JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 12, 2017 1:03 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 
Author Message
 Post subject: Howa magasyn conversion
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 5:57 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Posts: 89
Location: Barrydale
Dag sê almal. Ek wil graag uitvind waarna 'n man moet kyk. Koop mens die polymer conversion kit vir die howas of betaal 'n man eerder duurder en koop die staal magasyn en floorplate. Rede hoekom ek vra is aangesien daar 'n aansienlike prys verskil is tussen die twee en ek kan nie regtig indink dat die een soveel beter is as die ander een nie. Dalk is ek verkeerd.
Indien daar iemand is wat ondervinding het met die twee verskillendes en kan info deurgee sal ek dit waardeer. Ek wil verkieslik net eenkeer skoolgeld betaal. Die conversion kit moet gaan op my 243 Howa wat ek vir veldskiete gebruik.

Ek luister graag

Groete
Deon

_________________
Glock 19 Gen 3
Howa 243 Bull Barrel
Tikka T3 Hunter 270
Howa 308 Bull Barrel


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 6:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 756
Location: Nottingham Road, KZN
Ek het die plastiek een gehad... vir my was dit n gesukkel. Het nou die aics bottom metal en magesyn, wat duur is maar ek kyk nie terug nie... jy kan by Geno uitvind oor altwee glo ek.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 8:14 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm
Posts: 69
Location: Worcester
Ek luister ook graag by die radio...

Sent from my SM-G900F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 8:20 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 909
Location: Durbanville
Ek het Dissen en Atlasworx bottom metals. Die plastiek bottom lyk vir my na 'n potensiële swakplek waar die aksieskroewe vastrek. Persoonlik sal ek eerder een van die metaal bottoms gebruik.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 8:24 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Posts: 232
Location: Brackenfell, Western Cape.
Geno come in...
I will consider options for my 6.5CM once the licence is issued, so I too are watching this thread.

_________________
CZ 550 Ebony Edition - .30-06 Springfield
Howa 1500 - 6.5mm Creedmoor
BRNO Mod 1 - .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 8:40 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 70
Location: Brackenfell
Ek het Disen metaal bottom metal en magasyn. Moes 'n spacer in die magasyn laat sit om te verhoed dat die agterkant van die patroon die druk teen die lippie of overhang aan die binnekant van die howa aksie nie.

Gian wat hier bo gepost het het soortgelyke probleem gehad.....hy get die lippie weg gegrind om die probleem op te los. My aflleiding was dat die Disen se posisionering nie great is op die Howa aksie nie.

Sal volgende keer een van die ander metaal opsies eerder oorweeg om bg probleem te vermy.

Is daar dalk nog iemand wat die ervaring gehad het.

_________________
22-250 Musgrave
243 Savage VLP
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 8:45 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 70
Location: Brackenfell
WicusdP wrote:
Ek het Disen metaal bottom metal en magasyn. Moes 'n spacer in die magasyn laat sit om te verhoed dat die agterkant van die patroon die druk teen die lippie of overhang aan die binnekant van die howa aksie nie.

Gian wat hier bo gepost het het soortgelyke probleem gehad.....hy get die lippie weg gegrind om die probleem op te los. My aflleiding was dat die Disen se posisionering nie great is op die Howa aksie nie.

Sal volgende keer een van die ander metaal opsies eerder oorweeg om bg probleem te vermy.

Is daar dalk nog iemand wat die ervaring gehad het.


Bg is ook op 'n 243 aksie. Die spacer het tot gevolg dat ek beperk word op my maks TPL

_________________
22-250 Musgrave
243 Savage VLP
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 9:05 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Posts: 203
Location: Bloemfontein
Ek het die plastiek mag en bottom gekry vir my howa LA. Spaar eerder en koop die duurder weergawes. Spyt ek het nie Disen of Atlasworx roete gegaan nie. Die plastiek mag is papperig en veroorsaak dat rondte opwip as jy vinnig oorhaal. En die release meganisme is ook maar flimsy. Alles werk seker maar ek sou wou gehad het dat dit beter moet werk

_________________
Johan
Howa 30-06


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 9:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Posts: 141
Location: Roodekrans, Jhb
Ek gebruik Warrior se Bottom metal saam met Legacy Sport se 10 rondte mag op my Creed, fit van die bottom metal is eenvoudig en akkuraat, LS mag pas maklik en glad, die enigste rede hoekom ek die staal mag oorweeg is omdat my geweer beste skiet met TPL van 72.8mm en my magasyn net 72mm aanvaar.

Het al my mag laat val, vol rondtes, geen skade gekry nie, 'n toeskouer het die comment gemaak dat as dit van staal was sou hy bes moontlik so kon buig dat dit funksie sou affekteer.....kan ongelukkig nie se of die voorbode akkuraat sal wees in praktyk nie.

_________________
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 01, 2017 9:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 909
Location: Durbanville
WicusdP wrote:
Ek het Disen metaal bottom metal en magasyn. Moes 'n spacer in die magasyn laat sit om te verhoed dat die agterkant van die patroon die druk teen die lippie of overhang aan die binnekant van die howa aksie nie.

Gian wat hier bo gepost het het soortgelyke probleem gehad.....hy get die lippie weg gegrind om die probleem op te los. My aflleiding was dat die Disen se posisionering nie great is op die Howa aksie nie.

Sal volgende keer een van die ander metaal opsies eerder oorweeg om bg probleem te vermy.

Is daar dalk nog iemand wat die ervaring gehad het.
Die probleem kom met ander bottoms ook voor.

http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?t=81230

Maklik om uit te sort.

Jy moes maar my raad gevolg het!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 02, 2017 12:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 5802
Location: Paarl
Deon

Ek het aanvanklik plastiek gehad wat ek by die Ko-op (Humansdorp) gekoop het. Later het ek die plaat vervang met 'n metaalplaat wat ek ook by hulle gekry het.
Myne werk baie goed. Al probleem wat ek het, is dat die knip wat die magasyn laat los, sit voor (kyk foto). Enige stampie van voor, laat die magasyn uitval.
Ek verneem jy kry deesdae die magasyne met die knip agter. So, sorg dat jy laasgenoemde kry.

Groetnis


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 04, 2017 11:22 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Posts: 89
Location: Barrydale
Dankie vir almal se insette. Sal maar dan nog so klein bietjie wag totdat ek die mataal conversion kit van atlasworx kan aanskaf. Lyk of dit vir my die beste gaan werk.

Groete

_________________
Glock 19 Gen 3
Howa 243 Bull Barrel
Tikka T3 Hunter 270
Howa 308 Bull Barrel


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 9:19 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Posts: 141
Location: Roodekrans, Jhb
Hello almal
Weet iemand dalk waar ek die AICS mag te koop kan kry, ek sien sy Max COAL is 2.88" wat my TPL van 72.8mm sal akkomodeer.

_________________
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 9:39 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 909
Location: Durbanville
Jaco V wrote:
Hello almal
Weet iemand dalk waar ek die AICS mag te koop kan kry, ek sien sy Max COAL is 2.88" wat my TPL van 72.8mm sal akkomodeer.
Kontak vir Geno.



Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group