JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Nov 12, 2018 11:57 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 8:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1626
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Bipod nog nooit gebruik.
Rail ook splinternuut
R1200 postnet ingesluit

Ek gooi ook n stud na picatiny adapter in.



Sent from my iPhone using TapatalkImageImage

Image


Last edited by Apie on Sun Nov 04, 2018 10:51 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 9:07 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 157
Location: Alberton/Gauteng
Kan ek opsie kry tot 12h00 vanmiddag

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 9:16 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 157
Location: Alberton/Gauteng
Toemaar ek het ander planne in gedagte, opsie ontrek dankie

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 10:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3647
Location: Durbanville, WesKaap
sal jy dalk rail apart verkoop? indien ja meet net vir my afstand tussen gate asb. jy kan op die buitekant meet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 10:56 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1626
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
ruaanb wrote:
sal jy dalk rail apart verkoop? indien ja meet net vir my afstand tussen gate asb. jy kan op die buitekant meet.


Senter tot Senter 40mm
Gat grootte 5.2mm

Sal graag die combo wil verkoop omdat ek nie weet wat die rail werd is nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 10:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3647
Location: Durbanville, WesKaap
geen probleem nie dankie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 11:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1626
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
VERKOOP


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 1:38 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 244
Location: Blou Bul HK
Apie, ek wil nie jou draad hijack nie maar ek sou graag wou weet hoe hierdie tipe bipod vir jou gewerk het? Ek kyk moontlik ook na so een en bietjie terugvoer sal baie welkom wees. Jy kan PM ook indien jy so verkies. Dankie.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 2:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1626
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Langeraat wrote:
Apie, ek wil nie jou draad hijack nie maar ek sou graag wou weet hoe hierdie tipe bipod vir jou gewerk het? Ek kyk moontlik ook na so een en bietjie terugvoer sal baie welkom wees. Jy kan PM ook indien jy so verkies. Dankie.


Ek het ongelukkig nog glad nie 'n skoot geskiet met hom nie.

Ek weet egter hier is klomp manne op die forum wat hulle het en baie tevrede is.

Voel vir my meer solied as die Harris tipe


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 2:27 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Sep 16, 2016 9:47 am
Posts: 1
Location: Stellenbosch
Waar koop mens die outjies? eks ook in die mark vir 'n bipod en die lyk heel stewig


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 5:23 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 244
Location: Blou Bul HK
Apie wrote:
Langeraat wrote:
Apie, ek wil nie jou draad hijack nie maar ek sou graag wou weet hoe hierdie tipe bipod vir jou gewerk het? Ek kyk moontlik ook na so een en bietjie terugvoer sal baie welkom wees. Jy kan PM ook indien jy so verkies. Dankie.


Ek het ongelukkig nog glad nie 'n skoot geskiet met hom nie.

Ek weet egter hier is klomp manne op die forum wat hulle het en baie tevrede is.

Voel vir my meer solied as die Harris tipe


Sent from my iPhone using Tapatalk

Dankie. Ek sal bietjie na hulle gaan kyk.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 5:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1626
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Buk-en-Bekruip wrote:
Waar koop mens die outjies? eks ook in die mark vir 'n bipod en die lyk heel stewig


VlakvarkSoldaat bring hulle van tyd tot tyd in.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Nov 04, 2018 5:40 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14497
Location: Vereeniging
https://youtu.be/u4mR-EMrjyw

Vergelyking van Kloon en BT-10

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: airhunter, Willemj and 55 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group