JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Feb 19, 2018 1:44 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 8:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Posts: 120
Location: Bloemfontein
Ek het hierdie ongemaklike gejeuk om te beweeg na een van bogenoemde. Watter een sou julle aanbeveel? Ek gebruik tans n Lee dispenser en n Redding balkie skaal wat my tot nou eintlik goed bedien het. Ek het wel ook n Frankford Arsenal precision wat ek gebruik om doppe te weeg. Het hom ook al gebruik vir kruit weeg maar was bietjie ongeduldig met die tyd wat hy vat vir daardie laaste 0.1gr. Is die ander skale enigsins vinniger?

Is die ongeveer R5000 vir enige vd 2 die moeite werd of moet ek maar net n staalborsel koop vir die jeukery?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 8:27 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Posts: 207
Ek het vir my so tydjie terug die Chargemaster Lite gekoop en is nog nie vir ‘n dag spyt nie. Tussen die bo genoemde twee defnitief die RCBS. Ek het die beste prys by Kloppers Bloem gekry en hulle diens was puik.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 10:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Posts: 166
My skoonseun het die rcbs gekoop. Die persoon doen herstelwerk op dit. Ek het die rcbs 10 10 balkie, wat baie akuraat is, maar daardie chargemaster is tops, meesterlik akuraat en vinnig..... maar JY betaal, so dit bly jou keuse! My 2c


Sent from my iPad using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 15, 2018 12:43 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Posts: 213
Location: Centurion
Ek het die RCBS Lite en is baie gelukkig met hom PM my miskien kan ek jouhelp om een teen n bilike prys te kry,

_________________
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 15, 2018 1:50 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Posts: 273
Location: Bloubergstrand
Ek het die Lyman Gen 6. Hy werk lekker maar as ek weer kon kies sou ek die RCBS Lite gevat het. Die Lyman gooi meer verkeerd as reg, gewoontlik 0,1gn te laag. Nie einde van die wêreld nie, maar baie irriterend.

_________________
Wynand

Musgrave 30-06; Sako 243; Browning 525 Sporter; Baikal TOZ-34; Smith & Wesson M&P40


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 25, 2018 7:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Posts: 120
Location: Bloemfontein
Dankie vir julle hulp.

Ek het maar vasgebyt en die jeukery gekrap. Ek het die CM Lite gekoop en was onmiddelik beindruk. Werk uiters maklik en meet kruit af teen n aanvaarbare spoed.

Gaan more paar ladings skiet en meet. Ek verwag nie n reuse verskil van my huidige Redding skaal nie maar kom ons kyk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Buk-en-Bekruip, KX250, Tjaart88 and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group