JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Sep 21, 2018 4:28 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 
Author Message
 Post subject: Roepklanke vir honde.
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 8:43 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Posts: 231
Location: Barkly Oos
Naand manne. Ons ervaar baie probleme met honde om die dorpe wat groot swart woonbuurte het. Is daar dalk iemand wat goeie klanke het om honde te roep soos yelps of jagblaf wat ek kan bekom. Of gebruik julle maar net van die normale klanke wat vir jakke ook werk. Dankie by voorbaat. Japie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 8:50 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Posts: 202
Location: Limpopo ellisras
japie ek kan jou my 6c gee...gan kry vi jou n honde teef wat op hitte is en gan ketting haar da naby iewers ver van di plekke af wa hulle niks kan sien of hoor ni...hulle kom op streepe da aan en niks keer hom ni..jy maak hulle met wat ook al jy wil maak en maak hulle dan weg ver weg laai jou teef hond op en kom mre weer..maar los ni jou hond nooit alleen


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 8:56 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Posts: 231
Location: Barkly Oos
Kan mens dalk by n veearts of apteek iets kry wat mens n teef kan spuit om op hitte te kom of langer op hitte te bly.
Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 9:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14362
Location: Vereeniging
Die Aussies roep honde in deur te huil soos wat 'n wolf doen. Dit is egter vir dingoes en honde wat wild geword het.

https://www.youtube.com/watch?v=hHyXxxzKy50

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 9:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 716
Location: Heidelberg, Tvl
++>:Onthou ASSEBLIEF net die 3 S'e!!!!! >:D

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 8:03 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 200
Location: Kathu
Philip J wrote:
++>:Onthou ASSEBLIEF net die 3 S'e!!!!! >:D

+1 moet ook nie dat enige een van die honde se eienaars dit weet nie. baie groot probleme!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 9:32 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4274
Location: Calvinia
Ek roep 'n hond sommer op sy naam

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 11:16 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 519
Location: Suid Kaap
Jy kry iets wat jy n hond kan inspuit vra net n veearts. Dit vat so 3 tot 4 dae vir die tewe om op vol hitte te kom. Het gehoor van iemand wat 2 van sy werkers se honde huur en elkeen in sy eie rooikat hok n ent uitmekaar uit sit in die veld. sommer 2+ km weg met windtjie wat na lokasie waai. dis nie net reuns wat kom nie tewe loop ook saam. Honde wat wild pla in reservate kan ook so beheer word. jy kan selfs daai hond se uriene opvang en hokke stel daarmee.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 12:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11567
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Slagysters rondom daardie hok met die teef op hitte werk bitter mooi!

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 1:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Posts: 231
Location: Barkly Oos
Was nou by poliesie. Hulle se hulle is nie by magte om op te tree nie. Die onus rus by die verkeersdepartement. Die verkeersowerhede se hulle is bewus daarvan dat rondloperhonde onder hulle resoteer. Maar hulle kan ook niks doen nie want hulle het nie vuurwapens om die honde te skiet nie en verwys dit nou weer terug na die grondeienaar toe. bose kringloop as jy my vra. Nou sort ons hulle maar self uit. Punt.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 1:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Posts: 678
Location: Kalkbank
Kry by Peter Schneekluth van sy drop baits. Werk soos n bom en die aasvoëls is veilig.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 5:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1355
Location: smithfield
savage(P Coetzer) wrote:
Kry by Peter Schneekluth van sy drop baits. Werk soos n bom en die aasvoëls is veilig.

beste raad sover.dit het vir my wondere verrig met dieselfde probleem.en dis wettig

_________________
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 8:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7612
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
savage(P Coetzer) wrote:
Kry by Peter Schneekluth van sy drop baits. Werk soos n bom en die aasvoëls is veilig.



Alhoewel ek dink dit bitter lekker gaan wees as jy n teef in daai hok het sou ek ook maar die pad stap.

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 07, 2018 9:02 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Posts: 108
Location: Tarlton
Manne ek het n ruk terug n nuwe buurman gekry en toe kort daar na hondspore in die veld opgemerk. My werkers het beweer hulle het die nuwwe buurman se honde gesien in die veld en dus het ek maar gaan mooi praat VOOR daar skade is.

Noodeloos om te sê het die buurman alles ontken ek het net dood eenvoudig gesê dagt sy honde nooit sal rondloop nie en dat hulle ook nie uit sy jaart kan kom nie.

Plus minus n maand later is daar toe n kalf gevang en kon mens sommer aan die slordige vreet sien dis hond se skuld! Ek het toe n holk gevat en die oorblywende stukke van die kalf in die hok gesit.

Volgende oggend was 2 van my buurman se honne in die hok! Ek bel hom toe en verduidelik toe nou mooi aan hom as hy sy boele wil terug hê dan soek ek betaaling vir my kalf! Wel hy was nie baie gelukkig met my nie maar het maar opgedok en kalf vergoed.

Nog nie weer hond spore of vangste gekry nie...

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

_________________
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: ArthurK, Jacquesb, KnifeOfWar, Malan123, naas222, Philip Marais and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group