JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Oct 20, 2018 12:41 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu May 31, 2018 2:24 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Posts: 197
Location: Johannesburg
Dag manne

Ek het tans die volgende jaggeweer kalibers tot my beskikking:

1. .22LR vir oefen en klein gediertes;
2. 308 Winchester met 32" loop vir Super League en FTR ens... (175gr Nosler RDF teen 2800fps);
3. 308 Winchester met 18" loop (165gr teen 2500fps of 180gr teen 2450fps) vir bosveld jag;
4. .375 Holland and Holland vir bosveld jag en groter gediertes.

Ek oorweeg 'n praktiese plat skieter vir vlaktes jag... sonder 'n belted magnum dop... en met 'n redelike ligte platform gewig- wat nie die snot uit die skut uit skop nie (wil dit vir jonger jagters ook aangee vir hulle vlaktes jag).

My eerste oorweging is die .270 Winchester met 130gr koeel teen 3000fps...

My twede oorweging is die 7x64 Brenneke... 130gr koeel teen 3000fps...

Wat dink julle sal die beste besluit wees?

Is albei omtrent dieselfde in terme van trajek agv die BC's op 130gr op amper dieselfde deursnee en teen die selfde snellheid?

Ek vermoed dis eintlik "much of a muchness".

Sien uit na julle insette.

Groete
Max

_________________
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, .308 Win 32" loop, .308 Win 18" loop, .375 H&H Magnum, Browning O/U 12g, 9mm Parabellum

Geskei met: .243 Win, 6.5 Creed,
30-06 Springfield, .338 Win Mag


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 3:08 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Posts: 431
Location: Pretoria
Ek merk op retoriese vrae is jou sterk punt...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 3:09 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Posts: 197
Location: Johannesburg
Johan van Wyk wrote:
Ek merk op retoriese vrae is jou sterk punt...


Iemand moet hulle vrae... :laugh:

_________________
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, .308 Win 32" loop, .308 Win 18" loop, .375 H&H Magnum, Browning O/U 12g, 9mm Parabellum

Geskei met: .243 Win, 6.5 Creed,
30-06 Springfield, .338 Win Mag


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 3:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
260 Ackley met n +-120gr mono


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 3:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2993
Location: Citrusdal
Max, oom Driepoot (en ek) het 'n baie sawwe plek vir 'n 7x64. Al voordeel wat ek kan sien vir die 7x64 is dat hy ook gemaklik koeëls tot 170g + kan skiet, maar daar is jy reeds geholpe.

Arnold se voorstel pas baie mooi in by jou vereistes as jou smaak dik, kort vrouens is. Ja, die 260 is ook na aan my hart.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 3:56 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Posts: 59
Location: Montana PTA
Arnold wrote:
260 Ackley met n +-120gr mono


+1

Ek is baie lief vir my 7x64, maar vir ligter punte vêr skiet vat ek sonder twyfel my 260. Hy is nou nie n Ackley nie maar hy skiet n 123gr lag-lag 2900fps sonder stories.

_________________
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
22-250 Win Varminter
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 4:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
6.5x55 Ackley :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 4:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1829
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Arnold wrote:
6.5x55 Ackley :)
Saam met daai lyfie het jy 'n wenner

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 6:33 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
270 sal mooi werk, komponente en selfs ammo orals beskikbaar, klein genoeg om deur meeste gebruik te word(lees recoil) maar groot genoeg om meeste goed plat te skiet.

Dis nie super doeper uber of ackley nie, maar dit werk, eenvoudig soos dit.
Op jagafstande in SA, nie langafstand skiet nie, werk dit wonders, die oorspronklike platskieter, sal nog vir baie jare daar wees.

Jy laai 110gr V-max teen so 3300ft/s vir culling of die jongspan, mooi lae druk en skiet lekker plat. Ek self het al die lading geskiet, met 'n suppressor is daar geen recoil.

Vir jag kan jy either 130gr teen 3060ft/s of 150gr teen 2900ft/s laai.
Vir cup and core werk 150gr beter, minder vleisskade, vir 130gr op korter afstande werk 'n premium of mono beter.

Op jagafstande is meeste kaliber debatte net akedemies as jy kalibers in dieselfde klas vergelyk, so koop die ding wat jou lewe die maklikste gaan maak.

Die 270 is 'n praktiese plat skieter, so eenvoudig soos dit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2018 8:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4571
Location: Pretoria
My seun skiet 7x64. Hulle noem hom die Europese 270. Soos reeds genoem doen hy en 270 selle met ligter koeëls. Enigste voordeel van 7x64 is maar die swaarder koeëls wat hy met gemak hanteer. Met 'n 170-180gr koeël is hy baie naby die 30-06 se balistieke. Wat ek ook van hou is dat daar net soveel meer 7mm koeëls op die mark is om van te kies as 270. Maar ja, as jou roer van 1 koeël hou en mooi werk maak dit nie saak hoeveel ander nog op die mark is nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 01, 2018 7:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1192
Location: Midrand
6.5x55 of .270 W. Beide beskikbaar in heelwat rakgewere.

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 6:40 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 384
Location: Pietersburg Limpopo
Ek verstaan jy soek n vlakte geweer, maar die 7x64 kry ook n warm ontvangs in die Bosveld, terwyl die .270 maar die oge laat rol.
Ek glo baie van dit is maar tradisie, maar natuurlik ook omdat die 7x64 sinvol met swaarder koeels gelaai kan word. Dit is soos 'n mooi vrou wat nog kan kook ook.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 7:46 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Posts: 89
As ek tussen die 7x64 en n 270 moet kies, sal dit die 7x64 wees. Ek skiet n 270 met 140 gr SST.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 7:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Posts: 4447
Location: Wes-Tvl Christiana
Ek hou van beide kalibers. Miskien is die 7x64 teoreties beter( op papier). Daar is maar min verskil tussen die twee.net iets om na op te let: Ek het al vir bitter baie 7x64's ladings uitgewerk. Almal rak gewere. Sonder uitsondering het elke geweer n enorme freebore. Ek weet nie hoekom is dit so nie. Twee van die gewere het die eienaars op die ou end die gewere na n geweersmit gevat om die jump korter te maak. Dit is nie noodwendig n slegte ding nie, nou kan jy die kamer die groote maak van jou idale patroon. Neem maar net kennis dit is n verskynsel onder die kaliber

_________________
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 8:01 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
Ek stem die x64 is n beter allrounder.

Maar die OP het twee dedicated bosveld gewere, so die x64 in die scenario maak net geen sin nie, want hy soek juis nie iets wat swaar koeels skiet nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 10:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 941
Location: Potchefstroom
Max Rossle wrote:
Dag manne

Ek het tans die volgende jaggeweer kalibers tot my beskikking:

1. .22LR vir oefen en klein gediertes;
2. 308 Winchester met 32" loop vir Super League en FTR ens... (175gr Nosler RDF teen 2800fps);
3. 308 Winchester met 18" loop (165gr teen 2500fps of 180gr teen 2450fps) vir bosveld jag;
4. .375 Holland and Holland vir bosveld jag en groter gediertes.

Ek oorweeg 'n praktiese plat skieter vir vlaktes jag... sonder 'n belted magnum dop... en met 'n redelike ligte platform gewig- wat nie die snot uit die skut uit skop nie (wil dit vir jonger jagters ook aangee vir hulle vlaktes jag).

My eerste oorweging is die .270 Winchester met 130gr koeel teen 3000fps...

My twede oorweging is die 7x64 Brenneke... 130gr koeel teen 3000fps...

Wat dink julle sal die beste besluit wees?

Is albei omtrent dieselfde in terme van trajek agv die BC's op 130gr op amper dieselfde deursnee en teen die selfde snellheid?

Ek vermoed dis eintlik "much of a muchness".

Sien uit na julle insette.

Groete
Max


Max,

Wil jy n rakgeweer koop of laat bou?

Met n vleisie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 3:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1193
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Max.

Jy moet nou mooi verduidelik: Wat gaan jou .277" of .285" 130gn teen 3000fps koeël kan doen wat 'n .308" 130gn koeël teen 3000 fps nie kan doen nie? ++>:

As ek moet kies tussen 'n 270W of 7x64Bren, gaan daar 'n paar faktore wees om na te kyk:
Groefdraai. Die 7mm kom gewoonlik met 'n 1:8" loop, wat lekker lang (swaar) koeëls kan stabiliseer. 270 is gewoonlik 1:10"
Groefdiameter. Die standaard diameter is .285". Die meeste Amerikaanse koeëls meet .284". PMP meet .283". Ek hou van beter passings as wat hier die geval is. Om die korrekte passing te kry is jy beperk tot 'n paar Europese koeëls wat op die korrekte .285" spesifikasie gemaak word. Ons wapenmark is sterk onder die invloed van Amerikaanse invoere.

In dieselfde klas, hou ek nogal van die 280 Remington. Sy loop is ten minste op .284" nader aan die koeëls wat ek deur hom gaan skiet. Net 'n skaars kaliber.

Miskien gaan die keuse vir jou gemaak word deur die tipe geweer wat jy wil hê. Howa van die rak af = 270W. CZ of enige ander Europese geweer 270 of 7x64. Remington = 270 of 280.

Oorweeg ook om daai 6,5CM weer terug te koop... ::)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 02, 2018 8:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 941
Location: Potchefstroom
Max,

Met die regte kruit behoort jy n 130gr BT @ 3100 voete uit n standaard 270 win met 24” loop te gooi. Selfs vinniger maar dan begin druk n issue raak.

Glo n 7x64 sal n 140gr BT effens stadiger gooi. Maar die bietjie wat jy verloor met vandag se glase met turrets wat draai en kersboom kruishare is amper weglaatbaar op jagafstande.

Sou jy bou kyk na die 270AI of 280AI. Nosler maak wel lg in fabrieksgewere. Ek het nie ondervinding met die 280AI nie, maar my 270AI met 26” loop spoeg n 130gr BT @ 3250voete met N560. Druk is dan ook nie naby max nie. Gaan kyk maar die tabelle met bg combo...

Hoop dit help.

Met n vleisie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 17, 2018 11:16 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm
Posts: 19
7x64 bo 270 weens “range” en bc van beskikbare punte; MAAR as skop n groot oorweging is kan n 6.5 dalk n beter opsie wees...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 5:15 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2841
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Dis n moeilike keuse. As jy na die 7x64 kyk dan kan jy ook na die 280Ackley kyk. Kyk ook na die 6.5we. Ek sou se n tikka varmint in 6.5x55 Ackley gaan bitterl lekker werk!

Groetnis


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 1:39 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Posts: 34
Location: Boshof
Ek het na dieselfde gekyk. As jy die geweer net vir vlaktes gaan gebruik, kry 'n 270 of 243. Ammo is vrylik beskikbaar, maklik om te herlaai, dan het jy 'n toegewyde vlakte geweer.
anders laai net jou 308 met ligte punte.

_________________
Groete Andreas
    6.5x55 Howa M1500


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 24, 2018 7:14 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Posts: 2
Location: Pretoria
Ek dink voor n mens enige raad kan gee, moet ons eers weet wat jy als met die geweer wil kan plattrek?


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: fbarraza28 and 9 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group