ek het planne om n flits ens te monteer so ek gaan die spasie nodig kry. Die keymod is lekker lig en sag op die oog

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 11, 2015 6:41 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Mens kan goed op die keymod monteer, die hele rail is net nie vol picatinny nie ;)


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 23 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group