JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Apr 23, 2018 1:14 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 
Author Message
 Post subject: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 10:42 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Posts: 77
Manne help asseblief.

Ek is op soek na S365.

Ek is in Centurion omgewing en het dringend n blik S365 nodig.

Groete

Nico Jooste


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 10:49 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1655
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Die Somchem manne reken die volgende Lott is reg, QC word die week afgehandel en dit sal binne 2 weke op die rakke wees. Hulle brêg met n 0.0% afwyking. Maar ons weet daai ink is die plakker nie werd nie!

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 11:34 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 16, 2016 9:47 pm
Posts: 16
Location: East London
As dit waar is, is dit sowaar goeie nuus.

Hoor nou al ‘n ruk dat hulle sukkel met kontant.

Het al begin navorsing doen om alternatiewe poeier te vind vir my 6.5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 11:55 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Posts: 79
Location: Centurion
Ek het vir jou blik en bietjie meer as half lot 72
Ook in Centurion
Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 1:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 534
Location: Pretoria Oos
eergister was daar iemand op faceplant wat gese het Nobeltec het nog

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 4:29 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jul 13, 2017 10:46 am
Posts: 8
andre007 wrote:
Die Somchem manne reken die volgende Lott is reg, QC word die week afgehandel en dit sal binne 2 weke op die rakke wees. Hulle brêg met n 0.0% afwyking. Maar ons weet daai ink is die plakker nie werd nie!


hi Andre weet jy of hul genoeg het van die lot en weet jy dalk hoekom dit so n probleem is met beskikbaarheid van 365 kruit? ek het laasjaar begin self laai en net toe als mooi in plek val is daar toe nie meer kruit...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Mar 27, 2018 4:33 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2130
Location: Paarl
Daai 0.0% afwyking gaan nie gebeur nie.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Wed Mar 28, 2018 10:50 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 27, 2017 4:10 pm
Posts: 6
Location: Port Elizabeth
Ek hoor Nobleteq in Centurion het S365 teen R 315 n blik.

_________________
EVERYONE wants to eat....but a few are willing to hunt !!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Wed Mar 28, 2018 11:18 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Posts: 77
Nobleteq het ook nie.

Het hulle gebel.

Zimbi mag dalk more inkry?????


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Wed Mar 28, 2018 11:24 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1655
Location: Queenstown (Oos Kaap)
jooste wrote:
Nobleteq het ook nie.

Het hulle gebel.

Zimbi mag dalk more inkry?????


Dan meng Zimbi self :police: Q C word eers die week voltooi by Somchem

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Wed Mar 28, 2018 6:47 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Posts: 77
Boogman

Ek het vir jou n epos gestuur.

Groete

Nico Jooste


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Wed Mar 28, 2018 8:14 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 247
Location: Verwoerdburg
Nope Zimbi het ook gepraat van April toe ek daar was.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Thu Mar 29, 2018 7:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Posts: 751
Location: Kimberly
Ek kort kruit vir 3 geweere

Ek het besluit om n pel wat by winkle werk te vra om blik 365 en 355 vir my te koop en te toets vir brand tempo
Sal dan daai data vat en in QL lees en kyk wat gaan beste werk

Dan koop ek sommer paar


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Thu Mar 29, 2018 10:42 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Posts: 77
Boogman.

Baie dankie vir jou vrygewigheid.

Die twee blikke S365 gaan my baie help.

Nogmaals dankie.

Nico Jooste


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Apr 03, 2018 2:56 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1655
Location: Queenstown (Oos Kaap)
UPDATE

Somchem het die Q C voltooi en is besig om te blik. Vroeg volgende week gaan dit uit winkels toe. Dev is +0.1%. Sodra die hele mengsel geblik is sal Somchem se datablad opgedateer word.

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Tue Apr 03, 2018 2:59 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 212
Location: Pretoria
andre007 wrote:
UPDATE

Somchem het die Q C voltooi en is besig om te blik. Vroeg volgende week gaan dit uit winkels toe. Dev is +0.1%. Sodra die hele mengsel geblik is sal Somchem se datablad opgedateer word.

Dis nou great nuus :) dankie vir die Update!

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Thu Apr 12, 2018 10:04 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 212
Location: Pretoria
More manne,

Het enige winkels al stock?

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Thu Apr 12, 2018 10:51 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1655
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Nope. Produk se verpakking word die week gefinaliseer. Word volgende week uitgestuur.

Wenk. Loer op die skakel http://www.somchemreload.com/propellants/s365 Sodra verpakking gefinaliseer is en bestellings uitgestuur word sal die nuwe lott hier verskyn. Dit kan slegs opdateer word as dit uit die labb geskuif word, en mag nie gestuur word alvorens die data nie op die bg skakel geplaas is nie.

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Fri Apr 20, 2018 8:22 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 212
Location: Pretoria
andre007 wrote:
Nope. Produk se verpakking word die week gefinaliseer. Word volgende week uitgestuur.

Wenk. Loer op die skakel http://www.somchemreload.com/propellants/s365 Sodra verpakking gefinaliseer is en bestellings uitgestuur word sal die nuwe lott hier verskyn. Dit kan slegs opdateer word as dit uit die labb geskuif word, en mag nie gestuur word alvorens die data nie op die bg skakel geplaas is nie.


More more ek hoor jou.....maar vinnige vraag Somchem het nog glad nie S365 geUpdate nie maar daar is al manne wat se dat S365 al beskikbaar is in die Kaap so hoe dan nou?

Sekerlik nie ou stock wat hulle nou eweskielik op die rakke sit nie?

Is hier al iemand wat in die gauteng area op voorraad af gekom het?

Lekker naweek boys!!

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Fri Apr 20, 2018 8:24 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3163
Location: Durbanville, WesKaap
Is nuwe voorraad maar website nog nie op datum nie. Voorraad in Kaap omtrent al weer uitverkoop.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: S365
PostPosted: Fri Apr 20, 2018 8:52 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1475
Location: Vereeniging
Somchem het belowe ons kry 1e week in Mei ‘n besending

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 ( Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), Walther P38, S&W.38 Special, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., Parker Hale 375 H&H


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: ADJ, Flip Fouche, Kudubul5, nossob, Rampie and 17 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group