JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Nov 19, 2018 11:51 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon Nov 05, 2018 8:07 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 28, 2018 9:39 pm
Posts: 1
Goeie Naand

Ek is opsoek na n jag plek waar ons springbok en gemsbok kan jag. Ons is elke jaar n groep van so tussen 12 en 14 manne wat saam jag. Volgende jaar sal ons 6de jaar wees wat ons saam as n groep jag.

Ons probeer elke jaar n ander tipe jag doen. Ons sal baie graag n lekker voorsit jag wil doen maar dis nie n vereiste nie.
Ons soek ook nie 5ster geriewe nie.
Al die manne is van PTA maar ons gee nie om om ver te ry nie. So plus minus 900km van PTA af.
Ons het een jaar in Douglus gaan jag en ek sal in n ander post meer vertel oor daai jag. Dit het glad nie goed uit gewerk nie en was 'n teleurstelling gewees.

Hoop julle manne sal my kan help met verwysings vir jag plekke.

Jagters Groete

Matthys Kemp


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 06, 2018 9:37 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 379
Location: Polokwane
Goeie more Matthys.
Eerstens welkom van my kant af op die forum.
Wat die forum so spesiaal maak is dat almal hier sterk christelike waardes het, mekaar respekteer en altyd mekaar sal help. Kan amper sê een groot groep vriende.
Hier is menings verskille tussen ons maar dit word op n ordentlike manier hanteer..Op die groep is daar geen "keyboard cowboys" nie en ek wardeer dit opreg.
Aangaande jou vraag vir jag plek. .moelike een.
Die ouens is meer as net bereid om te help...maar ons verwys nie sommer n vreemde persoon na n jag plek toe nie. Meeste van die keer is daai jag plekke persoonlike vriende van ons se grond en ons wil nie net graag vreemde mense verwys nie. Mens weet nooit watse tipe mens is daai ou nie en of jy wêl n kampvuur met hom sal wil deel nie.
Dit gesê...vertel ons bietjie meer van jou self....jou jag ervarings..gewere en belang stellings.
Hiers n klomp manne op die groep wat waarlik n magdom kennis het en heel moontlik kan ons dalk iets by jou ook leer.
Staan nader dat die manne jou beter kan leer ken...en is baie seker dit sal vir jou deure kan oop maak in die toekoms.

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 06, 2018 9:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7827
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Dr Smuts of is hy vol?
Joe het mos al paar mooi goed daar geskiet

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 06, 2018 9:55 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 379
Location: Polokwane
Dr Smuts kan rerig ook maar net bietjie dankie sê vir al die nuwe manne wat ons na hom verwys :laugh: :laugh: :laugh:

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 06, 2018 10:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3651
Location: Durbanville, WesKaap
Matthys Bel 0833243344 die man is goedkoop daar naby Kuruman. Daar is van n steenbok tot n luiperd. Vra vir dr. SMUTS.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 06, 2018 12:27 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Posts: 178
Location: Waterberg, Limpopo
Ja verseker is Dr Smuts die regte kontak.

_________________
Stoot lood!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 06, 2018 4:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Posts: 699
Location: Sandton
Nice first post Nella.

Matthys, don't phone Smuts. You'll be wasting your time. Stick around on the Forum and hopefully someone will make a good recommendation.

PS Matthys introduced himself in the Introductions section on the 4th of November.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 07, 2018 7:55 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am
Posts: 18
Probeer die plek. Is in die Karoo naby Britstown.

https://www.facebook.com/namakaroogame/

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 07, 2018 8:05 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 379
Location: Polokwane
Dimitri wrote:
Nice first post Nella.

Matthys, don't phone Smuts. You'll be wasting your time. Stick around on the Forum and hopefully someone will make a good recommendation.

PS Matthys introduced himself in the Introductions section on the 4th of November.

Ok duidelik het ek nie in die klas opgelet nie :-[
Maar hoekom wys sy "post count" net 1?

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 07, 2018 11:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Posts: 3550
Location: Tsumeb, Namibia
Nella wrote:
Dimitri wrote:
Nice first post Nella.

Matthys, don't phone Smuts. You'll be wasting your time. Stick around on the Forum and hopefully someone will make a good recommendation.

PS Matthys introduced himself in the Introductions section on the 4th of November.

Ok duidelik het ek nie in die klas opgelet nie :-[
Maar hoekom wys sy "post count" net 1?


Jou voorstellings pos tel nie

_________________
Francois


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group