JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Dec 13, 2018 8:00 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 226 posts ]  Go to page Previous  1 ... 6, 7, 8, 9, 10  Next
Author Message
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 5:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4537
Location: Rustenburg
Harambe wrote:
Daar is 'n ou gesegde wat lui "As hy parkeer soos 'n ****, dan bestuur hy soos 'n ****"

Was dit van hoe die ouens die Ossewaens parkeer het met Nagmaal? :o

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 5:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1570
Location: Bronkhorstspruit
Carl wrote:
Harambe wrote:
Daar is 'n ou gesegde wat lui "As hy parkeer soos 'n ****, dan bestuur hy soos 'n ****"

Was dit van hoe die ouens die Ossewaens parkeer het met Nagmaal? :o

Daai was die touleier se job Carl! Die manne bo op die waens was ge-chauffeur!

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 5:51 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 144
Location: Benoni
Stephan86 wrote:
Quote:
Ek is daai ou wat oor twee parkings stop met my Wildtrak. Maar hel hy staan skeef maak nie saak hoeveel keer ek dit probeer fix nie. Nou los ek maar so; dis makliker om te maak of jy boggerall omgee nie as wat dit is om te erken jy weet nie hoe om te parkeer nie.

My vrou het so 'n oulike gesegde "If you can't park it don't drive it" ;)

Hmmm, n vrou met logika? Jy mors seker met my. ;)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 7:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 590
Location: Kroonstad
Creedmore in plaas van Creedmoor...

Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 10:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2820
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
Howa vs Remington. Almal weet Ruger is beter.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 8:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
jankraay wrote:
Creedmore in plaas van Creedmoor...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Needmoor?

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 8:38 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 590
Location: Kroonstad
Capt. Oblivious wrote:
jankraay wrote:
Creedmore in plaas van Creedmoor...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Needmoor?

Ten minste spel jy die laaste deel reg...[emoji12]

Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 7:14 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Posts: 399
Location: Pretoria
Sigaretstompies

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1603
Location: Randburg, Gauteng
Bedelary waar mens ook al gaan.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:30 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2387
Location: Paarl
Mense wat lekker gerook en nou heeltyd kla oor rook. :):

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 11:13 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1209
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Gbyleveldt wrote:
Stephan86 wrote:
Quote:
Ek is daai ou wat oor twee parkings stop met my Wildtrak. Maar hel hy staan skeef maak nie saak hoeveel keer ek dit probeer fix nie. Nou los ek maar so; dis makliker om te maak of jy boggerall omgee nie as wat dit is om te erken jy weet nie hoe om te parkeer nie.

My vrou het so 'n oulike gesegde "If you can't park it don't drive it" ;)

Hmmm, n vrou met logika? Jy mors seker met my. ;)

Nou moet ek net 'n storie vertel:

Parkeer so 'n paar jaar gelede die F250 by 'n "mall" se buite-parkering. Die spasies is seker uitgemeet deur 'n outjie wat 'n Smart of Chev Spark ry. Die paadjie tussen die parkeerspasies is ook te nou om behoorlik te kan indraai. Nou staan die Fordjie maar soos wat hy staan... Kom die karwag daar aan en berispe my omdat ek so swak parkeer en te veel plek vat. Ek gee toe vir hom die sleutels en sê "Jammer meneer, trek jy hom asseblief vir my reg?" Lank gewik en geweeg, toe reken hy "Nee wat, dis maar doodreg so, dankie meneer".

Last edited by Alwin on Fri Oct 12, 2018 9:32 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 2:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Posts: 164
Location: Pretoria
..... State capture en VBS Bank Looting Talk ...................... niemand nog in die tronk nie!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 3:34 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Posts: 1195
Location: Bloemfontein
As jy iets bestel wat veronderstel is om baterye in te he, (volgens verpakking en al die ander winkels) en daar is niks. En dan is dit nog CR123A batterye ook...

_________________
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: silenthunterkd@gmail.com
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 4:23 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 848
Location: Pretoria Oos
Silent Hunting wrote:
As jy iets bestel wat veronderstel is om baterye in te he, (volgens verpakking en al die ander winkels) en daar is niks. En dan is dit nog CR123A batterye ook...

Henk het jy toe maar eerder besluit het op daai geel barrel fan joppie ? ..... wat van gee hom 'n solar paneeltjie en vergeet van daai batterye >:D

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 5:24 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Posts: 1195
Location: Bloemfontein
Ek was diep negatief toe ek sien die batterye het verdwyn. En dan vertel hulle my dat dit nie kom met dit nie. Hmmm, solar penel is dalk n plan.

_________________
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: silenthunterkd@gmail.com
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 525
Location: Kaapstad
Ek raak heel bevange as ek 'n ding sonder batterye kry en niemand in die Kaap verkoop daai battery nie. Ek het darem nou die dag uitgevind jy kan ou laptop batterye oopsny om 'n klomp 18650 batterye te kry vir al my "taktiese" flitsligte.

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1651
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
As ek na 'n lang dag ietsie skink en die vrieskas oopmaak en die ysbakkie het net 1 ysie in....

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Hahaha

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 144
Location: Benoni
Apie wrote:
As ek na 'n lang dag ietsie skink en die vrieskas oopmaak en die ysbakkie het net 1 ysie in....

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ergste van als is dat jy die enigste een is wat ys gebruik...

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 10:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1651
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Gbyleveldt wrote:
Apie wrote:
As ek na 'n lang dag ietsie skink en die vrieskas oopmaak en die ysbakkie het net 1 ysie in....

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ergste van als is dat jy die enigste een is wat ys gebruik...

Ek gebruik verseker die meeste maar...
My ander huisbewoners maak nooit die bakkie weer vol nie..

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 10:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1325
Location: Welgelegen
Ek is nou gatvol vir julle gatvolgeite!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 7:56 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4806
Location: Paarl
JohanvB wrote:
Ek is nou gatvol vir julle gatvolgeite!

Ou kla-gat!!! >:D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 8:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Posts: 3552
Location: Tsumeb, Namibia
Ek is bef@k en gatvol verby en wil net bietjie afblaas hier onder die boom...

Hoeveel van ons het vergaderings n dag, seker die meeste.
Hoeveel van ons bel eerder iemand as n alternatief vir n vergadering, seker die minderheid.
Wat is die doel van n vergadering, imo en werksgebied is dit die saamkoms van partye vir die uitruiling en ter tafel legging van informasie / probleme om tot n gesamentlike besluit / oplossing te kom wat al die partye gunstig vind. Julle sal saamstem dat dit ook belangrik is om respek te handhaaf en elke party dan sy kans te gee om sy mening / informasie te lig / ter tafel te le sonder onderbreking, anders is die vergadering tog onbenullig. Dis dan sekerlik ook belangrik vir elke party teenwoordig om respek te handhaaf en nie die ander party in die rede te val as hy besig is met sy voorlegging / oortuigings praatjie nie. Dis mos die basis van n vergadering dan nie, hetsy daar net twee of 20 persone by die vergadering is.

Ek het gister twee vergaderings gehaad waar ek met beide amper opgestaan en uitgeloop het.
Eerste vergadering is met Otavi se dorpsraad. Skaars gesit en was besig om my saak voor te le, lui die een raadslid se selfoon en se 'scuse me' en antwoord hy. Seker tiewn minute lank. So sit ek en die ander knaap nou en wag. Uiteindelik klaar gepraat gaan ek voort, skaars weer begin, selfde storie, foon lui, vergadering word geignoreer en selfoon word geantwoord. N vergadering wat skaars 15 minute moes neem word toe n uur.

Kom terug by die kantoor en hoor by Dir of hy my kan sien vir teruvoer - reg kom dadelik sy hy - dis n belangrike aspek. In kantoor gekom, gaan sit en hy draai weg van sy rekenaar en knik vir my om voort te gaan. Selfde storie, skaars begin terugvoer gee, selfoon lui en hy antwoord. So gaan dit aan vir n halfuur met my teruvoer wat kattebak moet ry teenoor selfoon oproepe wat inkom tydens ons kort vergaderinkie.

MENEER, niemand sal doodgaan as jy jou selfoon op silent sit en ignoreer tydens n vergadering nie. Respekteer asb die party wat die 'moeite' gedoen het om n vergadering net jou te reel, en gee hom sy tyd sonder om jou selfoon te gryp elke f@kn paar minute.

Met beide vergaderings het my foon gelui en boodskaape ingekom. Maar ek het almal terugebel na die vergaderings verby was, dis tog hoe mens te werk gaan dan nie? Ek het ook tonne werk wat le en wag terwyl ek sit en luister hoe jy op jou selfoon gesels meneer! Jy respekteer mos mekaar se tyd. Of het die hele situasie met f@ken selfone en vergaderings erens die afgelope 40 jaar verander en ek dit gemis?

Ek se gister grapsgewys vir my Dir toe ek opstaan, dat dit baie vinniger sal gaan as ek hom telefonies gebel het en terugvoer gee. Ja dis sekerlik so seg hy, dis maar hoe dinge deesdae gaan...Hallooooo Meneer Direkteur, beheer jy jou foon of jou f@kn foon vir jou????
Draai die prentjie om, ons wat in bestuursposissies sit, hoe gaan jy voel as jou personeel wat voor jou sit jou onderbreek tydens n sessie, elke keer om sy of haar selfoon te antwoord???

Nee bksm manne ek kan regtig n beroerte kry as ek besig is om met iemand te praat oor werk en ek word stilgemaak sodat hy / sy hulle selfone kan antwoord. En ek sien dit om my orals elke dag! WDF???

Ok, voel bietjie beter tot later vanoggend as dit weer gebeur.....

_________________
Francois

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 9:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1136
Location: Rustenburg
FHM wrote:

Baie waar. Ek voel ook so. Het so twee jaar terug 'n vergardering met 'n senior kollega gehad en hy het sy foon geantwoord. Na tien minute toe staan ek op en loop uit. Later bel hy my en vra wat nou, en kan ons die vergadering herskeduleer. Se ek hom nee kom ons praat sommer oor die foon want lyk my jy is goed met die foon ding. Van daar af het die man sy foon afgeskakel as ons vergadering het.

_________________
Maak 'n verskil

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 10:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
Ek het so week terug ook 'n vergadering gehad met 'n span hier by my. Die helfte drentel 10 na 15min later in. Ek het vergadering nie begin tot hulle opgedaag het nie. Die verskil met die vergadering was dat hulle bestuurder by was. Sommer almal hom inkluis gedril oor vergadering etiket. Volgende vergadering is hulle 10min vroeg en vanoggend weer. Nee kyk dit irriteer my grensloos.

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 226 posts ]  Go to page Previous  1 ... 6, 7, 8, 9, 10  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group