JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 7:53 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 
Author Message
 Post subject: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Mon Aug 28, 2017 6:29 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Posts: 140
Location: Limpopo ellisras
Goeie naand..
Ek wil graag hoor of enige van julle manne dalk al di ruger 9mm het en hoe ervaar jy di gun?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Tue Aug 29, 2017 8:46 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1217
Ek wil net se ek het nie so gun maar kry n G19 ;)

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Tue Aug 29, 2017 9:39 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 778
Location: Middelburg, Mp
Wat wil jy met hom jag?

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Tue Aug 29, 2017 10:54 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 597
Location: Walkerville
Wouter sal jou kan help.

Ek gaan ook net se kry n G19 :laugh:

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Tue Aug 29, 2017 4:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1005
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Ek het al so 'n bietjie met die SR9 en SR9c gespeel. Lyk na goeie pistole.

Ek wonder darm hou lank gaan hulle nog beskikbaar wees, siende dat Ruger nou hulle "American Pistol" promoveer. Die 2 kompeteer eintlik teen mekaar.

Terwyl ek baie van Ruger hou oor die algemeen, en ook van hierdie pistole hou, moet jy ook oorweeg waar jy gaan onderdele kry as jy dit die dag benodig. Items soos magasyne, magasynvere en terugslagvere. Dis alles slyt-itmes wat maar periodiek vervan moet word.

As jy hom nooit gebruik nie, omdat hy in die kluis lĂȘ en vir die vismotte geselskap hou, gaan jy geen ondedele benodig nie. Hy gaan ook nie bydra om jou te beskerm nie, en jy gaan heel onhandig met die wapen wees.

Daar is 2 make waarvan die onderdele vryelik beskikbaar is. Daar is 'n paar ander wat beskikbaar is, maar jy gaan moet wag. Kies daar iewers tussen hulle.


Last edited by Alwin on Wed Aug 30, 2017 12:13 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Tue Aug 29, 2017 4:47 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1445
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Baie lekker pistole dra self een. Kontak my gerus.

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Wed Aug 30, 2017 8:06 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5530
Location: Lichtenburg
Hallo Willie

Ek is so beindruk met hulle gewees dat ek sommer twee gekoop het. Dit is vir my n goed deurdenkte pistool. Die menigte titels wat hy in Amerika ingepalm het is n bewys hiervan. Hou van sy magesyn ontwerp wat n baie kompakte pistool in n volgrootte een tesame met die se magesynkapasiteit omskep. So in daai departement die beste van twee werelde. Ek gee heelhartig toe dat parte verseker nie so volop is soos sekere make nie, maar ek het nog nooit in my lewe geskukkel om wel parte vir Ruger te kry nie. n Mens kan altyd nou al oorweeg om die parte aan te koop wat moontlik eendag vervang sal moet word.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ruger 9mm sr9c
PostPosted: Wed Aug 30, 2017 8:25 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Posts: 140
Location: Limpopo ellisras
Baie dankie julle..ek het nou 3 jaar my cz gedra.baie lekker pistool skiet n klop hou ..ekt nouvi my en vrou di ruger gekry omrede hy baie lig dra baie klein is en ons hou baie van sy save..ons gan hulle n go gee..ons besit n besigheid en is op di plaas ook en met di dinge wat nou aan di gang is moet ons maar di goete dra ..weereens danki vi trugvoer mooi loop.....


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group