JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 12, 2017 1:04 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 34 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:03 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Posts: 271
Location: Pretoria
O ja. Dit is dieselfde Pieter Goosen


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:06 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Posts: 486
Location: vredendal wes kaap
Ek stem gaan maar na die plase toe waar iemand al gejag het wat jy ken of gaan na die bekende plekke toe. Daar is so baie manne wat op konsesie jag maar werk nie altyd nie.
Ek weet ons almal kyk maar na ons sak of soek n bargan maar did meskien better betaal maar meer dan weet jy die dinge is reg en did plekke wat besigheid is.

Jammer om te hoor van daai slegte ondervinding.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:41 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Posts: 3333
Location: Tsumeb, Namibia
Oom Matt en julle manne wat al so sleg gevang is / slegte jag-ondervindings gehaad het, gaan skep asseblief n nuwe draad onder Jag-Algemeen en noem dit sommer "PASSOP" of "SLAAP WAKKER of BITTERSOET" of iets dergeliks wat n mens se oog vang, en plaas asb julle ondervindinge daarso.

Ek glo elkeen van ons wat jag op verskillende plekke elke jaar, voel dis nodig om n plekke op die werf te he waar ons kan gaan oplees oor die ondervindinge van die manne wat n stel afgetrap het sodat ons nie dieselfde stel aftrap nie.
Ek is seker as mens net jou ondervindinge deel en nie noodwendig n pos plaas om die ander party te smeer nie, sal die Mods dit toelaat en selfs help om vorige poste oor klagtes / onsmaaklike ondervindinge wat jagters geplaas het op die spesefieke draad te gaan plaas.

Dan aan die ander kant, kan ons manne wat lekker en goeie ondervindinge op n jagplek gehaad het dit moontlik onder dieselfde draad plaas sodat ander jagters jou ondervinding op n jagplek kan deel en kennis neem.

Ek persoonlik het nog nie so geval gehaad nie so ek kan nie so draad skep nie - dit moet kom van een van julle wat n stel afgetrap het.

_________________
Francois


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 12:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1584
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Vlakvark Soldaat wrote:
Krap ek nou n baie ou post uit...

Ek sien die Pieter Goosen hardloop ook daai auctions op die whatsapp groepe?


Eks ook nou op sy w app groep gesit. Toe ek vra waar hy my kontaknr kry sê hy dat hy dit van al die SAJ se verskillende takke se webtuistes gekry het, al die komiteelede se details is per tak gelys.

Dis absoluut onaanvaarbaar!!

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 12:59 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 134
Location: Queenstown EC
As ou Zumpi net sy finger uit sy alie wil trek en die POPI wet begin finaliseer sal dit ook al beter gaan.
Dit wil my voorkom assof die skuim nou vir oulaas mens se persoonlike informasie deel voor die wet inskop.
Die ander sleg ding is dat die wet eers rondom 2020 afgedwing sal kan word. die implimentering van die wet lyk na einde 2018 te wees en dan n jaar grasie tydperk.
Maar hoe langer hy daarop broei hoe langer gaan dit neem.

Ek stem saam Andre. Die vereeniging behoort daardie inligting op n manier te beskerm.
Alhoewel hy sommer net op Jaracal kan sien wat jou selnommer is >:D >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 1:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1152
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
andre007 wrote:
Vlakvark Soldaat wrote:
Krap ek nou n baie ou post uit...

Ek sien die Pieter Goosen hardloop ook daai auctions op die whatsapp groepe?


Eks ook nou op sy w app groep gesit. Toe ek vra waar hy my kontaknr kry sê hy dat hy dit van al die SAJ se verskillende takke se webtuistes gekry het, al die komiteelede se details is per tak gelys.

Dis absoluut onaanvaarbaar!!


Nee, dis glad nie van SAJWV af nie. Nuwe nommers word deur huidige mense op sy groepe verwys. Die auctions is relatief suksesvol...

_________________
2x BRNO Mod2 .22 (LR)
BSA .303 (Original)
FAB. NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm Para
CZ 100 9mm Luger
Lanber 12ga o/u

Ruger M77 .243 (Laminate S/S)
Ruger M77 VT 6.5 Creed
2x Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H Mag
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 3:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1584
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Vlakvark Soldaat. Ek het vir Pieter trompop hieroor gevra. Sy woorde aan my was dat die info van SAJWV se webtuiste per tak afgehaal is. My medekomiteelede was soos 1 man opgesit. Jy het my dalk verkeerd verstaan. SAJWV het nie die kontakbesonderhede aan hom gegee nie. Hy het op SAJWV ingelog in per tak die kontakbesonderhede van Takbestuur gekry vir eie gewin.

Daardie informasie was daar om die lede van hulp te wees indien hulle n kontakpersoon nodig gehad het vir organisasie aangeleedhede, nie vir n vent om n gratis toekomstige kliente te kry nie. Dit is nie reg nie PUNT.

Dit gaan my eintlik nie aan van waar hy die nommers kry nie. Jy sit my nie op n groep sonder my toestemming en probeer my jou bol verkoop nie.

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 05, 2017 4:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1152
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
Ok ek hoor wat jy se Andre en ek stem saam.

Kommittee lede se kontak besonderhede is vrylik beskikbaar op die website.

_________________
2x BRNO Mod2 .22 (LR)
BSA .303 (Original)
FAB. NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm Para
CZ 100 9mm Luger
Lanber 12ga o/u

Ruger M77 .243 (Laminate S/S)
Ruger M77 VT 6.5 Creed
2x Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H Mag
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 1:36 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Posts: 91
Location: Rustenburg, NW
japievan wrote:
Ek het al goed gekoop en geen problem gehad nie.

Pryse begin volgens my te hoog aangesien meeste van die ouens wat items opsit winkels het. Het ook die vermoede dat party ouens op hulle eie goed bie en die prys so opjaag.


ja nee ons manne...

_________________
Patrick Reynecke

Dream it...Discover it...Experience it...


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 34 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: birklec and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group