JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 6:21 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 23 posts ] 
Author Message
 Post subject: Glock 9mm herlaai vraag
PostPosted: Sun Feb 18, 2018 6:58 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Posts: 142
Location: George - SK
Ek het my G19 gen4 gekry. Het op begin lading gewerk vir die 124gr CMJ soos in een van die besprekings gekry (Dankie Carl) Weggetrek op 4.0gr MP200, 28.5mm TPL.
Ek kort nog 100fps, chrony wys gemiddeld van 878fps.
My vraag aan die ervare manne, omtrent punt hoeveel van 'n grein gaan daai 100fps bysit?

_________________
"Maal die ding!"

Tikka T3 XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Feb 18, 2018 8:49 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Aug 07, 2014 11:21 am
Posts: 33
Location: Pretoria
Jaque, ek het ‘n S&W M&P 9mm. My resep was 28.4mm TPL, frontier 124CMJ, 4.6gr MP200 (factor). Ek is seker die die IPSC/DPA manne sal jou beste kan antwoord...


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 8:03 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 361
Location: Stella
Jacques, enkele gedagtes:

Is jou koeëls FP of RN? Dit maak n verskilletjie omdat die dravlak van die koeëls nie ewe lank is nie.

http://www.somchreload.com wys min/maks lading van 4.2gr en 4.9gr vir FP. As jy "sommer net" vir geleentheidskiet wil herlaai is faktor nie nodig nie. Dan herlaai jy net totdat die pistool nie meer stoor nie.

As jy vir faktor herlaai is daar nog baie speelruimte. Ek is bewus van heelparty sportskuts wat selfs bokant Somchem maks herlaai om n goeie faktor te verseker. n Paar ouens herlaai vir faktor 128 of 130 om voorsiening te maak vir koue oggende.

As ek reg onthou begin die sportladings by 4.7gr MP200. Die meeste het ongeveer 4.9-5.1gr gelaai maar ek kan verkeerd wees.

Ek skiet 115gr JHP in my S&W M&P9. My lading is 5.2gr MP200 en dit faktor omtrent 126 op n gemiddelde dag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 8:37 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Posts: 142
Location: George - SK
Dankie vir die terugvoer. Ek het somchem wel vooraf geraadlpleeg. Dit lyk of 4.5gr dan nog veilig sal wees vir die volgende toets.

Ds J, dit is inderdaad die RN van CMJ en weens die storings dat ek nog moet opgaan in spoed.

_________________
"Maal die ding!"

Tikka T3 XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 10:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4537
Location: Rustenburg
Hallo JAcques

Ek is nie seker nie. Jy sal die normale pistool laai metode moet volg. Skuif op in inkremente van 0.1gr sonder om enige ander veranderinge te maak. En meet is om te weet ;)

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 10:41 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 361
Location: Stella
Onthou dat Somchem versigtig moet werk met ladings omdat sommige pistole nie dieselfde gehalte as jou Glock is nie. Daarom is hulle beginladings redelik laag en kan jy met storings reken.

Met n vriend se nuwe pistole (G26 en P07) moes ons 0.2gr oor Somchem maks gaan om net storings uit te skakel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 11:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2628
Location: Port Elizabeth
Ek sou te minste in 0.2gr inkremente opgaan. Jou powder dispenser gooi elkegeval nie so akuraat.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 12:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14563
Location: Vereeniging
Die S/L faktor by 9mm is so 200/230 vps per grein. 'n Hupstoot van so 0,5gr behoort dan die ding te doen.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 19, 2018 12:13 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Posts: 142
Location: George - SK
tripodmvr wrote:
Die S/L faktor by 9mm is so 200/230 vps per grein. 'n Hupstoot van so 0,5gr behoort dan die ding te doen.



Dankie baie.

_________________
"Maal die ding!"

Tikka T3 XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 27, 2018 9:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Posts: 142
Location: George - SK
Terloops, 'n ekstra 0,4gr het die job gedoen. Gemiddelde spoed van 988fps.

_________________
"Maal die ding!"

Tikka T3 XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 27, 2018 10:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14563
Location: Vereeniging
Afhangende van looplengte is nog heel veilig. Jy is nou darem naby 1000vps. Kyk maar na Somchem se data dan kan jy beter vergelyk.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 9:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 528
Location: Kaapstad
Net so 'n interessante feitjie: Toe Glock die Glock 17 ingeskryf het vir die militere toetse in die 1980's, was een van die vereistes dat nadat hy 10000 skote geskiet het (met minder as 20 storings), moes hy 'n 9mm rondte wat DUBBEL die SAAMI spesikasie gelaai is, kan skiet en nogsteeds aanhou funksioneer. Dit wil se, na 10000 rondtes moet jy 70000psi 9mm rondte deur hom sit en hy moet nog kan werk. En hy het.

Beteken dit jy kan maar laat slap le? Nee. Want daar is genoeg fotos op die internet van Glocks wat opgeblaas het. Maar ek dag maar net ek noem dit.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 10:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2628
Location: Port Elizabeth
Wat sal die veilige maks spoed wees wat jy met die glock 19 kan kry as jy bv S221 gebruik agter n 147gr xtp?

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 11:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 528
Location: Kaapstad
Waar kry jy 147gr XTP's? ek wil ook bitter graag he. Ek kon net 115gr kry.

Somchem reken hulle kry amper 1000fps met s221 agter 'n Josyd cast koeel. Ek weet dis nie 'n XTP nie, maar die XTP is veronderstel om mooi oop te maak van so min as 800fps af, so as jy vir 900 of 950 gaan sal hy alles doen wat hy moet.

Die sweetspot lyk dit my is rondom 910fps. En dis heel veilig met S221.
https://www.youtube.com/watch?v=QGUw2pX5IK0

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 11:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1210
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
LUAN wrote:
Wat sal die veilige maks spoed wees wat jy met die glock 19 kan kry as jy bv S221 gebruik agter n 147gr xtp?



Hornady se fabrieks-lading met die 147XTP is geadverteer teen 975fps uit 'n 4" loop. Dis dus 'n goeie teikenspoed. Bly vir seker onder 1000fps, want daar begin die loop ontsluit voordat die koeël die tromp verlaat het! S221 werk lekker. Pasop net vir S221 lot 213, daai lot is gevaarlik.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 11:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2628
Location: Port Elizabeth
Ek het by Kurt bestel met die hornady order. Ek sal weer gaan kyk maar ek het by 7gr S221 gestop en toe doen hy amper 900fps. Wil net seker maak hy het genoeg spoed om oop te maak. Ek het een in die sandwal opgetel.
Attachment:
IMG_20180204_145633.jpg


Sent from my 2014817 using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 11:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 528
Location: Kaapstad
Dankie

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 3:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2628
Location: Port Elizabeth
Skuus ek het nou gekyk ek het by 6.3gr S221 (lot 216-14) (dev -0.3%) gestop en n avg spoed van 985fps gekry.
Hornady xtp 147gr
Tpl - 28.7mm
Pmp dop H2O - 13.9gr
Dop lengte - 18.85mm
S&b primer
Loop lengte - 98.3mm
[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 4:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 528
Location: Kaapstad
LUAN wrote:
Skuus ek het nou gekyk ek het by 6.3gr S221 (lot 216-14) (dev -0.3%) gestop en n avg spoed van 985fps gekry.
Hornady xtp 147gr
Tpl - 28.7mm
Pmp dop H2O - 13.9gr
Dop lengte - 18.85mm
S&b primer
Loop lengte - 98.3mm
[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Mooi. My video seg jy kan hom stadiger laai en nogsteeds die regte performance kry. Maar ons weet harder is altyd beter.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 4:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1210
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
LUAN wrote:
Skuus ek het nou gekyk ek het by 6.3gr S221 (lot 216-14) (dev -0.3%) gestop en n avg spoed van 985fps gekry.
Hornady xtp 147gr
Tpl - 28.7mm
Pmp dop H2O - 13.9gr
Dop lengte - 18.85mm
S&b primer
Loop lengte - 98.3mm
[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Teen daai spoed penetreer hy goed en sit redelik betroubaar uit. Ek het al 'n paar van hulle gebruik vir die toediening van 'n doodskoot op vlakvarke. Hulle gaan diep in die skedelholte in, soms dwarsdeur.

As jy die lading wil dupliseer, onthou dat verskille in TPL en lot nr's jou lading gaan beinvloed. Laai tot by dieselfde spoed, dan behoort jy veilig te wees.


Last edited by Alwin on Thu Mar 01, 2018 11:21 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 28, 2018 6:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2628
Location: Port Elizabeth
Harambe wrote:
LUAN wrote:
Skuus ek het nou gekyk ek het by 6.3gr S221 (lot 216-14) (dev -0.3%) gestop en n avg spoed van 985fps gekry.
Hornady xtp 147gr
Tpl - 28.7mm
Pmp dop H2O - 13.9gr
Dop lengte - 18.85mm
S&b primer
Loop lengte - 98.3mm
[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Mooi. My video seg jy kan hom stadiger laai en nogsteeds die regte performance kry. Maar ons weet harder is altyd beter.
Ek wil weet wat is die maks spoed of maks druk wat hulle kan gaan sodat ek weet of my lading veilig is of nie. Nie gese ek wil die minimum spoed weet waarteen hulle oopmaak. Netnou is dit n lang skoot dan maak hulle nie meer oop[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 01, 2018 9:26 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 528
Location: Kaapstad
LUAN wrote:
Harambe wrote:
LUAN wrote:
Skuus ek het nou gekyk ek het by 6.3gr S221 (lot 216-14) (dev -0.3%) gestop en n avg spoed van 985fps gekry.
Hornady xtp 147gr
Tpl - 28.7mm
Pmp dop H2O - 13.9gr
Dop lengte - 18.85mm
S&b primer
Loop lengte - 98.3mm
[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Mooi. My video seg jy kan hom stadiger laai en nogsteeds die regte performance kry. Maar ons weet harder is altyd beter.
Ek wil weet wat is die maks spoed of maks druk wat hulle kan gaan sodat ek weet of my lading veilig is of nie. Nie gese ek wil die minimum spoed weet waarteen hulle oopmaak. Netnou is dit n lang skoot dan maak hulle nie meer oop[emoji16]

Sent from my 2014817 using Tapatalk


Nee oukei dan. Jammer.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 01, 2018 1:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1136
Location: Rustenburg
"Ek wil weet wat is die maks spoed of maks druk wat hulle kan gaan sodat ek weet of my lading veilig is of nie. Nie gese ek wil die minimum spoed weet waarteen hulle oopmaak. Netnou is dit n lang skoot dan maak hulle nie meer oop"[emoji16]

Ek sou eerder worry oor skoot plasing en akkuraatheid as oor of die spoed reg is of nie. >:D

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 23 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group