Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm Posts: 1655 Location: Queenstown (Oos Kaap)
|
Hallo julle. Was vir so rukkie van die lug af en werk nou deur my eposse. Ek sien ek het my nuwe Ooskaap permit aansoekvorm van DEDEAT vir 2017 gekry en heg hom vir julle aan. Let op dat hy baie meer vleis aanhet en nogal n kopkrapper is.
Hy is vir alle FAUNA. Ek het hom nognie self deurgewerk nie, so lewer gerus julle insette.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ "Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete Andre007 083 491 1999 andre007@mweb.co.za
|
|