JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jun 25, 2018 4:30 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 402 posts ]  Go to page Previous  1 ... 13, 14, 15, 16, 17  Next
Author Message
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 8:07 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
Posts: 39
naas222 wrote:
stoffel dis sleg as hul vang en jy kry di bogger nie...
hoor jy hul skreeu in aand...
is daar rante naby
het jy slagysters .. stel by daai een waar hul ni skoon vreet ... en skuif skaap so week weg...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Hi naas. Dis by 'n veepos en werker se hy hoor 'n jakkals so nou en dan. Maar waar hy hom hoor is ander kant van sloot so 1km weg van waar gevang. Sloot het water in maar hul sal seker erens 'n plek kry om oor te kom. Moet ek dalk maar gaan roep waar die werker nou en dan een hoor roep?

Sent from my SM-A310F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 8:12 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Posts: 308
Location: Hopetown, Beaufort-Wes
Nicol ek sien jy het reeds n Howa 243. Hy skiet ligte punte al te lekker. Kry vir jou n paar 55gr-70gr punte en laat iemand jou help met ladings as jy nie inligting/Quickload het nie. Dit wat jy die vinnigste(en veilig!) kan skiet sal werk. Manne hierbo reeds mooi verduidelik hoekom.
Jyt niks meer of minder nodig as n 6mm om lekker plat te skiet nie. En as die winde sterk waai bly by die huis en doen huiswerk oor hoe jou patroon val tot 400m sodat jy more daar kan oefen. Jy sal verbaas wees, die skelm een wys elke keer(as hy meer as een keer kom oe wys) sy oe al hoe verder weg van jou lig af.

Creedmore sal lekker werk vir bokskiet

Groetnis

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 8:21 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Posts: 416
Location: Koffiefontein
stoffel pantoffel wrote:
naas222 wrote:
stoffel dis sleg as hul vang en jy kry di bogger nie...
hoor jy hul skreeu in aand...
is daar rante naby
het jy slagysters .. stel by daai een waar hul ni skoon vreet ... en skuif skaap so week weg...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Hi naas. Dis by 'n veepos en werker se hy hoor 'n jakkals so nou en dan. Maar waar hy hom hoor is ander kant van sloot so 1km weg van waar gevang. Sloot het water in maar hul sal seker erens 'n plek kry om oor te kom. Moet ek dalk maar gaan roep waar die werker nou en dan een hoor roep?

Sent from my SM-A310F using Tapatalk
Stoffel as jy nader kan beweeg aan waar hy vroeg aand en oggend skreeu Sal jy jou kans verbeter.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 9:12 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
Posts: 39
pieter h wrote:

Ek gaan hom vanaand maar weer probeer nader aan sy roep plek. Dankie Pieter.

Enige voorstelle vir roeppe? Kos en enkel jakkals?

Sent from my SM-A310F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 9:21 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Posts: 416
Location: Koffiefontein
Kos kan jy nie mee fout maak nie.Elsneus het al vir my gewerk.Enkel jakkals roep.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 10:10 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Posts: 308
Location: Hopetown, Beaufort-Wes
Is dit een jakkals of n stel?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 10:41 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Posts: 108
Location: Tarlton
stoffel pantoffel wrote:
pieter h wrote:
stoffel pantoffel wrote:
[quote="naas222"]stoffel dis sleg as hul vang en jy kry di bogger nie...
hoor jy hul skreeu in aand...
is daar rante naby
het jy slagysters .. stel by daai een waar hul ni skoon vreet ... en skuif skaap so week weg...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Hi naas. Dis by 'n veepos en werker se hy hoor 'n jakkals so nou en dan. Maar waar hy hom hoor is ander kant van sloot so 1km weg van waar gevang. Sloot het water in maar hul sal seker erens 'n plek kry om oor te kom. Moet ek dalk maar gaan roep waar die werker nou en dan een hoor roep?

Sent from my SM-A310F using Tapatalk
Stoffel as jy nader kan beweeg aan waar hy vroeg aand en oggend skreeu Sal jy jou kans verbeter.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek gaan hom vanaand maar weer probeer nader aan sy roep plek. Dankie Pieter.

Enige voorstelle vir roeppe? Kos en enkel jakkals?

Sent from my SM-A310F using Tapatalk[/quote]Hi Stoffel.

In enige jag is daar een ding wat baie beek agter weë bly, veral as jy self skade ly.

Location Location Location!

Deur net in die kern gebied van die jakkals te wees is jou kans klaar 90% dat jy hom gaan skiet. Al sit jy in doodse stilte sonder enige roep!

Onthou waneer jy daar aan gery kom met jou bakkie in sy/haar kerngebied dan weet jak se kind gewoonlik eintlik al klaar van jou! En as jy op sy voorstoep gaan sit in doodse stilte is die kans uiters goed dan sy nuuskierigheid gaan oorvat en hy gaan kom ondersoek instel.

Ek persoonlik voel dat te veel van klanke gemaak word en te min van waar jy die klanke speel!

Verder onderskat mense daai goue klank met die naam van STILTE!

Te veel keer het ek gesien en gehoor van mense wat plekke bombardeer met klanke waar jou sukses heel moontlik beter kon wees met geen klank nie.

Ek sê nie verkoop jou roeper nie, maar wees uiters versigtig om n gebied te oor roep!

As jy nie seker is waarmee jy te doen het nie sou ek sê hou by kos. En hou dit by min roep en laaaaang stilte periodes (begin met ten minste 15 min stilte vandat jy op jou stoel geluidloos sit) Hou die volume ook maar laag. Geen jakkals sien kaans vir daai 25 kg haas nie!

As jy seker is dat jy die kern gebied opgespoor het. Dan kan jy maar langer as n uur bly. ( maar ek sal net roep in die eerste uur, daar na stilte...)

As hy nie per ongeluk daardie aand vir sy skoonma gaan kuier het nie is ek redelik seker jy sal sukses behaal!

Goete
Jaco

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

_________________
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4240
Location: Calvinia
Smaak verskil.
ek sal nooit in my lewe 15min stil sit, 15 min kos speel. net om dan reaksie te kry om te hoor die jakkals is 2km ver van my af, ek het nie tyd om so te sit en mors nie.
as jy sy kern het, is belangrik, maar hy is ook nie vasgemaak in kern nie.
iets moet sy aandag trek.
ek wil weet waar sy kern is, dan weet waar hy is.
help nie jy roep vir 'n halfuur, en hy is nie naby jou nie, hy is bv 5km weg van jou, of 3 of 2.
dan mors jy jou tyd en klient se geld.
maar, se maar nou hy is net 500m weg van jou...maar onder jou wind, maar jy weet nie van hom? doen jy ook maar baie skade.
ek speel jakkals roepe, hoor waar hy is, dan bepaal ek wind, maak planne, oor hoe hy anwoord, gaan ek sit of roep. bepaal die rigting waar in hy beweeg as hy weg beweeg, sit hom dan voor.
ken jou jakkals, is dit nuwe pare, ou pare.
die tyd van jaar is dit maar vinnig dink agresief nader skyf, slote en berge deur as jy moet, en dan nog steeds geen waarborg.
maar soos ek se, smaak verskil

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4240
Location: Calvinia
die tyd van jaar is jakkalse nie baie kern vas nie.
oor so maand of 6 weke sal hul baie agtesief in kerns wees. mei junie beteken 'n kern nie baie met 'n jakkals met 'n loop area van 6km radius nie. weet waneer hy waar is is baie belangriker nou

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:32 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Posts: 108
Location: Tarlton
cassie_calvinia wrote:
Smaak verskil.
ek sal nooit in my lewe 15min stil sit, 15 min kos speel. net om dan reaksie te kry om te hoor die jakkals is 2km ver van my af, ek het nie tyd om so te sit en mors nie.
as jy sy kern het, is belangrik, maar hy is ook nie vasgemaak in kern nie.
iets moet sy aandag trek.
ek wil weet waar sy kern is, dan weet waar hy is.
help nie jy roep vir 'n halfuur, en hy is nie naby jou nie, hy is bv 5km weg van jou, of 3 of 2.
dan mors jy jou tyd en klient se geld.
maar, se maar nou hy is net 500m weg van jou...maar onder jou wind, maar jy weet nie van hom? doen jy ook maar baie skade.
ek speel jakkals roepe, hoor waar hy is, dan bepaal ek wind, maak planne, oor hoe hy anwoord, gaan ek sit of roep. bepaal die rigting waar in hy beweeg as hy weg beweeg, sit hom dan voor.
ken jou jakkals, is dit nuwe pare, ou pare.
die tyd van jaar is dit maar vinnig dink agresief nader skyf, slote en berge deur as jy moet, en dan nog steeds geen waarborg.
maar soos ek se, smaak verskil
Baie dankie vir die terug voer Cassie.

Dink jy nie dat stoffel met n slim jakkals sit nie. Hy sê hy het al gaan roep en geen reaksie gekry nie?

Daarom ek die meer stilte ding aanbeveel?

Hoor graag.

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

_________________
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:45 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4240
Location: Calvinia
Hoekom kry hy nie reaksie?
is vang plek binne kern?
as 'n jakkals kom vang, kom vang hy, hy kom kyk nie rygby by sy maatjies nie.
20minute in en uit.
so waar lam le, 20min later is hy 2km weg, nog 20min 4km weg.
hoe laat vang jakkals? 3h die middag? 10h die nag?
as jakkals nie daar is, sal hy nie skree nie.
as jakkals slim is, bere jou stoel, en vang hom met yster. oor 6 wekek skiet jy hom.
natuurlik as jy gelukkig is, ry hom raak, of selfs inroep. maar die kans is min.
jakkalse is bitter uitgeslaap op vangplekke, wees maar wakker

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4240
Location: Calvinia
weereens, ken jou jakkals.
laasjaar 'n super jakkals geskiet.
as bakkie staan, speel jakkals roep, stof nog nie eers gaan le.dan skee sy. dan ry ek. ry in my eie stof al nader.
tot ek haar gekry het.
sal geensins vir ander jakkalse werk. maar het haar geken. weet sy antwoord elke keer, maar kom nie in.
so hoekom stiltes gee en wag?

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 12:46 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Posts: 240
Location: Cullinan
cassie sien stoffel se profile nog newbie..
hy lees en leer nog...
dink hy bang hy maak droog
jyt jare se nagte onder belt en jou foute gemaak en geleer wat kan jy doen en wat nie...
vir jul karoo manne wat nou huil om n bestaan te maak in droogte is tyd geld.. jy weet jy roep jak roep terug.. jy spring af ry nader. jy jag hom want jy ly skade..
my opinie is stoffel doen nog standaard metode soos boek sê... maar niks klop ondervinding nie...
ek self nie n stilte ou nie...ek sukkel daarmeer... as niks gebeur in 20min skuif ek...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

_________________
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 12:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4240
Location: Calvinia
profiel niks te doen met jag onderfinding

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 1:50 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Posts: 240
Location: Cullinan
wel miskien het hy nie genoeg ondervingding nie.. dis hoekom hy raad vra.
as jy die toon van sy vraag verstaan sal jy sien hy onseker oor selfs wat se klank om te gebruik... .
ek sweis al 20 jaar op plaas dit maak my nie n pro nie... ek weet nie als nie.. dus sy 2013 aansluiting met 38 posts sê vir my stoffel is n mens wat nie baie praat nie en eerder luister en lees.. hy sê in begin van vraag dankie hy leer nog en lees... .
hierdie sal my laaste post op jaracal wees.
Stoffel hoop jy kry daai bogger..
cheers

PostPosted: Wed Jun 13, 2018 6:43 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
Posts: 39
Naand manne. Sjo ek lees nou eers al die "reply's". Baie dankie vir al jul raad. Jammer dat my vraag so bietjie stry uit gelok het. Naas jy is 100% op opsomming van my. Ek is redelik nuut tot jakkals skiet en daarom wil ek nie foute maak en slim jakkalse maak nie. Ek het wel 'n broer wie jakkals skiet vir 'n lewe en doen redelik goed. So kry raad by hom ook. Maar ek verstaan dat jakkalse verkill net soos almal sê menings en ervaring. Dis hoekom ek raad by julle ook kom vra. Iemand my eendag gese " dis goedkoper en makliker om uit iemand anders se foute te leer". So ek neem jul almal se raad en som dan situasie op soos ek dit ervaar in die veld. So ek reapekteer jul almal se verskillende metodes en leer. Dankie. Gaan vanaand weer gaan kyk so sal jul trugvoer gee. Groete Stoffel.

Sent from my SM-A310F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 7:54 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Posts: 108
Location: Tarlton
cassie_calvinia wrote:
Hoekom kry hy nie reaksie?
is vang plek binne kern?
as 'n jakkals kom vang, kom vang hy, hy kom kyk nie rygby by sy maatjies nie.
20minute in en uit.
so waar lam le, 20min later is hy 2km weg, nog 20min 4km weg.
hoe laat vang jakkals? 3h die middag? 10h die nag?
as jakkals nie daar is, sal hy nie skree nie.
as jakkals slim is, bere jou stoel, en vang hom met yster. oor 6 wekek skiet jy hom.
natuurlik as jy gelukkig is, ry hom raak, of selfs inroep. maar die kans is min.
jakkalse is bitter uitgeslaap op vangplekke, wees maar wakker
Cassie ek wil net graag weet of jy van mening is dat n jakkals ALTYD antoord?

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

_________________
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 10:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4240
Location: Calvinia
glad nie. elke een verskil.
wat ek wil se is, doen huiswerk, leer ken die spesifieke jakkals, hoe hy reageer, leer hom ken.
sit dan al jou kennis bymekaar, sit al sy gewoontes bymekaar, en gaan skiet hom.
hoop dit som die dag se praat beter op.
ek het net n baie meer agresiewe manier om 'n jakkals te leer ken, en te benader. werk vir my beter.
as jy eerder verkies om tydsaamig te wees, by all means.
ek skiet niepermanent. werk voldag.
skiet ook nie baie. 150 tot 250 jakkalse per jaar. die jaar seker nader aan 150. net dood eenfoudig te min tyd vir jag.
as 'n jakkals dan naby ,y skree en weghol, dan weet ek volgende keer hy kom nie in, skuif.
as ek nie reaksie kry, en niks kom in, gaan ek volgende week nie weer 30 min sit nie, eerder meer plekke indruk en kyk vir reaksie, of natuurlik heel ander gebied benadering. so leer jy maar elkeen ken.
ek persoonlik het baie min sukses met lank sit. en wag. ek doen dit dalk net verkeerd ek weet nie

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1855
Location: Williston
My laaste ondervinding met 'n slim Jakkals:
Hy eet genoeg van my lammers om nie honger te wees nie. so ek kan hom nie vermaak met kosklanke nie. Ek kan nie in sy kerngebied kom nie a.g.v. beperkinge van terrein.
Ek het dus net nuuskierigheid om mee te werk. Staanplek gekry en 10 min doodstil in die donker gesit. Net een gil van eerste deel van enkeljakkalsroep gespeel. Vir die volgende uur net elke 20/30 sekondes gelig. Na 'n uur springbokklank gespeel want daar is nie springbokke by my nie. Na 10 minute kom daai jakkals in of 'n man hom met 'n sweep aanjaag. Ek draai die dimmer af dat sy ogies net-net sigbaar is. Op so 70 meter draai ek die dimmer oop en stop hom. toe die skoot loop is dit bo-oor. Ek het mos die Swarovski se turret op 200 meter gedraai want hy sal mos te skelm wees om naby te kom.
Soos DeWit se^ as jy hom by 'n ander man mis skiet slaap jy 'n nag of 2 sleg. As jy hom by jouself mis skiet slaap jy lank sleg. Gelukkig het my buurman die jakkals so 2 weke later laat bakkie ry.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 11:34 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Posts: 306
Location: Luckhoff. Suid wes Vrystaat
Ek skiet ook net op my eie grond en ken ook daai gevoel van "lank sleg slaap". Dan ry ek nog die volgende oggend weer na die plek toe om tog net te kyk of jakkals nie tog dalk daar iewers le nie. Gelukkig is daar meerendeels die tye wat jy die bogger kry en dit maak darem op vir die vorige sleg slaap tye. Jakkals jag op jou eie grond is nie vir sisies nie. Dit raak erg persoonlik!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 9:12 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Posts: 108
Location: Tarlton
Cassie

Ek vermoed ek verstaan jou punt nou beter. Vir my werk dinge weer anders. Ek vat eerder my tyd en maak seker dat daar nie jakke oorbly van waar ek skuif nie. Ek het al aan die begin gesien dat ek jak spore op my eie spore gekry het die volgende oggend of self later die aand as ek terug ry. Dit het my laat besef ek skuif te vinnig aan na n volgende plek omdat daar "niks is nie want niks regaeer nie". Om eerlik te wees gebeur dit tog nog soms. Maar baie minder vandat ek die langer tyd by staan plekke toe pas. Daarom dat ek dinge eerder nou rustiger vat en seker maak ek los nie n hondjie met matriek agter wat nou klanke geleer het ens ens nie... As ou rooie nou verbaal tekere gaan en nie nader kom nie, dan is dit n ander saak. SKUIF dan en maak seker jy skuif nie te ver wind op nie sodat jy nie bo sy wind gaan stop nie. Ek hou nie van terug gaan na n kamp waar ek klaar was nie, behalwe om nuwe intrekkers die roete uit op die bakkie te leer.

By dit moet ek ook sê dat ek meestal vir boere in die bosveld skiet. En dat sig baie beperk is. Daarom ook dat ek eerder my tyd vat en seker maak ek leer ou stilles n les.

Die metode werk vir my goed en daarom pas ek dit so toe. Selfs waneer ek in operige veld skiet.

Groete
Jaco
cassie_calvinia wrote:
glad nie. elke een verskil.
wat ek wil se is, doen huiswerk, leer ken die spesifieke jakkals, hoe hy reageer, leer hom ken.
sit dan al jou kennis bymekaar, sit al sy gewoontes bymekaar, en gaan skiet hom.
hoop dit som die dag se praat beter op.
ek het net n baie meer agresiewe manier om 'n jakkals te leer ken, en te benader. werk vir my beter.
as jy eerder verkies om tydsaamig te wees, by all means.
ek skiet niepermanent. werk voldag.
skiet ook nie baie. 150 tot 250 jakkalse per jaar. die jaar seker nader aan 150. net dood eenfoudig te min tyd vir jag.
as 'n jakkals dan naby ,y skree en weghol, dan weet ek volgende keer hy kom nie in, skuif.
as ek nie reaksie kry, en niks kom in, gaan ek volgende week nie weer 30 min sit nie, eerder meer plekke indruk en kyk vir reaksie, of natuurlik heel ander gebied benadering. so leer jy maar elkeen ken.
ek persoonlik het baie min sukses met lank sit. en wag. ek doen dit dalk net verkeerd ek weet nie

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

_________________
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 8:47 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jun 21, 2018 8:40 pm
Posts: 1
Naand
Ek het vir my 'n foxpro inferno aangeskaf.
Nou kort ek net roepe wat nie Amerikaanse Bere en Mountain lions inroep nie.
Kan iemand dalk vir my se waar ek die roepe aan die hande kan kruy.
Ek het klaar die Programeerder afgelaai maar kry nie suid afrikaanse roepe nie?
Ek het dit redelik dringemd nodig.
Enige raad?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 9:06 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Posts: 306
Location: Luckhoff. Suid wes Vrystaat
Hier op Jaracal is n aanlyn winkel waar jy CD's kan koop en jy kan ook vir Geno kontak wat n lid hier is.

Groete

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 24, 2018 1:07 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm
Posts: 31
cassie_calvinia wrote:
Smaak verskil.
ek sal nooit in my lewe 15min stil sit, 15 min kos speel. net om dan reaksie te kry om te hoor die jakkals is 2km ver van my af, ek het nie tyd om so te sit en mors nie.
as jy sy kern het, is belangrik, maar hy is ook nie vasgemaak in kern nie.
iets moet sy aandag trek.
ek wil weet waar sy kern is, dan weet waar hy is.
help nie jy roep vir 'n halfuur, en hy is nie naby jou nie, hy is bv 5km weg van jou, of 3 of 2.
dan mors jy jou tyd en klient se geld.
maar, se maar nou hy is net 500m weg van jou...maar onder jou wind, maar jy weet nie van hom? doen jy ook maar baie skade.
ek speel jakkals roepe, hoor waar hy is, dan bepaal ek wind, maak planne, oor hoe hy anwoord, gaan ek sit of roep. bepaal die rigting waar in hy beweeg as hy weg beweeg, sit hom dan voor.
ken jou jakkals, is dit nuwe pare, ou pare.
die tyd van jaar is dit maar vinnig dink agresief nader skyf, slote en berge deur as jy moet, en dan nog steeds geen waarborg.
maar soos ek se, smaak verskil

Sorry man ek lees die nou eers, se my gou cassie ek het ook n paar vrae en ek wil ook leer ,hoe weet jy nie dat daar n jakkals in die omgewing is nie ? wat dalk 400m weg is en nie reageer deer te skree nie? deur my ondervinding het daar juis baie jakkalse nie geantwoord nie maar tog ingekom het en is geskiet, is ek reg as ek se, as jy nie n reaksie kry nie ry jy om nie tyd te mors nie, of indien jy n reaksie kry 2km weg dat jy skuif soontoe om daardie jakkals(e) aan te pak ?help my net reg as ek verkeerd is.

Dan volgende ek stem 100% saam met verken jou aan die omgewing en die jakkalse, weet van hulle kry hulle spore en kry n idee waar die kern is en weet of hulle skelm is of nie, maar tog kan ek dit net doen op ons eie grond omdat dit hopeloos te veel tyd gaan neem op iemand anders se grond? Ek kan die weker wat ek saam neem se mening oor waar hulle skree en spore le neem en probeer uitfigre waar hulle is egter as jy eers baie daar roep hulle leer ken. Maar as hulle so lank al daar is volgens my moet hulle dan nie juis skelm wees nie?

Ek voel wat my meining betref dit werk vir joubso ek kritiseer niemand nie ek is hier om te leer, maar n jakkals wat nie reageer in verbant met skree nie wat rond hang en net te lank vat om intekom voor jy ry noy net omdat jy n jakkals roep gespeel het en gery het omdat niks reageer het nie, kry hulle nie n meesters graad nie? Hulle word in geroep en daar ry die bakkie? Ek is hier om te leer ek het dit nog nie probeer nie maar ek wil leer?

Jakkat

_________________
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag

Aim small miss small
your problem is my profession

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 402 posts ]  Go to page Previous  1 ... 13, 14, 15, 16, 17  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group