JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 17, 2018 12:38 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 
Author Message
 Post subject: .22 - Toegewyde Jagter
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 3:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Posts: 140
Location: Centurion (RSA)
Dagse

Wil net hoor of daar enige een van julle is wat .22 lisensie aansoek gedoen het onder toegewyde jagter status en wat julle moetiveering was aangesien mens nie die kaliber
kan gebruik vir jag self behalwe vir oefening (en dan sport skiet wat ek nie doen).

Groete
Cornelius


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 3:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3411
Location: Pretoria
Jy het jouself geantwoord oefen om beter jagter word omdat dit goedkoop is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 3:57 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Posts: 140
Location: Centurion (RSA)
:laugh:
Frederik wrote:
Jy het jouself geantwoord oefen om beter jagter word omdat dit goedkoop is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 4:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14444
Location: Vereeniging
Jy kan ongediertes jag. Meerkat, muishond, kraai, dassies ens.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 12:46 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 34
Location: Pretoria
Frederik wrote:
Jy het jouself geantwoord oefen om beter jagter word omdat dit goedkoop is.


Wat Frederik hier noem is presies wat ek genoem het en het 'n lisensie vir my .22 gekry as toegewyde jagter.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 1:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Posts: 867
Location: Springs
Net soos die manne hier sĂȘ vir oefen. Maar wees spesifiek oor scoped of oop vesier, dit gee jou weer opsies vorentoe sou nog 'n 22 bargain in jou skoot val.

_________________
The easiest part of long range hunting, is pulling the trigger.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 1:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1193
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Lees eers jou provinsiale ordonansies en wette om te sien wat jy alles met jou .22 mag jag. Ek is seker dis 'n lang lys. Grondeienaars ens. mag gewoonlik enigiets met 'n .22 jag, maar die res van ons het heelwat geskikte spesies. Heg sommer 'n afskrif van die relevante bladsye aan jou motivering.

Oefening vir jag is natuurlik uiters noodsaaklik en die .22 laat jou toe om dit teen minimale koste te doen.

Die beter jagtersverenigings het .22 - spesifieke skiet tabelle wat hulle aanbied. Dit val steeds onder toegewyde jag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 10:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Posts: 140
Location: Centurion (RSA)
Dankie manne waardeer


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: fbarraza28 and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group