JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 26, 2018 6:57 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon Jun 25, 2018 3:32 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Posts: 32
Goeie dag mense,
Ek glo hier is iemand wat die kaliber ken op die forum en ek is opsoek na n bietjie herlaai informasie vir hom. Ek skiet maar nog altyd die 120gr Noslers uit hom uit en ek wil n bietjie swaarder gaan na die 139gr Hornady toe. As enige iemand so gaaf sal wees om ladings te deel of my dalk kan verwys na iemand wat my kan help sal ek dit baie waardeer.
Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 25, 2018 9:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1180
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Daar was jare gelde 'n artikel in die Magnum oor die herlaai en skiet van die spesifieke kombinasie. Miskien kan jy die ou uitgawe opspoor?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 26, 2018 7:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 895
Location: Middelburg, Mp
Het een gebruik vir metaal silhouette skiet in die laat 1980's.
Het 152gr PMP SP gelaai met 24gr S341, spoed uit 14" loop was ongeveer 1900fps gewees.
Hoop dit help jou, met ligter 139gr koeel kan jy met veiligheid begin by 23gr S341.
S321 en S335 is ook goeie kandidate vir die kaliber.
Watter loop lengte het jy?

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 27, 2018 8:22 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Posts: 32
Myne het n 10" loop op en ek gebruik 18gr S265 agter die 120gr Noslers. Sou jy sĂȘ S341 sal die beter kruit wees vir die swaarder Hornady ?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 27, 2018 8:24 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Posts: 32
En ek neem aan dat ek Small rifle mag primer moet gebruik?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 27, 2018 2:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 895
Location: Middelburg, Mp
Met die 10" loop sou ek eerder kyk na S321 of S335.
Alhoewel almal altyd SR mag slagdoppe aanbeveel met balkruit, het ek altyd gewone CCI 400 SR slagdoppe gebruik.
Met S265 gaan jou dopvulling baie laag wees.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group