JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Sep 21, 2018 4:35 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 3 posts ] 
Author Message
 Post subject: M&P9 dubbel mag carrier
PostPosted: Fri Apr 06, 2018 9:42 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1792
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ek wil graag in Defensive pistol shooting deelneem, daar is nou 'n klub gestig hier by ons. Ek wil graag weet waar ek die goedkoopste dubbel mag carrier kan koop?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Apr 06, 2018 1:21 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 322
Location: Stella
Die goedkoopste is die webbing tipe sakkies. Hulle werk vir beginners, veral as jy die gordel buite om vastrek. Ek het R80 vir myne betaal en hulle werk vir CZ 75, M&P9 en Glock. Hulle kos dalk nou R150-R200.

Anders kan jy kyk na iets soos Daniel's Holsters - Tacticalquartermaster verkoop hulle. Hulle is heelwat duurder.

Ek het geen finansiƫle verbintenis met TQM nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 6:40 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1792
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ds J wrote:
Die goedkoopste is die webbing tipe sakkies. Hulle werk vir beginners, veral as jy die gordel buite om vastrek. Ek het R80 vir myne betaal en hulle werk vir CZ 75, M&P9 en Glock. Hulle kos dalk nou R150-R200.

Anders kan jy kyk na iets soos Daniel's Holsters - Tacticalquartermaster verkoop hulle. Hulle is heelwat duurder.

Ek het geen finansiƫle verbintenis met TQM nie.
Dankie, het maar by Daniels's holsters 'n bestelling gedoen.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 3 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: KalahariLion and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group