JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jul 19, 2018 11:39 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 17 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 3:26 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Manne gee vir my bietjie gemoedsrus asb, gaan hierdie scope nie die loop van 'n 6.5 creedmoor varmint raak nie

Attachment:
20180111_151103 (640x145).jpg

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 4:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Posts: 996
Location: Lichtenburg
Gebruik eerder bietjie hoër ringe ;)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 4:16 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Moenie dit nie se nie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 4:19 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7401
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Hy sal pas

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 4:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Cappie ek het gewag vir daai woorde van wysheid

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 5:16 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 310
Location: Stella
Daar is verskillende moontlikhede om hom te maak pas.

Die vinnigste is om die onderkant van die teleskoop met n klein hamertjie te tik - nie soveel dat die glase skuif nie, maar net genoeg om die aluminium effe te buig of te verskuif totdat die loop vry is.

'n Ander moontlikheid is om die teleskoop en die loop aanmekaar te soldeer. Eintlik moet jy dan die voetstukke ook soldeer. Dan weet jy dat die hele aksie en die teleskoop as n eenheid funksioneer. Dit behoort die groeperings te verbeter omdat die resonansie van die loop en die teleskoop outomaties met mekaar gekalibreer is.

n Derde opsie is om die loop met n graainder weg te sny op die kol waar teleskoop druk. Die voordeel is dat die loop dan sommer effe ligter is. Ek het n loop gesien waar die eienaar sommer gou-gou self tuis die snywerk gedoen het. hy het toe sommer verder gegaan en die hele lengte van die loop al in die rondte gesny om die groef egalig te laat lyk. Hy het gese dit het goed gewerk en sy groeperings verbeter. Die loop het gebars toe hy my wou wys. Ek vermoed dit was omdat die fabrieksammunise deesdae so warm gelaai word.

...

Normale vrywaringsvoorskrifte geld ;) ;) ;)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 7:38 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ds J wrote:

Hoe lekker lag ek nou!!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 8:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1856
Location: Williston
Stadig Dominee, as jy die jaar so begin gaan ek my bybel by Openbaring oopmaak as jy se^ ons lees uit Genesis.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 9:09 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Posts: 137
Location: Kempton Park
Ds J wrote:
Daar is verskillende moontlikhede om hom te maak pas.

Die vinnigste is om die onderkant van die teleskoop met n klein hamertjie te tik - nie soveel dat die glase skuif nie, maar net genoeg om die aluminium effe te buig of te verskuif totdat die loop vry is.

'n Ander moontlikheid is om die teleskoop en die loop aanmekaar te soldeer. Eintlik moet jy dan die voetstukke ook soldeer. Dan weet jy dat die hele aksie en die teleskoop as n eenheid funksioneer. Dit behoort die groeperings te verbeter omdat die resonansie van die loop en die teleskoop outomaties met mekaar gekalibreer is.

n Derde opsie is om die loop met n graainder weg te sny op die kol waar teleskoop druk. Die voordeel is dat die loop dan sommer effe ligter is. Ek het n loop gesien waar die eienaar sommer gou-gou self tuis die snywerk gedoen het. hy het toe sommer verder gegaan en die hele lengte van die loop al in die rondte gesny om die groef egalig te laat lyk. Hy het gese dit het goed gewerk en sy groeperings verbeter. Die loop het gebars toe hy my wou wys. Ek vermoed dit was omdat die fabrieksammunise deesdae so warm gelaai word.
:laugh: :laugh: ++>:

...

Normale vrywaringsvoorskrifte geld ;) ;) ;)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:14 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ek kom nou van die plaaslike winkel af en het sommer 'n creedmoor van die rak afgehaal en siedaar, hy pas soos brandewyn en Coke, soos Cappie gese het ;)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:16 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Oo en dankie Geno!!, daai Trueworx rail is uit die boonste rakke

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:29 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Posts: 254
Location: Middelburg Oos-Kaap
Bly jou bekommernis was onnodig! Dis lekker wanneer dinge positief uitwerk. Geniet hom!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:36 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
JuanVE wrote:
Bly jou bekommernis was onnodig! Dis lekker wanneer dinge positief uitwerk. Geniet hom!

Ek voel sommer beter, die lisensie moet nou net kom.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 6:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7401
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Swede wrote:
Ek kom nou van die plaaslike winkel af en het sommer 'n creedmoor van die rak afgehaal en siedaar, hy pas soos brandewyn en Coke, soos Cappie gese het ;)

Want daai scope en ringe kom van n bul gun af met omtrent dieselfde profile loop ;)
Stuur my jou pos address dan gooi ek vir jou n "zero stop" wat ek nog hier het in die pos

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 10:50 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 310
Location: Stella
Swede wrote:
Ek kom nou van die plaaslike winkel af en het sommer 'n creedmoor van die rak afgehaal en siedaar, hy pas soos brandewyn en Coke, soos Cappie gese het ;)

In hierdie geval het ek vir jou nog drie tips ;) ;) ;)

Terg net! Baie dankbaar vir jou part.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 13, 2018 1:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ds J wrote:
Swede wrote:
Ek kom nou van die plaaslike winkel af en het sommer 'n creedmoor van die rak afgehaal en siedaar, hy pas soos brandewyn en Coke, soos Cappie gese het ;)

In hierdie geval het ek vir jou nog drie tips ;) ;) ;)

Terg net! Baie dankbaar vir jou part.

Jy raad is altyd uit die boonste laai[emoji2]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 13, 2018 1:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Capt. Oblivious wrote:
Swede wrote:
Ek kom nou van die plaaslike winkel af en het sommer 'n creedmoor van die rak afgehaal en siedaar, hy pas soos brandewyn en Coke, soos Cappie gese het ;)

Want daai scope en ringe kom van n bul gun af met omtrent dieselfde profile loop ;)
Stuur my jou pos address dan gooi ek vir jou n "zero stop" wat ek nog hier het in die pos

Dankie Cappie, bus 2005, Phalaborwa, 1390[emoji2]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 17 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: RiaanPretorius and 10 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group