JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 19, 2018 10:07 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 27 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: Livestock Attacks
PostPosted: Sun Aug 26, 2018 9:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 518
Location: Suid Kaap
Honde byt en skeur gewoonlik orals op lyf en kop stukke wol af soos hulle langs diere hardloop, luiperd vang gewoonlik en byt keel of byt bo op skof en vreet op,sal hom nie net so los nie, ribbes en bene gewoonlik stomp afgekou. Rooikat byt keel en eet slegs boud of bors vleis.Waar jong rooikatte is sal hul soms snaaks eet aan n karkas, maar ook nie soos die fot's nie.
Ratel lyk amper so maar skeur bo en onderlip af en partykeer tonge ook uit of afgeskeur ,maar nog nie so diep en groot skade gesien soos die diere in die foto's nie. Ratel eet soms ook die vet rondom skaap se bors been uit. Ek vermoed Bruin Haiena. Kyk vir tand gate 4 vingers breed uitmekaar. Naby Barrydale het van hulle n paar jaar gelede ontsnap en nonsens gemaak by buur plase. Was een tussen Van Wyksdorp en Hebertsdale ook wat volstruise gepla het en karkasse morsig gelos het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Livestock Attacks
PostPosted: Sun Aug 26, 2018 9:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 518
Location: Suid Kaap
Mens kan net raai watse diere als na wildplase in ons omgewing aangekoop word of geherlokeer word en dan in elkgeval weer ontsnap >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 27 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group