JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 11, 2018 11:48 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Thu Nov 29, 2018 9:18 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5943
Location: Waterkloof, Pretoria
Lekker Kobus!

Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 29, 2018 9:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1524
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Wouter Roets wrote:
Lekker Kobus!

Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.

Groetnis
Wout


Dankie ou Wouter dit was baie sweet om hier te kom. Het darm nou daai 416 Rigby ook gelaai so nou moet hy loop met die oop visiere

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 29, 2018 10:59 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5733
Location: Brackenfell
Wouter Roets wrote:
Lekker Kobus!

Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.

Groetnis
Wout


Dit is regtig 'n jammerte dat mense nie mooier fotos van hulle juwele in die kluis neem nie ;)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 29, 2018 11:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1524
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Arnold wrote:
Wouter Roets wrote:
Lekker Kobus!

Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.

Groetnis
Wout


Dit is regtig 'n jammerte dat mense nie mooier fotos van hulle juwele in die kluis neem nie ;)



Het sommer so vinnig met die sel geneem, sal as ek n gaping kry mooies opsit van elk. Die lug in die kluis maak bietjie amok op die foto

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 29, 2018 11:54 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5733
Location: Brackenfell
Ek verstaan ;)

Buite in die skaduwee vind ek die beste. Direkte sonlig maak skaduwees en binnehuise beligting is maar moeilik.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 10:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Posts: 813
Location: Pretoria
Kobus ek weet jy het klaar een, dog net ek gooi die link hier, geweer lyk net vir my verskriklik mooi....

https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 11142.html


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 11:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1524
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Deeg (Lourens) wrote:
Kobus ek weet jy het klaar een, dog net ek gooi die link hier, geweer lyk net vir my verskriklik mooi....

https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 11142.html



Dankie vir die gedagte....probeer bitter hard om nie dubbele kalibers te koop nie ;D ;D Baie mooi roer daai....Manne moet weet die oudjies het maar bietjie van n byt veral in die No 1's

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group