JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 11:07 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 7:06 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Posts: 51
Location: Bloemfontein
Ek wil graag hoor van mense wat met hiersie apps spesifiek al gewerk het. Hoe werk hy vir jou?

As iemand dalk al altwee gebruik het sal dit great wees om te weet hoe compare hulle?

Ek lees al vir letterlik maande op oor die twee... Ek stel baie belang in LRS en die wetenskap agter ballistics so applied ballistics lyk vir my n klein bietjie beter - as dit by changing variables kom en die trans sonic range.

Ek gebruik tans die meer basic Strelok en hy werk goed genoeg vir tot 400, daarna gebruik ek my eie DOPE charts en meters.

Hoor graag.

_________________
It's better to be a warrior in a garden, than a gardener in a war.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2087
Location: Upington
Ek het nog nie Applied Ballistics gebruik nie, maar nog nie rerig probleme met strelok (ek gebruik + nie Pro nie) ondervind nie, wat ek wel baie waardeer van strelock is dat jy jou data kan backup deur dropbox of google drive. vir my 'n groot pluspunt

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
Strelok is meer gebruikers vriendelik.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 09, 2018 9:30 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Posts: 51
Location: Bloemfontein
Baie dankie. Sal nog so bietjie oplees en maar van daar vat.

_________________
It's better to be a warrior in a garden, than a gardener in a war.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
hang af wat jou toepassing gaan wees. ek dink Applied Ballistics met custom drag curves etc gaan beter wees as jy kyk na 1.5km+ skote.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:30 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
as jy Strelok roete gaan koop die Pro weergawe.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 10:52 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Posts: 243
Location: Zastron
Ek gebruik Strelok Pro en het hom spot on gebruik tot op ‘n myl. Met intervalle van enige iets tussen 300m en 1600m. Solank jou data reg is en jou trueing akkuraat is, werk hy.

_________________
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 3:09 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 3:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2087
Location: Upington
Joe13 wrote:
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

312 clicks, is as jou teleskoop 4clics 1MOA verstel, 78MOA en nie alle teleskope sal so baie verstelling he nie, myne het 54MOA verstelling op maksimum hoogte. so daar gaan jy dalk moeilikheid kry.

clieks MOET maklik stel, sodra enige weerstand kom hou jy op stel

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 3:29 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
alecjohnson wrote:

Ok dan verstaan ek dit reg, solank die scope se interne MOA verstelling dit toelaat sal jy kan. Dit is n helse klomp clicks, of hoe doen julle manne dit? Ek self het nog nie met so teleskoop gewerk nie. Het hulle merkers op soos zero stop? Waar jy vooraf stellings kan maak. Soos op 300 is daar n stop, 500m is daar n stop? As dit sin maak.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1716
Location: Vereeniging
Daarom gebruik die lang afstand skieters basisse met bv 30 moa verstelling klaar ingebou. So dit is klaar 120 clicks minder wat jou leieskoop moet stel

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 7:03 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
Ek hoor jou, maar lê hulle daar opi pens en tel elke click tot en met 200+?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 7:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1118
Location: Durbanville
Joe13 wrote:
alecjohnson wrote:
Joe13 wrote:
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

312 clicks, is as jou teleskoop 4clics 1MOA verstel, 78MOA en nie alle teleskope sal so baie verstelling he nie, myne het 54MOA verstelling op maksimum hoogte. so daar gaan jy dalk moeilikheid kry.

clieks MOET maklik stel, sodra enige weerstand kom hou jy op stel

Ok dan verstaan ek dit reg, solank die scope se interne MOA verstelling dit toelaat sal jy kan. Dit is n helse klomp clicks, of hoe doen julle manne dit? Ek self het nog nie met so teleskoop gewerk nie. Het hulle merkers op soos zero stop? Waar jy vooraf stellings kan maak. Soos op 300 is daar n stop, 500m is daar n stop? As dit sin maak.
Jy moet verkieslik zero stop hê, andersins neem 'n foto waar jou zero is voor jy begin draai anders kry jy nooit weer jou zero nie!
Vir lang skote tel jy soms omwentelings op die turret. My PST is 12 MOA per omwenteling.
So 1000m skoot is 30 MOA, twee volle draaie plus nog 6 MOA. Van die beter teleskope het tweede stel nommers vir tweede omwenteling en stel meer MOA per omwenteling. Kleiner kans om deurmekaar te raak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

Last edited by Gian_dP on Fri Aug 10, 2018 7:12 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 7:11 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
Baie dankie dit maak sin.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 7:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2087
Location: Upington
kyk ek het nie 'n zero stop nie, so wat ek gedoen het is om die geweer te zero, en dan stel ek hom tot heel onder en skryf dit in my boek neer. so voor ek gaan skiet stel tot heel onder dan weer 12MOA op plus 1 click en ek is op my 200m zero.

Dis my nuwe data, en nog nie op 100m geskiet nie, maar glo 100m zero sal seker om en by11MOA op wees vir 100m zero.

jy sal OK wees solank jou planne nie op raak nie!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 8:18 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Joe13 wrote:
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

Begin somer om van clicks en clicks tel te vergeet

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 9:05 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5747
Location: Brackenfell
As jy wil skiet tot in die buurman se grond en verder, begin sommer met Applied Ballistics van die begin af.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 10:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
Arnold wrote:
As jy wil skiet tot in die buurman se grond en verder, begin sommer met Applied Ballistics van die begin af.

soos ek dit het maar vertel nou bietjie meer oor hoekom asb Arnold.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 10:31 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
Capt. Oblivious wrote:
Joe13 wrote:
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

Begin somer om van clicks en clicks tel te vergeet

Hoekom sê jy so? Of wat bedoel jy?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 10:37 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1571
Location: Bronkhorstspruit
Sal ook graag wil weet hoekom AB bo Strelok verkies word? Tot op 1600 yards gee Strelok en AB vir my dieselfde antwoorde. Ek skiet nog nie verder as dit nie.

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

Last edited by Smitstertjies on Mon Aug 13, 2018 10:46 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 10:44 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1118
Location: Durbanville
Joe13 wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Joe13 wrote:
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

Begin somer om van clicks en clicks tel te vergeet

Hoekom sê jy so? Of wat bedoel jy?
Almal praat en stel in minute (of sommiges in mills), as almal selfde "taal" praat is jy, spanmaats en spotter op dieselfde bladsy wat verstellings en aanpassings aanbetref.

"Stel 10 en 'n half op" is 10.5MOA ipv stel 42 clicks op. "Sit nog 2 aan vir wind "-stel nog 2 MOA vir wind ipv stel 8 clicks vir wind.

Jy gaan jou turret zero(meestal op 100m) en van daar at opdraai volgens jou ballistiese program/DOPE. Omdat jy baie opdraai vir LR, maak dit nie sin om clicks te stel nie, net nog iets om n fout mee te maak. Dit gaan alles om die sstel proses so eenvoudig, eenvormig en herhaalbaar te maak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 10:50 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
Oh ja, ja. Ek het maar net begin speel en lees die dinge raak, dankie vir die raad.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 10:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Joe13 wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Joe13 wrote:
kan ek hier inval en net iets vra, ek leer nog, speel nou met Strelock.

As n voorbeeld. Ek sit distansie op 1.5km dan sê hy ek moet 312 clicks maak vir die afstand. Sal mens nie die turrets afraai nie :) hahaa?

Begin somer om van clicks en clicks tel te vergeet

Hoekom sê jy so? Of wat bedoel jy?

Werk in moa of Mils wat ookal jou scope in stel soos Gian ook se en nie clicks nie. Jy gaan so baie oor tel as jy in clicks werk jy gaan later gatvol raak vir skiet. As jy nou dink van 100y zero tot 1000y is dalk 100Clicks of 25moa. As jou scope se een omwenteling 25moa is is dit mos baie makliker as om daar te le in die "heat of the moment" en clicks te tel. Hier op 82 clicks vra jou skiet partner jou hoeveel jy vir wind gaan stel en daar vergeet jy waar jy was met jou clicks wat jy tel

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 11:02 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 392
Location: Verwoerdburg
Yes ek volg, ek verstaan nou dankie

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 13, 2018 11:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5747
Location: Brackenfell
ruaanb wrote:
Arnold wrote:
As jy wil skiet tot in die buurman se grond en verder, begin sommer met Applied Ballistics van die begin af.

soos ek dit het maar vertel nou bietjie meer oor hoekom asb Arnold.

Hoekom nie? ;)
http://precisionrifleblog.com/2018/07/0 ... s-edition/

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group