JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Aug 20, 2018 3:06 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 
Author Message
 Post subject: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 11:07 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
Het my eie raad gevolg viewtopic.php?f=1&t=22456&p=700610&hilit=CARBON#p700156 en die loop se punt in die adroxs666 laat staan vir halfuur en dit was sag genoeg om met sponse te verwyder as jy dit oornag laat staan sal dit met water afspoel.
Image

DD


Last edited by Diesel Dog on Sun May 06, 2018 11:52 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 11:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Posts: 789
Location: Pietersburg
Dit lyk na die ding vir Sannie. Waar kry mens dit te koop?

_________________
Solank hulle groepeer...
Brno 30-06, CZ550 Lux 6.5x55, Howa .204 Ruger, Howa 6.5Creedmoor


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 11:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1781
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Hansieslim wrote:
Dit lyk na die ding vir Sannie. Waar kry mens dit te koop?
Jy kan ook dit laat staan in 'n bietjie Boretech carbon remover.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 12:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Posts: 125
Swede wrote:
Hansieslim wrote:
Dit lyk na die ding vir Sannie. Waar kry mens dit te koop?
Jy kan ook dit laat staan in 'n bietjie Boretech carbon remover.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Ek het dit nou net probeer. Werk soos n bom


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 12:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1192
Location: Welgelegen
Het eendag Gecko paste by Safari gekoop, haal daai carbon nou af!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 12:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 949
Location: Nottingham Road, KZN
Watse thread is loop gesny? Jammer vir hijack

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re:
PostPosted: Sun May 06, 2018 12:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
BeesBreet wrote:
Watse thread is loop gesny? Jammer vir hijack

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Vir een of ander rede 16X1mm

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 06, 2018 4:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 949
Location: Nottingham Road, KZN
Diesel Dog wrote:
BeesBreet wrote:
Watse thread is loop gesny? Jammer vir hijack

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Vir een of ander rede 16X1mm

DD
Dankie DD het vreemd gelyk... doen selfde job

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 7:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2742
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
ek gebruik sommer 'n draad borsel op my bench grinder......

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 10:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6008
Location: Paarl
tau wrote:
ek gebruik sommer 'n draad borsel op my bench grinder......


Slêm kjênd!! ;)

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 11:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2135
Location: Otavi, Namibia
tau wrote:
ek gebruik sommer 'n draad borsel op my bench grinder......
N pel van my doen dit ek is te bang


Sent from my SM-G610F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 11:23 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 410
LDV wrote:
Swede wrote:
Hansieslim wrote:
Dit lyk na die ding vir Sannie. Waar kry mens dit te koop?
Jy kan ook dit laat staan in 'n bietjie Boretech carbon remover.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Ek het dit nou net probeer. Werk soos n bom


Gebruik ook Boretech se C4 en werk baie goed.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Howa .223 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re:
PostPosted: Thu May 17, 2018 3:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2742
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
Flip nel wrote:
tau wrote:
ek gebruik sommer 'n draad borsel op my bench grinder......
N pel van my doen dit ek is te bang



Ek doen dit nou nie met my Mooi gewere nie. My 7mm RM bou redelik ernstig carbon op met die kneldemper op.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 3:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2127
Location: Sout Kalahari- Gochas
Diesel Dog wrote:
en die loop se punt in die adroxs666 laat staan vir halfuur en dit was sag genoeg om met sponse te verwyder as jy dit oornag laat staan sal dit met water afspoel.


Dag DD

Ek het nog nie van adrox666 gehoor nie. Kan jy verduidelik asb wat dit is en waar man dit kan koop? Ek gebruik wel boretech se carbon remover maar dit is vir my te duur om mildelik aan te wend om die koolstof te verwyder.

Dankie
Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 4:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
Kalahari wrote:
Diesel Dog wrote:
en die loop se punt in die adroxs666 laat staan vir halfuur en dit was sag genoeg om met sponse te verwyder as jy dit oornag laat staan sal dit met water afspoel.


Dag DD

Ek het nog nie van adrox666 gehoor nie. Kan jy verduidelik asb wat dit is en waar man dit kan koop? Ek gebruik wel boretech se carbon remover maar dit is vir my te duur om mildelik aan te wend om die koolstof te verwyder.

Dankie
Johan

crm.safomar.co.za/Product.aspx?Product=1952d8bd-9639-4b01-84bf.http://hanviet.com.vn/wp-content/upload ... OX-666.pdf


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Thu May 17, 2018 11:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2127
Location: Sout Kalahari- Gochas
Dankie, waardeer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 7:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Posts: 514
Location: Riebeek Kasteel
Jy hoef die Boretech beslis nie mildelik aan te wend nie. Gooi bietjie op 'n lappie en vryf skoon. Twee minute later - perfek.

_________________
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 7:54 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 410
Riebeeker wrote:
Jy hoef die Boretech beslis nie mildelik aan te wend nie. Gooi bietjie op 'n lappie en vryf skoon. Twee minute later - perfek.


Korrek. Ek maak net die lappie nat, plak hom voor op die kroon en los hom daar. Na so 20 min se doppe prep ens tussen deur vee ek hom af en siedaar.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Howa .223 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 9:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2127
Location: Sout Kalahari- Gochas
Riebeeker wrote:
Jy hoef die Boretech beslis nie mildelik aan te wend nie. Gooi bietjie op 'n lappie en vryf skoon. Twee minute later - perfek.


Dalk maak ek te min skoon, want ek moet sommer 'n paar lappies opsit voor ek alles skoon kry.... doen dit ook maar tyd saam met so min moontlik "sous" op die lappie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 9:32 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 410
Kalahari wrote:
Riebeeker wrote:
Jy hoef die Boretech beslis nie mildelik aan te wend nie. Gooi bietjie op 'n lappie en vryf skoon. Twee minute later - perfek.


Dalk maak ek te min skoon, want ek moet sommer 'n paar lappies opsit voor ek alles skoon kry.... doen dit ook maar tyd saam met so min moontlik "sous" op die lappie.


Nee wat maak hom sop nat en plak hom.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Howa .223 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 9:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2127
Location: Sout Kalahari- Gochas
Jan ek drup sommer op my vinger paar druppels en week die kroon heel, maar dit loop mos af so die boonste deel sukkel maar altyd bietjie, sal die sopnat lappie prober.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 9:36 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 410
Kalahari wrote:
Jan ek drup sommer op my vinger paar druppels en week die kroon heel, maar dit loop mos af so die boonste deel sukkel maar altyd bietjie, sal die sopnat lappie prober.


Werk baie goed. Druk hom mooi vas dan sit hy vanself daar en vergeet so rukkie van hom.

Het dit ook in die begin so gedoen en agter gekom ek mors my tyd en geduld[emoji23]


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Howa .223 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Fri May 18, 2018 9:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2127
Location: Sout Kalahari- Gochas
jankraay wrote:
Het dit ook in die begin so gedoen en agter gekom ek mors my tyd en geduld[emoji23]


Net so.... ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 20, 2018 1:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7518
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Ons het altyd gedink Jan skuur daai kroon somer skoon met sy baard

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: "Carbon" op kroon
PostPosted: Sun May 20, 2018 1:53 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 410
Capt. Oblivious wrote:
Ons het altyd gedink Jan skuur daai kroon somer skoon met sy baard


Hahahaha daar gee jy my n idee...[emoji23]


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Howa .223 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32"


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group