JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Aug 20, 2018 3:09 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 54 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next
Author Message
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 7:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
Gawie(13mm) wrote:
So eintlik beplan jy "n 6 XC met 'n 1.5 mm korter nek en 3 grein meer dopkapasiteit as die standaard XC? ;)

Dis reg maar met lapua doppe. As ek nou so vinnig daaraan dink as n 6xc 1.5 mm korter nek en 3gr minder dop kapasiteit gehad het sou hy nie as n 6mm250AI bekend wees nie ?Al die 6 mm patrone is maar nou verwant maar die hoof rede dat ek hom nooit oorweeg het nie is dat my hart "custard" pomp vir Mr Tubb. >:D

DD

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 8:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11511
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Ek sou na een van 3 kalibers kyk.
.243Ackley
6mm Kwagga
6x47 Ackley

Met 'n 30" loop skiet die Kwagga 'n 108gr ELD M teen 3370fps op 'n node teen max druk. Nogal lekker, en sy lang nek sal 'n lang koeel mooi vashou.

Kamer sny is easy. Dis 'n verkorte weergawe van 'n 6mmRemAI, so dieselfde reamer word gebruik.
Winchester .243 doppe werk great met die dopvormingsproses en met bietjie moeite (lees klas werk) is hul baie goed.
Dies is bekombaar. Weereens net 6mmRemAI dies wat verkort is.

Die 6x47Ackley kan Emile Scholtz van kom vertel. Ek weet hy is lief vir hom.
En die .243Ackley het geen advertensie nodig nie. Almal weet hy is die baas.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 8:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1529
Location: Bronkhorstspruit
Geno wrote:
Ek sou na een van 3 kalibers kyk.
.243Ackley
6mm Kwagga
6x47 Ackley
.

Nou wat het van die Dasher geword wie se lof jy besing in die SA Jagter? :o :o :o

Hy gooi die 105gr Bergers darem teen so amper 3000 fps uit n 27 duim loop, en nogals akkuraat ook.

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield, 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W

Last edited by Smitstertjies on Thu May 17, 2018 8:53 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 8:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11511
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Smitstertjies wrote:
Geno wrote:
Ek sou na een van 3 kalibers kyk.
.243Ackley
6mm Kwagga
6x47 Ackley
.

Nou wat het van die Dasher geword wie se lof jy besing in die SA Jagter? :o :o :o

Daardie artikel is 2 jaar oud, en ek probeer myself slimmer maak met tyd...

Niks fout met 'n Dasher nie. Hy werk, en hy werk goed ook. Ek is maar net oor hom. Dalk omrede daar so baie van hul rondfloat deesdae. Vir my applikasie is die .243Ackley perfek itv performance, laai issues ens. 1500 skote op 'n loop is fine, want my Dasher het ook maar net so lank gehou met my misbruik...

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 8:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Posts: 845
Location: Springs
As ek nou 'n super duper 6mm moet bou met die doel om 'n swaar koel klip hard te skiet sou ek iets soos 'n 6SAUM 40'improve gebou het. Jy behoort 'n 110gr Sierra reen 3300 te laat idle.

As akkuraatheid my eindbestemming was, sou Dasher if 6BRA die nommer wees. Wêreld rekords lieg nie.

_________________
The easiest part of long range hunting, is pulling the trigger.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 9:00 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Posts: 226
Location: Centurion
Net 'n klip in die bos maar dink julle die 6mm Creed gaan die nuwe 243 Win word? Ek sien die Ruger presision rifle se twist is lekker vining van die rak af op 1:7.5. Did miskien 'n lekker van die rak af geweer en behoort darem seker beter loop lewe te gee as die 243 Win.

Daar is redelik baie 6.5 Creed doppe beskikbaar wat net af genek kan word. Veral die Lapua wat small rifle primers vat.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 9:05 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Posts: 499
Location: Century City
Monster wrote:

Ek het een wat ek net wil weg &@&&.....

_________________
Sako 85 .243
Howa 22-250 Rem
Howa 6MM Creed
Tikka .260 RemAI
Glock 9MMP

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 9:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Posts: 644
Location: Pretoria
DD, wat van jy vat 'n 6mm Creedmoor reamer en jy sny die kamer net dieper tot by 55mm. Dan fire form jy 6.5x55 Lapua doppe in die kamer. Standaard 6mm Creedmoor dies kan dan gebruik word vir alles, en mootlik sal jy 'n die moet modifiseer om net die basis gedeelte (onderste 5mm ) van die doppe af en toe te size as die doppe pla om in die kamer in te gaan. Jy gaan dan ook nie nodig hê om 'n spesiale reamer te laat maak nie, en ook nie spesiale die's nie. En die Creedmoor is 'n baie goed ontwerpte dop. Dan noem jy die kaliber 6mmDD.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 9:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
Hercules Louw wrote:
DD, wat van jy vat 'n 6mm Creedmoor reamer en jy sny die kamer net dieper tot by 55mm. Dan fire form jy 6.5x55 Lapua doppe in die kamer. Standaard 6mm Creedmoor dies kan dan gebruik word vir alles, en mootlik sal jy 'n die moet modifiseer om net die basis gedeelte (onderste 5mm ) van die doppe af en toe te size as die doppe pla om in die kamer in te gaan. Jy gaan dan ook nie nodig hê om 'n spesiale reamer te laat maak nie, en ook nie spesiale die's nie. En die Creedmoor is 'n baie goed ontwerpte dop. Dan noem jy die kaliber 6mmDD.

Dit klink na n lekker idee ,ek wonder wat gaan sy dop kapasiteit wees en die grootste voordeel is dat daar nie Creedmoor op sy head stamp staan nie en LAPUA 6.5X55 doppe is taai.

DD

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 9:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Posts: 644
Location: Pretoria
Dopkapasiteit van die 6mmDD sal tussen die van 'n 6mm Rem en 'n 6mm Rem AI wees, m.a.w. dit is groot genoeg.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 10:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1529
Location: Bronkhorstspruit
Soos wat almal raad gee hier moet julle die eindproduk miskien "6mm jaracal" doop.Bestel n paar reamers en dan begin ons sommer n bende!

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield, 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 10:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
Geno wrote:
Ek sou na een van 3 kalibers kyk.
.243Ackley
6mm Kwagga
6x47 Ackley

Met 'n 30" loop skiet die Kwagga 'n 108gr ELD M teen 3370fps op 'n node teen max druk. Nogal lekker, en sy lang nek sal 'n lang koeel mooi vashou.

Kamer sny is easy. Dis 'n verkorte weergawe van 'n 6mmRemAI, so dieselfde reamer word gebruik.
Winchester .243 doppe werk great met die dopvormingsproses en met bietjie moeite (lees klas werk) is hul baie goed.
Dies is bekombaar. Weereens net 6mmRemAI dies wat verkort is.

Die 6x47Ackley kan Emile Scholtz van kom vertel. Ek weet hy is lief vir hom.
En die .243Ackley het geen advertensie nodig nie. Almal weet hy is die baas.

Daai Kwagga klink ook lekker ek is net nie so mal oor sorteer nie,wat dink jy van Hercules se voorstel ek het gou na die dimensies gekyk en die lyk asof dit mooi kan werk. Sal jou besigheid en gunsteling smid aptyt he vir so n ekspedisie?

Last edited by Diesel Dog on Thu May 17, 2018 4:33 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 11:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2135
Location: Otavi, Namibia
6x62

Sent from my SM-G610F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 11:41 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 133
Location: Kathu , Noord Kaap
Heinds wrote:
Monster wrote:
Net 'n klip in die bos maar dink julle die 6mm Creed gaan die nuwe 243 Win word? Ek sien die Ruger presision rifle se twist is lekker vining van die rak af op 1:7.5. Did miskien 'n lekker van die rak af geweer en behoort darem seker beter loop lewe te gee as die 243 Win.

Daar is redelik baie 6.5 Creed doppe beskikbaar wat net af genek kan word. Veral die Lapua wat small rifle primers vat.

Ek het een wat ek net wil weg &@&&.....

Verduidelik bietjie meer hoekom wil jy hom net weg gooi want as jy gaan lees oor die nuwe 6mm creedmoor praat hulle dan net goed van hom.

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
;D ;D ;D

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Thu May 17, 2018 12:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7518
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
.270 Man wrote:
Heinds wrote:
Monster wrote:
Net 'n klip in die bos maar dink julle die 6mm Creed gaan die nuwe 243 Win word? Ek sien die Ruger presision rifle se twist is lekker vining van die rak af op 1:7.5. Did miskien 'n lekker van die rak af geweer en behoort darem seker beter loop lewe te gee as die 243 Win.

Daar is redelik baie 6.5 Creed doppe beskikbaar wat net af genek kan word. Veral die Lapua wat small rifle primers vat.

Ek het een wat ek net wil weg &@&&.....

Verduidelik bietjie meer hoekom wil jy hom net weg gooi want as jy gaan lees oor die nuwe 6mm creedmoor praat hulle dan net goed van hom.

Hy is seker ook al gatvol om van n creedmoor te hoor

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 7:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11511
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Diesel Dog wrote:
Sal jou besigheid en gunsteling smid aptyt he vir so n ekspedisie?

Hoekom dan nou nie!
Laat weet, dan doen ons die ding.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 10:24 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Posts: 226
Location: Centurion
Jammer kerels. Het te vinning af gegaan. Gedink die post het nie gevat nie

Last edited by Monster on Fri May 18, 2018 11:20 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 10:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1393
Nee. Want Creedmoor op die oor is purgasie vir die maag.
Die Windcheater kalibers is hier om te bly ;)

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 10:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7518
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Supacow wrote:
Nee. Want Creedmoor op die oor is purgasie vir die maag.
Die Windcheater kalibers is hier om te bly ;)

Net so

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 10:31 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Posts: 499
Location: Century City
Monster wrote:
Net 'n klip in die bos maar dink julle die 6mm Creed gaan die 243 Win vervang?

Verseker nie. Dis al ou nuus in die US hier is dit net 'n nuwe gier. 243 ackley is maar die ding..

_________________
Sako 85 .243
Howa 22-250 Rem
Howa 6MM Creed
Tikka .260 RemAI
Glock 9MMP

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 11:00 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5765
Location: Waterkloof, Pretoria
Hein

Nou wat is fout met die 6mm Creedmoor?

Groetnis
Wout

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 11:03 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Posts: 499
Location: Century City
Wouter Roets wrote:
Hein

Nou wat is fout met die 6mm Creedmoor?

Groetnis
Wout

Wout, myne stel teleur in 'n paar areas. Whatsapp my dan vertel ek jou bietjie..

_________________
Sako 85 .243
Howa 22-250 Rem
Howa 6MM Creed
Tikka .260 RemAI
Glock 9MMP

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 11:23 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Posts: 226
Location: Centurion
Heinds wrote:
Wouter Roets wrote:
Hein

Nou wat is fout met die 6mm Creedmoor?

Groetnis
Wout

Wout, myne stel teleur in 'n paar areas. Whatsapp my dan vertel ek jou bietjie..

Laat weet my ook asb? As jy hom wil weg wetter gooi hom in my rigting ;D

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Fri May 18, 2018 1:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1174
Location: Weskus
Geno wrote:
Diesel Dog wrote:
Sal jou besigheid en gunsteling smid aptyt he vir so n ekspedisie?

Hoekom dan nou nie!
Laat weet, dan doen ons die ding.

Praat met jou op die foon.
DD

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Kaliber keuse
PostPosted: Sun May 20, 2018 1:58 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 113
Location: Brackenfell
Middag menere

Ek geniet die 6mm gesprek. Ek het ook onlangs 243AI begin skiet en ek geniet hom. En lets face it.....daar is min ander kalibers wat so mooi dop het.
Ek besef ook dat my kluis te klein is vir al die lekker kalibers wat ek graag wil besit!!!

Ek het wel 2 vrae vir al die slim manne....ek leer graag.

1.Waarvoor gebruik julle die 6mm's wat groot dop volumes het. Ek weet Geno en die ander jak manne wil 'n 55gr punt teen die spoed van wit lig gooi om afstand skatting in die aand makliker te maak. Word die 105 en 115gr punte vir skiet op lang afstand gebruik? As ek van die US slim manne se goed lees dan is dit van die kleiner 6mm's wat gebruik word vir lang afstand......6x47, 6XC, en 6Creed.

2. Hoe op dees aarde kry julle 'n geweer met 31" loop in jou kluis? Of het julle almal instap kluise?

_________________
22-250 Musgrave
243 Savage VLP
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 54 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group