JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 19, 2018 10:38 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 10:54 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Goeie dag almal. n Oom wat saam my jag het die sig in sy regter oog verloor en is gevorseer om nou met sy linker oog te mik. Hy skiet al baie jare met n 375 H&H en as hy "oor" die kolf moet le om met sy linker oog deur die scope te kan sien is die recoil n probleem. Hy het my gevra of daar n manier is om sy scope links te monteer? Vir nou het hy besluit om vir hom n ligter geweer aan te skaf en het vir hom n Tikka t3 30-06 gekry. Die 30-06 help met die recoil probleem maar hy is nogsteeds nie gemaklik nie. Die naaste wat ek op die internet kon kry is die ringe in die foto. Weet enige iemand of ons so iets lokaal kan kry en waar??
Of as julle ander raad het deel asb.
Baie dankie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 11:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Ek het vir jou slegte nuus.
Dit gaan nie werk nie. Ja, maar die manne skiet dan so met hul "AR's"! :o
Hul draai dan die geweer op sy sy of 45° en die geweer word dan so gesero. Die loodlyn van die kruishaar loop vertikaal deur senterlyn van die loop.

Jy wil inderwaarheid die teleskoop skeef op die geweer monteer. Jy gaan hom op 100m sero. Alles wat nader staan as 100m, gaan jy links tref en alles wat verder staan, gaan jy regs tref. Jammer, maar die Oom sal maar moet leer om links te skiet.
Image

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 12:12 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Dag Gawie(13mm)
Baie dankie. Ek verstaan dit 100%. Ek het dit vir die oom so probeer verduidelik dat dit basies is soos wanheer hulle n double loop geweer se lope regulate en dat sy mik lyn en die petroon lyn op n spesifieke afstand gaan kruis en dan net verder gaan afwyk. Die Oom is in sy 70's en is nie mal oor nuwe goed leer nie. Ek probeer hom maar so veel te help as wat ek kan.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 12:20 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 329
Location: Kathu
Hi Raditipa.
Hoekom kyk julle nie eerder na n offset kolf nie.

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AN DIE!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 12:33 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Toyrsi wrote:
Hi Raditipa.
Hoekom kyk julle nie eerder na n offset kolf nie.

Ek het glad nie eers daar aan gedink nie. Dit kan miskien die andwoord wees. Ek twyfel of hy sy nuwe T3 se kolf gaan wil vervang, maar as dit die probleem oplos sal dit die moeite werd wees.

Dankie Toyrsi, Ek sal gaan kyk of ek meer inligting hier oor kan kry. Ek het nog net n trap/skeet hael geweer gesien met son "kokaai" kolf. As die oom daai roete volg glo ek sal dit n custom job word.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 1:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Raditipa wrote:

Weet nie of dit gaan werk nie, want soos jy se is die arme oom in sy 70's en wil nie nuwe goed leer nie!!! :'( :'(
Sulke ou ballies moet maar ophou skiet! ;)

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 1:07 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Weet nie of dit gaan werk nie, want soos jy se is die arme oom in sy 70's en wil nie nuwe goed leer nie!!! :'( :'(
Sulke ou ballies moet maar ophou skiet! ;)[/quote]

Die Oom is oud maar nog nie koud!! As ek dit vir hom sê sal hy my heelwaarskynlik n blou oog gee!!

Ek reken die oplossing om te jag is n haelgeweer met AAA's en in n hide voor sit ;D

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 1:30 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 329
Location: Kathu
Jy is reg die kolwe is nie baie gewild nie maar glo iemand sal so kolf vir jou kan maak.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AN DIE!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 1:40 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Ek sal hom al die idees gee, maar ek dink die oom gaan die roete volg soos die foto en dan maar net tot op n spesifieke afstand skiet.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 2:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2152
Location: Otavi, Namibia
Raditipa wrote:
Ek sal hom al die idees gee, maar ek dink die oom gaan die roete volg soos die foto en dan maar net tot op n spesifieke afstand skiet.

Ek het eenkeer in magnum gelees van iemand wat die selfde proebleem gehad het, hy het die selfde verandering gedoen en was happy daarmee.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 2:14 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Flip nel wrote:
Raditipa wrote:
Ek sal hom al die idees gee, maar ek dink die oom gaan die roete volg soos die foto en dan maar net tot op n spesifieke afstand skiet.

Ek het eenkeer in magnum gelees van iemand wat die selfde proebleem gehad het, hy het die selfde verandering gedoen en was happy daarmee.

Ek glo as die oom net mooi seeker maak van die afstand waar op hy skiet sal hy okay wees. Flip net so van die os op die jas is daai mooi eland bul van die ander dag se fotos al in die sout?

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 2:51 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Posts: 52
Location: Durbanville
Mount net die scope hoër en skiet met linker oog regsom. Op 6mmbr.com onder guns of the week is daar ‘n man met .284 Win, wat so skiet. Sal nou artikel met foto gaan soek.

Groete Victor

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:02 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14350
Location: Vereeniging
Indien die eksentriese montering 75mm na links sit en die zero afstand is 200m. Nou sal die geweer slegs 38mm links skiet op 100m en weer dieselfde regs op 300m. Die hoogte kan ook op 200m gezero word. Nou is dit asof hy normaal ingestel is, synde die afwykings heel voldoende is om bladskote te skiet.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:18 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
tripodmvr wrote:
Indien die eksentriese montering 75mm na links sit en die zero afstand is 200m. Nou sal die geweer slegs 38mm links skiet op 100m en weer dieselfde regs op 300m. Die hoogte kan ook op 200m gezero word. Nou is dit asof hy normaal ingestel is, synde die afwykings heel voldoende is om bladskote te skiet.

Dankie Oom Tripod. Dit settle dit. n 38mm afwyking op 100m (en 300m) van n 200m zero is heel aanvaarbaar en meer as genoeg vir enige blad skoot. Ek sal dit beslis so vir die oom verduidelik en daar is darm nog baie tyd tot volgende jaar se seisoen vir hom om biekie daai "dwars traijek' te leer ken.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:38 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Posts: 52
Location: Durbanville
Victor_ wrote:
Mount net die scope hoër en skiet met linker oog regsom. Op 6mmbr.com onder guns of the week is daar ‘n man met .284 Win, wat so skiet. Sal nou artikel met foto gaan soek.

Groete Victor

Sent from my iPhone using Tapatalk

http://www.6mmbr.com/gunweek063.html

Attachment:
6dfd7b3f-06f7-4e43-afee-5afafd9c5fbe.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:49 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Victor_ wrote:
Victor_ wrote:
Mount net die scope hoër en skiet met linker oog regsom. Op 6mmbr.com onder guns of the week is daar ‘n man met .284 Win, wat so skiet. Sal nou artikel met foto gaan soek.

Groete Victor

Sent from my iPhone using Tapatalk

http://www.6mmbr.com/gunweek063.html

Attachment:
6dfd7b3f-06f7-4e43-afee-5afafd9c5fbe.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Thanks Victor, ek sal hom biekie gaan lees.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:54 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14350
Location: Vereeniging
Victor_ wrote:
Victor_ wrote:
Mount net die scope hoër en skiet met linker oog regsom. Op 6mmbr.com onder guns of the week is daar ‘n man met .284 Win, wat so skiet. Sal nou artikel met foto gaan soek.

Groete Victor

Sent from my iPhone using Tapatalk

http://www.6mmbr.com/gunweek063.html

Attachment:
6dfd7b3f-06f7-4e43-afee-5afafd9c5fbe.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Daardie opset werk goed vir bankskiet met 'n ligte kaliber, maar vir jag en dit met 'n 375, sal die eksentriese montering terugslag en vinnige aanle beter aanspreek.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 4:04 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 483
Location: Pretoria
Victor_ wrote:
Victor_ wrote:
Mount net die scope hoër en skiet met linker oog regsom. Op 6mmbr.com onder guns of the week is daar ‘n man met .284 Win, wat so skiet. Sal nou artikel met foto gaan soek.

Groete Victor

Sent from my iPhone using Tapatalk

http://www.6mmbr.com/gunweek063.html

Attachment:
6dfd7b3f-06f7-4e43-afee-5afafd9c5fbe.jpg

Vriend van my wat blind is in sy regter oog skiet ook so, van sy .22 Magnum tot 458 Lott

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 6:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6027
Location: Paarl
Raditipa wrote:
Weet nie of dit gaan werk nie, want soos jy se is die arme oom in sy 70's en wil nie nuwe goed leer nie!!! :'( :'(
Sulke ou ballies moet maar ophou skiet! ;)

Die Oom is oud maar nog nie koud!! As ek dit vir hom sê sal hy my heelwaarskynlik n blou oog gee!!

Ek reken die oplossing om te jag is n haelgeweer met AAA's en in n hide voor sit ;D[/quote]

PWV
Profile
Location: Paarl
Age: 76
Occupation: Werkloos
Interests: Die wonders van die skepping

>:+ >:+ >:+

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 6:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2152
Location: Otavi, Namibia
Ek glo as die oom net mooi seeker maak van die afstand waar op hy skiet sal hy okay wees. Flip net so van die os op die jas is daai mooi eland bul van die ander dag se fotos al in die sout?[/quote]

Dis te warm om nou te skiet, vandag weer Foto's gaan download

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 6:49 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 58
Location: Montana PTA
Flip nel wrote:
Ek glo as die oom net mooi seeker maak van die afstand waar op hy skiet sal hy okay wees. Flip net so van die os op die jas is daai mooi eland bul van die ander dag se fotos al in die sout?

Dis te warm om nou te skiet, vandag weer Foto's gaan download[/quote]

Mensdom daai is n mooi bul!! Kan net dink hoe hy gaan lyk as hy nog n kilo of twee optel voor winter volgende jaar.
Ja die hitte stop jag sommer gou. Ek was so twee weke trug in Vivo opsoek na n eland bul maar dit was elke dag 37-38 grade en het toe maar besluit om te los vir volgende jaar (hoopelik).

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: Gerhards and 3 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group