JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 26, 2018 7:26 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 
Author Message
 Post subject: Makou gewigte
PostPosted: Sun Jul 08, 2018 1:10 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Posts: 271
Location: Bloemfontein
Vrydag was ek bietjie veld toe om te kyk vir n' Makou of Kolgans, ek sien toe n' Makou mannetjie wat volgens my baie groot is, hy was bietjie slimmer as ek en kon hom toe nie skiet nie, maar daai ou het omtrent gesukkel om in die lug te kom met daai lyf. Nou ek het deur die jare al mooi groot Makoue geskiet, maar ek moet se daai size een was n' eerste wat ek gesien het. Het julle manne dalk al so groot een geweeg, sal nogal interresant wees om die gewigte te hoor. Toe ek klein was het my pa my sommer vroeg by die panne afgelaai, en ek het sommer self as ek iets geskiet het terug plaas huis toe geloop met die ou .22tjie oor die skouer en ek kan onthou dit was maar n' storie om daai swaar Makou al die pad terug te dra. En dan le daai slag werk ook nog voor met daai dik penne in die vlerke ;D

_________________
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - Stainless
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2 (1968)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Makou gewigte
PostPosted: Sun Jul 08, 2018 4:04 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am
Posts: 65
Location: Kaapstad
Dag se, Chris, weet nie of die een groot vir jou is nie, maar een geweeg van 6 kg's. Het groter geskiet, maar nie geweeg nie. Cheers, John


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group