JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 
Author Message
 Post subject: Permitte
PostPosted: Mon May 03, 2010 8:17 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Posts: 245
Location: Cradock
Laas Sondag by `n braai gehoor dat `n jagter voortaan in die Oos-Kaap ook moet permitte en jaglisensies he. Ek kon nog nie vir Tim de Jongh self op die foon kry nie, maar sal sodra ek hom kry die nodige info kry en op die forum plaas. Neem solank kennis.
Izak


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon May 03, 2010 8:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Posts: 686
Location: RIVERSDAL OAKDALE
Was dit nie nog altyd so nie????

Groete johan

_________________
Biebers
Need for speed >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon May 03, 2010 8:44 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Posts: 245
Location: Cradock
Ja, maar die graad van toepassing kry nou bleikbaar spesiale aandag.
Izak


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Tue May 04, 2010 5:23 am 
Izak

Ek sal maar permitte bekom die dag wanneer jakkalse permitte moet h? om te vang.


Top
  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Tue May 04, 2010 9:18 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Posts: 763
HOOR HOOR!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Tue May 04, 2010 1:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Posts: 940
Location: Willowmore
Oom Johan

Ek dink hierdie permitte is slegs van toepassing op jakkalsjag en veral omdat dit in die aand met 'n spotlight gedoen word. Mens moet mos maar soos nog altyd die jaglisensie he vir wild wat mens wil jag.

Is ek reg oom Taffie?

Ponkie

_________________
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Sat May 29, 2010 8:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Posts: 4786
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos
Sit nou reeds en soek die nuutste is oor die ding....  Tot onlangs het ek n reeling gehad met Natuurbewaring.  So ek gaan jakies skiet laat weet ek hulle net per epos,  as ek klaar is gee ek die uitslag ook aan hulle.  So moes ek ook die plaaslike SAP (waar plaas gele is) verwittig. Het egter gehoor dit is verander. Maar kry niks verder nie.  Sal ook laat weet as ek nuwe inligting het. 

_________________
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Sat May 29, 2010 10:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Posts: 940
Location: Willowmore
Oom Theedge

Ons het die afgelope twee jaar aansoek gedoen vir 'n lisensie om tydens jagtyd met 'n spotlight springbokke by ons op die plaas en 'n buurplaas te skiet. Dit is trekbokke en mens kom nie naby hulle anders as met 'n lig in die nag nie. Ons het die situasie aan Natuurbewaring voorgele en die permit is toegeken. Ons moet ook elke aand wat ons uitgaan die plaaslike SAPD in kennis stel en ook aan Natuurbewaring terugvoering gee oor wat ons geskiet het.

Groete
Ponkie

_________________
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jun 28, 2010 4:24 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Posts: 162
Location: Oos Kaap
Dag almal

Was nounet by natuursake en het die proses uitgevind. Die permit is geldig vir `n jaar en kos niks. Die jag permit/lisensie kos R 20.00 en moet eers gekry word voor die nagjag permit.

Gaan more kyk of dit so maklik is.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jun 28, 2010 6:25 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Posts: 1339
Location: tarkastad
Jopie
Het so paar weke terug my permit by T dejongh gekry. Vul maar alles volledig in lyk my dan sukkel jy minder. Het van paar ouens gehoor wat bietjie gesukkel het.
freddie
Is jy van Qtn.

_________________
yol bolsun


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jun 28, 2010 7:52 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Posts: 438
Location: Jansenville
Ek weier om 'n permit te kry. Dis net weer 'n rond f...kkery. 'n Paar jaar gelede het hulle dieselfde nonsens gehad en getroue burger wat ek was / is het ek ook 'n permit bekom. Ek moes spesiaal Graaff Reinet toe ry daarvoor en het alles ingesluit seker 'n halwe dag van my tyd in beslag geneem. Ek het die register getrou op datum gehou en gemaak soos wat hulle vereis het. Toe ek weer hoor is alles van die baan en ek het dus verniet deur die oefening gegaan. Hulle moet my maar vang, ek gaan nie weer al die moeite doen terwyl hulle na willekeur dit nodig en weer onnodig kan ag om 'n permit te moet he nie. Sorry.

_________________
Winners never quit - Quitters never win.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jun 28, 2010 8:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Posts: 763
Is daar mense,wat besig was met jakals jag, gestop en gevra vir jag lisensie of iets? Wonder maar net, ek was nog nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jun 28, 2010 9:14 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Posts: 245
Location: Cradock
Naand manne,

Ek het my vorm ingevul, met die ander nodige papiere by, die Woensdag deur gefaks en Vrydag my permit ontvang, geldig tot 31 Desember.

Izak


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jun 28, 2010 11:05 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Posts: 162
Location: Oos Kaap
Oom Freddie

Sal die raad volg. Ja ek werk in Qtn maar ons boer naby Molteno. Hoe het oom geraai?


Last edited by JopieFourie on Mon Jun 28, 2010 11:07 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Wed Jun 30, 2010 8:28 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Posts: 162
Location: Oos Kaap
Naand almal

Wil maar net laat weet dat ek toe aansoek gedoen het vir die permit. Het die oggend ingegaan en dit die middag gekry. Sommer vir my gefaks.

Het net die jaglisensie gesoek (R 20.00 en kry dit dadelik), afskrif van my ID. Motivering (sommer afskrifte van my motiverings briewe vir my wapen lisensie aansoek) en informasie soos wat is die voertuig se registrasie, kaliber ens.

Die feit dat dit so maklik was laat my wonder of "hulle" nie dalk net informasie insamel om ons later te Piet Retief nie.

...dit maar daar gelaat...

Groete
JopieF


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Wed Jun 30, 2010 9:52 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Posts: 1339
Location: tarkastad
Kruger
Ja ek voel ook eintlik soos jy oor die permitte. Het lankal daarvan geweet, maar nou eers besluit om aansoek te doen. Eintlik moes ons almal saam besluit het om dit nie te doen nie.

Jopie. Nee sien maar net jy het in Qtn aansoek gedoen.
Freddie

_________________
yol bolsun


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Sat Jul 03, 2010 3:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Posts: 812
Location: Leliekloof STORMBERGE
HALLO

Klink my julle is vinnig met die permit storie. Iemand het op die forum geskryf hy sal n permit uitneem as die jakkals n permit het om sy skaap te vang..........Ek dink ons moet as boer n lewenslange permit uitgeryk word om probleemdiere te kan jag. Oom DAAN van HELSDINGEN het gese.......LUISTER BOET DAAR IS NET TWEE DINGE WAT EK MOET DOEN EN DIT IS: EK MOET EN EK MOET DOODGAAN OOR DIE RES BESLUIT EK WANNER EK DIT  WIL DOEN

BIKER


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Sun Jul 04, 2010 12:11 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Posts: 133
Weet iemand of die 'rumors' dat daar sommige aande n chopper in die lug is om nag jagters vas te trek waar is?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Sun Jul 04, 2010 12:32 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Posts: 245
Location: Cradock
Sover ek weet is daar in Q`town `n spesiale task-force vir poaching & veediefstal, maar ek weet nie presies wat is hulle modis-operandi nie. Hulle het na wat verneem word `n helikopter, ens.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Wed Jul 07, 2010 6:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Posts: 940
Location: Willowmore
Hallo Almal

Ons boer in die Willowmore/Rietbron distrik en die laaste keer wat die helikopter snags sy rondtes hier gedoen het was laat in Mei, vroeg Junie. Die helikopeter is laat kom op beroep van boere in die distrik wat net heeltemal keelvol is vir hulle bure wat die koedoes snags uitroei op en rondom lusernlande. Die helikopter identifiseer 'n plaas waar hulle die spotlight sien en laatweet dan die naaste polisiestasie om uit te gaan en die mense hulle permitte ens. te vra.

Ponkie 

_________________
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Mon Jul 12, 2010 10:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Posts: 4786
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos
Agentkoos wrote:
Weet iemand of die 'rumors' dat daar sommige aande n chopper in die lug is om nag jagters vas te trek waar is?
Jong ek wil nou nie spoke loop haal nie.  Ek weet van kere wat die Pilatis (vaste vlerk) in die lig was die outjie vlieg hoog gevolglik kan n man nie die ding hoor nie.  Sou daar dan iets gemerk word word die choper laat weet.  Ek weet nie of dit net vir die omgewing is of was nie.  ( Ek skiet ook graag boog en volgens die bewarings wet mag 'n man nie op oop plase met boog skiet nie.  Na ABO kurses is ons na natuurbewaaring.  Met die opleiding en jagpermit het ons permitte gekry om op oop plase te jag.)  Dit is regtig nie soveel werk nie en ja dit kan 'n man n klomp kopseer bespaar. 

_________________
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Permitte
PostPosted: Wed Mar 28, 2012 11:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Posts: 1005
Location: Queenstown
To all

I have found Tim De Jongh very helpful and quick with the permits, if you have your forms filled in with all your previous kills. the problem is with the new rules, you have to have a seperate permit for each municipal area you hunt in. It is no longer 1 permit serves all areas. It is not too difficult to get your permit and each time you go out you sms Tim and inform him where you will be. You might be hunting near roads and someone reports seeing a light in that area, they will automatically know it is you.

Wayne

_________________
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group