JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jul 20, 2018 12:51 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 
Author Message
 Post subject: Growwe jagplaas gesoek!?
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 11:36 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Posts: 53
Location: Pretoria
Goeie more,

Ons is opsoek na 'n plek waar ons kan gaan jag, soos die plekke toe jy nog saam jou pa gaan jag het?

'n kamp waar jy jou stort water warm maak met 'n donkie, en saans om die vuur kan sit met net die sterre wat die nag verlig. Erens waar die enigste nag geluide van die natuur af kom!? Waar iemand elke nou en dan almal stil maak om te vra of hulle dit ook gehoor het? Waar jy moet koes vir die red romans om die vuur se vlamme.

Die laaste paar jagte het ons op die "verkeerde" plekke gaan jag, en het nou en dan 'n trekker gehoor wat gaan voer aflaai het, of 'n hond hoor blaf vir iets. 'n Aircon en 'n yskas wat saggies in die huis hummm. Iemand wat skiet op die plaas langsaan.

Ons 3 broers jag 1 keer 'n jaar saam, en het gese hierdie jaar soek ons iets grofs. Ons is van Gauteng en gee nie om om te ry nie. Ons jag vir die pot, en al is dit lekker om iets mooi's te skiet gaan dit meer oor die tyd saam en die stories om die vuur elke aand.

Het julle enige voorstelle van 'n plek wat ons sal terug vat na die dae toe ons nog klein was?

_________________
"Always bite of more than you can chew, then chew like hell!"
"Never spoil a good story with facts!"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 11:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 575
Location: Kimberley
Gesels met Flash hier op die forum hy het net die plaas vir jou.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 11:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Posts: 667
Location: North Ridiing
My pel se plaas is net so ...
Plaas is gelee in Northam

_________________
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 12:02 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Posts: 209
Location: Oudtshoorn
Dit klink darem lekker. Ek hoop my eerste jag is soos jy beskryf.
Mooi bly

_________________
22LR Winchester 9422 Wintuff
22LR Beretta Olimpia semi
22LR Winchester 52
22LR Walther Manurhin PP Sport
12G Remington 1100 semi
12G Remington 870 Wingmaster
9MM CZ P01D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 12:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Posts: 946
Location: Willowmore
Praat met Flash.
Hierdie klink soos sy setup.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 12:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Posts: 1779
Location: Nelspruit; Mpumalanga
Ivy Safaris in Munnik het ook so 'n jaghuis met basiese geriewe. Soek hulle op google, hulle besonderhede is daar.

_________________
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 3:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11421
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Wildegansvlei...
viewtopic.php?f=61&t=61029

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 4:34 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Posts: 408
Location: Mooketsi & Phalaborwa-Limpopo Provinsie
Bel oom Kobus Venter. Sy plaas ( Giesendam ) is tussen Alldays en Messina .Verby Venetia Myn op die Linton pad. Lekker jagplaas met plein jagkamp met geen Eskom/Krag nie. Stil binneplaas van ongeveer 1200 Hektaar. Hy gebruik wel "generator" om water te pomp.Jy sal verseker n skoot of twee hoor op buurplase want in jagtyd in Alldays is elke plaas vol.


Oom Kobus ( Hy bly in PTA ) 0813563811/0814202020 Wees maar geduldig as hy nie antwoord nie en probeer weer. Hy het mooi elande, rooibokke en Koedoes. Lekker om in die aande om die kamp vuur te sit en jakkalse en hienas te hoor. Red romans en skerpioene is volop daar so koes maar betyds ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 5:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1749
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Kallie404 wrote:
Bel oom Kobus Venter. Sy plaas ( Giesendam ) is tussen Alldays en Messina .Verby Venetia Myn op die Linton pad. Lekker jagplaas met plein jagkamp met geen Eskom/Krag nie. Stil binneplaas van ongeveer 1200 Hektaar. Hy gebruik wel "generator" om water te pomp.Jy sal verseker n skoot of twee hoor op buurplase want in jagtyd in Alldays is elke plaas vol.


Oom Kobus ( Hy bly in PTA ) 0813563811/0814202020 Wees maar geduldig as hy nie antwoord nie en probeer weer. Hy het mooi elande, rooibokke en Koedoes. Lekker om in die aande om die kamp vuur te sit en jakkalse en hienas te hoor. Red romans en skerpioene is volop daar so koes maar betyds ++>:

Hoe lus maak jy my nou!!!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 5:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4016
Location: JHB
........neem aan daar moet iewers n aircon'tjie en koelkamer loop om jou vleisies v dag een koel te hou...jy wil hom netnie "hoor" nie.

Flash is jou man daar ja.....lekker tentslaap, net n longdrop en plaasdamwater.....

Cheers

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 6:20 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 299
Location: Polokwane
Kallie, hoe maak mens daar met verkoeling van wild?

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Posts: 771
Location: Kimberly
Dankie almal

Theunodb, jy het n PM

Lekker aand


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 9:16 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Posts: 408
Location: Mooketsi & Phalaborwa-Limpopo Provinsie
Nella wrote:
Kallie, hoe maak mens daar met verkoeling van wild?


Nella, daar is wel n hangplek wat amper soos die ou tipe "safes" werk vd ou dae. Ek bly soos jy gelukkig naby Alldays dus het ek nog nie n problem gehad nie. Manne wat ver bly jag al jare daar en het sover ek verstaan nog nie teenspoed met vleis gehad nie veral as n man in Junie/Julie maand jag wanneer die Bosveld op sy "koudste" is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 7:51 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Posts: 370
Location: Kathu
Theuno, jy noem dit "growwe jag"

Vir my is dit "standaard jag"

Veral as die manne beurte maak om hulle lieste in die krip te gaan was en die koedoe karkas sommer in die windpomp ophang vir 2 dae!! Slaap plek is langs die bakkie onder die grootste kameeldoringboom.
Ek het darem nou opgradeer; ek slaap nie meer in die slaaprol op die grond nie (oor giftige redes) slaap nou op stretcher.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 8:32 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Mar 21, 2012 9:12 am
Posts: 36
More Flash wil jy nie vir my ook biekie inligting stuur as jy nog n plek oop het.
Jaco


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 8:58 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 193
Location: Kathu
Dis normaal vir ons hier in die Kalahari se kant.
Heeeeeerlik!!!

Groete KH


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 11:57 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 316
Location: Kathu
JacoVOS wrote:
More Flash wil jy nie vir my ook biekie inligting stuur as jy nog n plek oop het.
Jaco

JacoVos.
Kyk Flash het weer sy Advertensie geplaas.
Dit sukkel maar met die sein op die plaas en hy kan beter op WA praat.
Groete

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AN DIE!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 8:12 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Posts: 53
Location: Pretoria
Baie dankie vir almal se voorstelle! Ek is besig om kontak te maak met hulle almal. Ek sien uit om 'n foto of 2 saam hulle stories op te laai!

_________________
"Always bite of more than you can chew, then chew like hell!"
"Never spoil a good story with facts!"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:19 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Posts: 254
Location: Middelburg Oos-Kaap
Ongariwanda Hunting Safaris in Namibie noord van Omaruru het 'n heerlike kampplek in die bos, 6 km vanaf die opstal. Daar is net 'n donkie vir warm water, toilet en die bos. By die opstal is alles, koelkamer, ens. Daar is jy in die bos onder die sterre en die natuur. Ongelooflike ervaring. Kontak vir Johnie, kyk op die net na hulle webbladsy. Lekker om so iets in die vooruitsig te he.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:28 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Posts: 53
Location: Pretoria
JuanVE wrote:
Ongariwanda Hunting Safaris in Namibie noord van Omaruru het 'n heerlike kampplek in die bos, 6 km vanaf die opstal. Daar is net 'n donkie vir warm water, toilet en die bos. By die opstal is alles, koelkamer, ens. Daar is jy in die bos onder die sterre en die natuur. Ongelooflike ervaring. Kontak vir Johnie, kyk op die net na hulle webbladsy. Lekker om so iets in die vooruitsig te he.


Definitief iets om na uit te sien! Kortpad deur Botswana is 17 ure! Ek dink die road trip sal net so lekker wees soos die jag! Nie iets wat jy oor 'n naweek beplan nie ;-)

_________________
"Always bite of more than you can chew, then chew like hell!"
"Never spoil a good story with facts!"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Posts: 1739
Location: Melmoth
Ek kan jou moontlik help. Pm my as jy belangstel. Dis in zululand.

_________________
.22LR , Mauser Obendorf
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:56 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Posts: 479
Kallie404 wrote:
Bel oom Kobus Venter. Sy plaas ( Giesendam ) is tussen Alldays en Messina .Verby Venetia Myn op die Linton pad. Lekker jagplaas met plein jagkamp met geen Eskom/Krag nie. Stil binneplaas van ongeveer 1200 Hektaar. Hy gebruik wel "generator" om water te pomp.Jy sal verseker n skoot of twee hoor op buurplase want in jagtyd in Alldays is elke plaas vol.


Oom Kobus ( Hy bly in PTA ) 0813563811/0814202020 Wees maar geduldig as hy nie antwoord nie en probeer weer. Hy het mooi elande, rooibokke en Koedoes. Lekker om in die aande om die kamp vuur te sit en jakkalse en hienas te hoor. Red romans en skerpioene is volop daar so koes maar betyds ++>:


Kallie, nou dis n klein wereld! Ek jag al die laaste 25 jaar op n plaas basies reg langs aan daai plaas!!! Ons draai ook op die Linton grondpad af en ry so 15km tot by Kongo se grond. Daai area is moeilik om te jag maar dis waar my jag as kind begin het. Ek het jare gesukkel om n bok te skiet en het hard geleer hoe om te jag. Nou ken ek daai plaas goed en kom elke jaar met n klomp bokke terug. :)

En voor ek vergeet daai area is vrot van die mambas veral in die fonteine op die plaas.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 10:32 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Posts: 53
Location: Pretoria
Nico Harris wrote:
Ek kan jou moontlik help. Pm my as jy belangstel. Dis in zululand.



Ek stel belang ;-) Jyt 'n pm

_________________
"Always bite of more than you can chew, then chew like hell!"
"Never spoil a good story with facts!"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 11:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Posts: 1739
Location: Melmoth
Sien klomp ouens het nou gestuur. Ek gaan eers by theunodb hoor. As hy nie vat nie laat weet ek die res.

_________________
.22LR , Mauser Obendorf
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 12:03 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Posts: 408
Location: Mooketsi & Phalaborwa-Limpopo Provinsie
Drenalinjunkie wrote:
Kallie404 wrote:
Bel oom Kobus Venter. Sy plaas ( Giesendam ) is tussen Alldays en Messina .Verby Venetia Myn op die Linton pad. Lekker jagplaas met plein jagkamp met geen Eskom/Krag nie. Stil binneplaas van ongeveer 1200 Hektaar. Hy gebruik wel "generator" om water te pomp.Jy sal verseker n skoot of twee hoor op buurplase want in jagtyd in Alldays is elke plaas vol.


Oom Kobus ( Hy bly in PTA ) 0813563811/0814202020 Wees maar geduldig as hy nie antwoord nie en probeer weer. Hy het mooi elande, rooibokke en Koedoes. Lekker om in die aande om die kamp vuur te sit en jakkalse en hienas te hoor. Red romans en skerpioene is volop daar so koes maar betyds ++>:


Kallie, nou dis n klein wereld! Ek jag al die laaste 25 jaar op n plaas basies reg langs aan daai plaas!!! Ons draai ook op die Linton grondpad af en ry so 15km tot by Kongo se grond. Daai area is moeilik om te jag maar dis waar my jag as kind begin het. Ek het jare gesukkel om n bok te skiet en het hard geleer hoe om te jag. Nou ken ek daai plaas goed en kom elke jaar met n klomp bokke terug. :)

En voor ek vergeet daai area is vrot van die mambas veral in die fonteine op die plaas.


Kan jy dit glo Simon..........ja dis mooi wereld daai, veral met al die mopanies en kremetarte. Weet presies waar Kongo is, as jy aanry met pad sluit jy weer by teerpad aan voor Mapungubwe park. En ja.........mambas is daar heelwat


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group