JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Dec 16, 2017 5:31 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 5:28 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Posts: 14
Goeie dag almal

Ek wil gou hoor is dit moontlik om vir 'n howa m1500 'n nuwe loop op te sit as die ou loop klaar geskiet is.

Groete
Conrad


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 5:31 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Posts: 53
Location: Heidelberg, Gauteng
Ja, jy kan.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 6:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2621
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Is dit moontlik om nuwe bande op jou bakkie te sit?
Conna Howa, is maar net n grappie. Maar dit is net so moontlik soos die boonste stelling. Net nie so maklik om aansoek vir n loopvervanging te doen nie..

Groetnis


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 6:34 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 204
Location: Virginia
Armand stel dit eintlik mooi. Maak net seker dat jy 'n smid met 'n goeie naam kry om aan die roer te werk. Ek het al van baie ouens gehoor wat probleme opgetel het agv werk wat nie ordentlik gedoen is nie. Soek maar hier rond, iemand het so ruk terug reamers gesoek dat die dinges wit sit omdat die werk nie reg was nie.

Van waar is jy nou weer? Ek het gelees, maar nou weer vergeet[emoji38]

Miskien kan iemand dan vir jou 'n goeie smid aanwys wat nie te ver van jou is nie.

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 6:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 616
Location: Walkerville
Aceofspads wrote:
Armand stel dit eintlik mooi. Maak net seker dat jy 'n smid met 'n goeie naam kry om aan die roer te werk. Ek het al van baie ouens gehoor wat probleme opgetel het agv werk wat nie ordentlik gedoen is nie. Soek maar hier rond, iemand het so ruk terug reamers gesoek dat die dinges wit sit omdat die werk nie reg was nie.

Van waar is jy nou weer? Ek het gelees, maar nou weer vergeet[emoji38]

Miskien kan iemand dan vir jou 'n goeie smid aanwys wat nie te ver van jou is nie.

Kriek


So dit is nie n bobejaan spanner job nie? :laugh:

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 7:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 10876
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Maak ook seker jou smid ken die verskillende Howas. Die met die geskryf bo op die loop se aksie kan nogal kraak as die loop nie reg afgehaal word nie...

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 7:32 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 204
Location: Virginia
Plaashaas wrote:
Aceofspads wrote:
Armand stel dit eintlik mooi. Maak net seker dat jy 'n smid met 'n goeie naam kry om aan die roer te werk. Ek het al van baie ouens gehoor wat probleme opgetel het agv werk wat nie ordentlik gedoen is nie. Soek maar hier rond, iemand het so ruk terug reamers gesoek dat die dinges wit sit omdat die werk nie reg was nie.

Van waar is jy nou weer? Ek het gelees, maar nou weer vergeet[emoji38]

Miskien kan iemand dan vir jou 'n goeie smid aanwys wat nie te ver van jou is nie.

Kriek


So dit is nie n bobejaan spanner job nie? [emoji23]
Nee kyk, vir jou so sê:

As jy nou daai Bartlein se prys en die smid se vernuf wil betaal nie is daar goedkoper opsies. Hier by ons kan jy na Satim of Decro toe gaan en alles koop wat nodig is vir 'n spiekeries jobbie.

2 van 3/4" waterpyp, laat hulle een sommer voor en agter thread met die Ridgid, voor gaan jy nodig hê vir 'n dempertjie.

Pratley steel, Quickset, want jy wil mos nie die roer laat staan en idle nie, jy wil hom laat roer.

Bankskroef, paar bobejane , 5 pond hammers, ronde vyle, round bar na size en dan ''n assiteleen stelletjie. Die assiteleen is eintlik maar net daar om die loop uit die aksie te sny.

As jy 'n ou arc weldertjie het en jy kan gouge gaan die assiteleen nie nodig wees nie.

Torch of gouge die loop van jou aksie af. Dis beter om miskien eers jou slot uit te haal, ek moes nou al 'n paar slotte weg gooi omdat ek nie te behendig is met enige soort welding toerusting nie.

Nou moet jy jou loop maak. Sit jou pyp liggies in die bankskroef en dan jou roundbar in die pyp. Ek gebruik gewoonlik 8mm vir die 30 kalibers en 303's, 7mm vir die 270's en 7mm,s, dan groter, 9mm vir die 338's, 10mm vir die 375's en 12mm vir die 458's. Ek maak nie kleiner kalibers nie, dis vir kinders. Vat nou die bankskroef se handle en sit jou ander pyp daaroor. Nou mat ja vasdraai sodat jy by die roundbar kan kom. Vat 'n paar goeie houe met die 5 ponders sodat hy mooi vorm. Voltooi die hele loop so, behalwe jou knox en tennon. As jy die thread op jou kroon beskadig is dit ook nie die einde van die wêreld nie, jy het mos die Pratley. Nou dit is hoe jy hammer forged varrels maak.

As jou loop mooi afgerond is sal jy hom op die aksie moet kry. Onthou nou, dis waar die groot sukkel in kom. Daar is slak en allergande goed nou daar op die thread. Jy sal dit eers met die vyle moet probeer uit vyl. As dit nie werk nie, betrek jou 5 pond impact generators en gebruik sommer die vyle as punches. Een of ander tyd sal jy daai loop van jou inkry. As hy begin indraai is dit tyd dat jy die Pratley meng en die bojane nader sleep.

Sit mildelik Pratley op en skroef vas. Onthou, ons soek 'n ordentlike, stywe fit, so jy gaan so bietjie sweet.

Vir jou kamer gaan jy nou eers so bietjie moet meet en pas. Ek vat gewoonlik net die Pratley en gooi dit in die kamer. Dan vat ek my slot en 'n gelaaide patroon wat ek altwee vol Balistol gesmeer het en forseer die dinge in mekaar.

Laat set nou vir so 'n uurtjie, of as jy nou nie die tyd gekyk het nie, so 3 na 4 rustige Castles.

Dit werk baie goed. Ek het nog nooit 'n klient gekry wat terugkom om weer 'n loop op te sit nie.

Ek kan ongelukig nie toets skote hier in die dorp skiet nie, so jy sal maar moet eerste skote gooi daar op die baan


Rustige aand daar!

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 8:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 616
Location: Walkerville
Dankie Kriek.

Kan jy nie vir ons n step by step video maak en op youtube gooi nie? Ek neem aan as jy n fluted barrel wil he dan sny jy dit met die baby grinder?

Sorry vir die hijack maar ek het nou lekker gelag.

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 8:55 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 204
Location: Virginia
Ja enige tyd. Bring my daai Howa Varminter en dan maak ons hom 'n Super Varminter. Dan kan ons die video maak en jy kan brag jou roer was al op Youtube[emoji23]

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 9:29 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 208
Plaashaas wrote:
Dankie Kriek.

Kan jy nie vir ons n step by step video maak en op youtube gooi nie? Ek neem aan as jy n fluted barrel wil he dan sny jy dit met die baby grinder?

Sorry vir die hijack maar ek het nou lekker gelag.


Dremmel[emoji6]


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Howa .223 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 9:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Posts: 1719
Location: Nelspruit; Mpumalanga
Nou ja toe, daar is Kriek toe nou al die tyd familie van Goose en Fanie Venter en ons wis dit nooit... ++>: 8)

_________________
Wat jy praat verdwyn in die lug:
wat jy skryf...
sal jy moeilik ontvlug!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 10:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 750
Location: Weskus
Kriek vintage gunsmithing.

https://youtu.be/fa9dlvRDuQU


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 18, 2017 11:11 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 204
Location: Virginia
Neeeee, ek lyk beter as daardie ou!! Maar die prinsiep is na aan dieselfde. En ek dink my manier is meer bespoke as vintage.

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Oct 22, 2017 12:01 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 204
Location: Virginia
Diesel Dog wrote:
Kriek vintage gunsmithing.

https://youtu.be/fa9dlvRDuQU
Hi DD. Ek het nou eers kans gekry om daardie video heeltemal te kyk. Dis uitstekend. Dankie

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 17, 2017 8:32 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Posts: 13
Location: Malmesbury
Ouens, is dit nie dalk net goedkoper om n ander howa te koop nie? Ek het nou nie loop pryse nagevors nie, maar die Howa se pryse is in vergelyking redelik laag. As mens nou bv. jou ou wapen, minus kolf,magasyn,en slot inhandig en dan net n nuwe applikasie begin vir n ander "barreled action" voel dit vir my jy gaan verder voor wees as om die loop te vervang

_________________
.22 Norinco JW21
.223 BRNO
9mm Star Model B
.30-06 TBA


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 17, 2017 8:43 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Posts: 954
Location: Lichtenburg
JurieW wrote:
Ouens, is dit nie dalk net goedkoper om n ander howa te koop nie? Ek het nou nie loop pryse nagevors nie, maar die Howa se pryse is in vergelyking redelik laag. As mens nou bv. jou ou wapen, minus kolf,magasyn,en slot inhandig en dan net n nuwe applikasie begin vir n ander "barreled action" voel dit vir my jy gaan verder voor wees as om die loop te vervang

Dit hang seker af van wat jy wil doen....
Vir normale applikasies en normale kalibers dalk ja... Maar jy kry bv. nie 'n 6mm /dasher of 22 Dasher oor die toonbank te koop nie. Die Howas verskaf dan 'n goeie basis en indien die loop klaar is om aansoek te doen vir 'n nuwe loop en kaliber verandering.. Net so ook met manne wat langer lope opsit vir spesifieke redes.

Edit.. Alhoewel die Howas normaalweg goed is en al bietjie naam gemaak het as akkurate gewere en goeie aksies kan jy dit steeds nie vergelyk met van jou top loopvervaardigers soos Broughton, Krieger, Bartlein ens nie. Net so sal 'n standaard rakgeweer moeilik kan kers vashou by die kwaliteit en akkuraatheid van 'n "custom-build" geweer wat deur goeie geweersmit gebou is.. bygesê as die skut nie die eintlike probleem van onakkuraatheid is nie. ;)

Verder is dit maar net lekker om met 'n verandering/verbetering te sit op jou geweer. Ek vergelyk dit met manne wat hulle voertuie, veral 4X4's behoorlik toerus met die beste "aftermarket" onderdele. Baie kere meer vir die mooi daarvan as wat hulle dit ooit werklik gebruik of benodig


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 17, 2017 8:51 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 5806
Location: Paarl
Conna Howa wrote:
Goeie dag almal

Ek wil gou hoor is dit moontlik om vir 'n howa m1500 'n nuwe loop op te sit as die ou loop klaar geskiet is.

Groete
Conrad


Conna,
Ek dink ook JurieW het die beste raad. Verkoop jou aksie en koop 'n nuwe Howa!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 24, 2017 4:05 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Posts: 18
Location: Bultfontein
Well done kriek. hahah


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group