JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jun 22, 2018 8:36 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 9:10 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 268
Location: Pretoria
More manne,

CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?

1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die.
2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler"
3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word.
4. Sit hulle net weer deur die sizing die
5. Laai of bere.

Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?

Luister graag....

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 9:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 618
Location: Pretoria
Finder20 wrote:

Jou metode sal werk, maar hoekom wil jy 2 keer resize? Ek verkies om eers die doppies skoon te maak voor ek resize, ingeval daar sandkorrels of iets in die doppies is wat my dies kan krap. Nie nodig om enige ander stappe te doen as resize, prime en laai nie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 10:13 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 268
Location: Pretoria
Eduard Venter wrote:
Finder20 wrote:
More manne,

CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?

1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die.
2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler"
3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word.
4. Sit hulle net weer deur die sizing die
5. Laai of bere.

Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?

Luister graag....

Jou metode sal werk, maar hoekom wil jy 2 keer resize? Ek verkies om eers die doppies skoon te maak voor ek resize, ingeval daar sandkorrels of iets in die doppies is wat my dies kan krap. Nie nodig om enige ander stappe te doen as resize, prime en laai nie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Ek resize weer want ek sien van die doppe is gebuig as ek hulle uit die wet tumbler haaL....

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5

Last edited by Finder20 on Wed May 23, 2018 10:18 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 10:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 618
Location: Pretoria
In daai geval sou ek voorstel om die doppies sommer net dadelik te tumble voor enige resizing. Dit behoort bietjie tyd en moeite te spaar. Ek gebruik 'n sonic cleaner en doen dit so. Vuil primer pockets was nog nooit 'n probleem nie.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 11:00 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Posts: 117
Location: Alberton
Finder20 wrote:
More manne,

CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?

1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die. Ek het die gedoen, maar gebruik nou universal die
2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler" Doen dieselfde
3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word. Hier los ek of in son of gooi in materiaal sakke om later, week of maand later te laai.
4. Sit hulle net weer deur die sizing die, As ek begin laai dan resize ek nou
5. Laai of bere.

Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?

Luister graag....

Ek doen amper dieselfde,
Gebruik Pro1000 vir die 1ste stap
As ek laai laai ek op 'n Dillon 550, 1ste stasie is 'n decapping en sizing die, want soms glips doppies deur wat nie gesize was met die 1ste stap nie, maar nou omdat ek die universal decapping die gebruik moet ek resize.

Ek het al eers gewas en dan gelaai, maar gevind die doppies vat langer om droog te word as die primer nog in is, ek is bang die doppie is nog nat en ek kry dalk 'n squib of so. Daar was iemand op Gunsite wat dit oor gekom het. Dink Ds Jaap.

Verder doen ek niks,

_________________
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 300 win mag
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 12:54 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 40
Boerboel wrote:
Ek het al eers gewas en dan gelaai, maar gevind die doppies vat langer om droog te word as die primer nog in is, ek is bang die doppie is nog nat en ek kry dalk 'n squib of so. Daar was iemand op Gunsite wat dit oor gekom het. Dink Ds Jaap.

Rookie mistake wat met my Sondag gebeur het. Primers was nog in en ek het gewet tumble. Volgende dag deur die dillon gedruk en 20% van daai rondtes het nie afgegaan nie, of het gestovepipe. Ek het intussen 'n droeer gaan koop om die doppies te laat droog word, ek wou nie in die oond druk nie.

So om hemelsnaam, maak seker jou doppies is droog voordat jy herlaai. Ek weet dit klink obvious maar ja :)

Nou jaag ek doppies deur die universal decapper, wet tumble, bak in die droeer en laat wiel deur die dillon.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 1:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 618
Location: Pretoria
Ek moes dit seker genoem het... Maak seker die doppies is droog voor hulle gelaai word.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: Jaco v Zyl, Viking and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group