JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 22, 2018 6:04 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
 Post subject: Lm 5
PostPosted: Sun Nov 20, 2016 6:50 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
Posts: 13
Location: makwassie
Ek vir my lm n silenser op gesit soos almal weet kry jy meer gas na piston en slaan doppe baie hard en word vinning vuil. Het julle dalk n oplossing vir hierdie probleem.

_________________
Krige


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lm 5
PostPosted: Tue Nov 22, 2016 8:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Posts: 1247
Location: Laingsburg/Stellenbosch
Jy sal iets moet prakseer of koop om die gas te reguleer.

Bestaan daar al so iets soos 'n "Adjustable Gas Block" vir 'n LM? Op my AR loop hy mooi.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lm 5
PostPosted: Wed Nov 23, 2016 7:55 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Posts: 292
Location: Keetmanshoop, Namibiƫ
Myne maak ook so, het toe die kd se agterste kamer laat groter boor, dit was 'n duidelike verbetering. Ek wil al die kamers laat boor, net die voorste ring moet klein bly.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lm 5
PostPosted: Wed Nov 23, 2016 9:56 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
Posts: 13
Location: makwassie
Baie dankie

_________________
Krige


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lm 5
PostPosted: Wed Nov 23, 2016 1:10 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Posts: 79
Location: Dundee KZN
As jy die gas port kan kleiner kry met n insert dan los dit al die probleme op

Groete
Bushpig 7


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lm 5
PostPosted: Thu Nov 24, 2016 12:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1193
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Daar is 2 opsies om die bewegende dele se spoed af te kry:

1. Beperk die gaspoort. dit behels dat jy 'n skroefdraad in die gaspoort tap en 'n "grub screw" insit, met 'n kleiner gat in. Teoreties kan die prop weer uitgeskroef word. As jy dit regkry om die tap in die gaspoort af te breek, dan soek jy 'n nuwe gasblok. Ek sal dit nie oorweeg nie.

2. Sny die suier korter. Jy sny die voorkant korter of jy kan hom ook van voor af uitboor. As jy te veel sny, kan jy dit nie terug plak nie.

Ek dink dis dalk nie so erg om 'n paar klein duikies in jou doppe te kry nie. Dit pla nie juis as jy hulle weer laai nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: burger cornelissen and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group