JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Jul 22, 2018 10:46 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:20 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1750
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ek vra die Bisley manne watter is hulle opinie oor hierdie geweer, die visiere het nie al hulle parte nie. Wat is 'n redelike koopprys en is parte redelik beskikbaar vir hulle visiere.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 11:00 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 885
Location: Middelburg, Mp
Daai Parker-Hales kom uit die '80s.
Goeie ontwikkeling geweer vir juniors, nie op dieselfde vlak as vandag se Bisley-gewere nie.
Tans word die gewere in Brittanje gebruik vir kadette Bisley skiet, uitgereik deur die Britse weermag, staan bekend as die L81A2 Cadet Target Rifle.
Onderdele vir daardie visiere kan probleem wees plaaslik.
Ek sal nie meer as so R7-8k aanbied vir so 'n geweer nie.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 11:12 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1750
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Baie dankie vir jou antwoord


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 11:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 885
Location: Middelburg, Mp
Hier is fotos van die Cadet Target Rifle.
Attachment:
L81_A2_Cadet_Target_Rifle.jpg

Attachment:
L81_A2.JPG


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 11:34 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 370
Location: Pietersburg Limpopo
Swede

Ek weet nie of dit gaan help nie maar ek het 'n Parker-Hale PH5C mikrometer gaatjievisier met die 6 posisie verstelbare diopter, maar ek reken dit kom uit 'n vorige generasie.

Pm maar indien jy belangstel.
Groete
Johan

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 11:49 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1750
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
J le Roux wrote:
Swede

Ek weet nie of dit gaan help nie maar ek het 'n Parker-Hale PH5C mikrometer gaatjievisier met die 6 posisie verstelbare diopter, maar ek reken dit kom uit 'n vorige generasie.

Pm maar indien jy belangstel.
Groete
Johan


Ek het die geweer gesien en wou net meer daarvan weet, ek het op die stadium nie nut vir nog 'n geweer nie. Baie dankie in elk geval.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 6:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7410
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Waar is die rail vir die scope?

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group