JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Sep 21, 2017 7:37 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
 Post subject: Hoe ver kan jy hom hoor?
PostPosted: Mon Sep 04, 2017 8:28 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Sep 04, 2017 8:07 pm
Posts: 3
Naand manne ek sit heel rustig op die stoep vanaand en volgende oomblik hoor ek hoe roep jak se kind sommer naby huis. Dit was net so 2 keer wat hy geblaf het en toe hoor mens hoe 2 van hulle baklei. Kan julle my dalk se hoe ver hoor mens hulle baklei die klanke was sommer duidelik.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 04, 2017 8:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Posts: 583
Location: Bloemfontein
Soos ek hom het:
Baie baie duidelik - binne 500m
Baie duidelik - tussen 500m en 1000m
Soos hy normaalweg klink - 1000m tot 1500m
Dan as hy begin ver klink - 1500m tot 2500m
Enigiets sagter as dit is te verder as 2,5km.
Wind en temperatuur speel groot rol

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Sep 04, 2017 10:47 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Posts: 53
Location: Bloemfontein
Hi Charles

Ek sien jy het jouself nie voorgestel nie? Het niks met Jakkals te doen nie, maar van waar is jy?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 05, 2017 7:05 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Sep 04, 2017 8:07 pm
Posts: 3
More sorry man. Ek boer net buite Cradock in die Oos Kaap. Jag self nou en dan en het al sukses behaal maar gaan maar laaste tyd swaar om hulle in te roep. Dink ek word dalk te eentonig. Wil graag op groep nuwe maniere leer en kyk of dit werk.


Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 05, 2017 10:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Posts: 583
Location: Bloemfontein
Charles

Hier word nie meer veel jakkals gepraat op die forum nie, maar as jy die forum se "search" funksie gebruik sal jy 'n magdom inligting kry. meer as wat jy in 'n maand sal kan deurlees. Ek sien jy werk van Tapatalk af. Search werk bietjie moeiliker vir my vanaf tapatalk maar as jy van 'n rekenaar af of selfs net deur jou browser gaan soek sal dit klaar makliker gaan.

Groete
Ruan


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group