JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Aug 21, 2018 2:21 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 53 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next
Author Message
PostPosted: Wed May 16, 2018 12:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7528
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Daai Scirocco is n baie lekker koel

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 2:29 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Posts: 42
Location: Hartbeespoort
Capt. Oblivious wrote:
Image

Dalk nie heeltemal n krip groef soos mens met n SST sien nie maar dit is hoe hy aan mekaar gehou word eder as wat hy gebond is soos n interbond

Dankie, ek het iewers ook n soortgelyke pic gesien wat dit wys!

_________________
Anton du Plessis

Tikka T3 .300WSM

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 4:33 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
https://www.fieldandstream.com/long-range-shootout

Interessante toets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 17, 2018 8:54 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7528
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Nee wat dan is jy gesort gaan kap hulle

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 17, 2018 12:46 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
Capt. Oblivious wrote:
Nee wat dan is jy gesort gaan kap hulle

Ja die toets reslutate is vir my genoeg informasie. Nou nie been slaan in ag geneem nie maar lyk my hy bly mooi bymekaar (beter as die AB, vir hierdie toets wel)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 8:27 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Posts: 42
Location: Hartbeespoort
Hi Rem

Ek het ongelukkig nie fotos nie maar my vriend het die naweek met die ELD-X gaan jag in die bosveld, hy het 178gr geskiet met sy 300wsm en 143gr met sy 6.5 Creedmoor, hy se met altwee het hulle nogal erg vleis skade gemaak op afstande hier by 100m na 200m en baie op gebreek. Hy se die core kom los van die jacket mar die jacket mushroom mooi, ek dink op die langer afstande behoort die ELD-X goed te doen maar sal dit toets oor n maand as ons ons vlakte trippie het.

N ander vriend het weer die naweek n BWB geskiet met sy 300wsm met n 230gr Berger Hybrid teen 2710fps op +- 130m.
Hy het nogal baie skade gemaak! Ook maar beter vir langer afstand as hulle vir jag oorweeg word!

_________________
Anton du Plessis

Tikka T3 .300WSM

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 10:01 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
Dankie Anton,

Ek is woensdag oppad veld toe en gaan dan self toets. Klink vir my daar is maar gemengde opinies oor die eldx'e. Dat hul akkuraat is, is n feit maar dit klink my hul vaar steeds nie so goed met been nie.

Die 230 hybrids het ek nie baie goeie resultate verwag nie, dit is wel n target punt so ja. Dalk maar goed om eers na 250 dalk bladskote te begin waag.

Dit bygese moet daardie 178eldx uit n 300wsm nogals haastig wees. Ek skiet die 200eldx teen so net onder 2800fps, wat self nie te stadig is nie.

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 10:21 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Posts: 42
Location: Hartbeespoort
Hi Rem

Ja die 178gr loop nogal, ek skiet hulle ook en skiet hulle teen so 3068fps ave so ja enige iets te naby sal skade kry maar ek het die ELD-X gekoop vir lang afstand, het maar ook net gewonder hoe hulle sal perform om korter afstande.

_________________
Anton du Plessis

Tikka T3 .300WSM

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 10:43 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1193
Location: Welgelegen
Wat van Kriek 200gr LRH?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 12:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
Johan,

Hulle lyk soos n goeie opsie, net bietjie duur vir my.

Anton,

Dis presies hoekom ek nie die 178's skiet nie, hoe spoed, meer skade en die loop hou nie baie van dit nie. Die swaar punte hou hule energie vir langer ens, ens

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 2:26 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5767
Location: Waterkloof, Pretoria
Antondup wrote:
Hi Rem

Ja die 178gr loop nogal, ek skiet hulle ook en skiet hulle teen so 3068fps ave so ja enige iets te naby sal skade kry maar ek het die ELD-X gekoop vir lang afstand, het maar ook net gewonder hoe hulle sal perform om korter afstande.

Hallo Anton

Is daai spoed wat jy kry met jou standaard loop? Deel bietjie daai resep met ons asb.

Groetnis
Wouter

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 3:52 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Posts: 42
Location: Hartbeespoort
Hi Wouter

Ja dit is met my standaard 24" loop. Ek laai 62.3gr S365 Lot85 met 0.5mm Jump en 74.60 TPL of 58.69mm to ogive gewees.

_________________
Anton du Plessis

Tikka T3 .300WSM

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 22, 2018 8:40 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5767
Location: Waterkloof, Pretoria
Hallo Anton

Ek moet jou waarsku dat jy absoluut met vuur speel met daai lading. Om daai spoed te kan kry hardloop jy baie diep in die rooi met jou kombinasie en tweedens wys die syfer dat iets nie lekker is in jou setup nie. Jy is meer as welkom om my te PM sodat ons dit verder kan bespreek. Ek vra dat lede groot asb daarop moet let dat n maksimum spoed van 2960ft/sek as maksimum met die kombinasie beskou moet word.

Groetnis
Wouter

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 22, 2018 10:13 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Posts: 226
Location: Centurion
Dis vinniger as wat ek kry met 'n 30" loop. Jy is reg daai is met vuur speel!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 22, 2018 11:02 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7528
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Lekker ou tikka

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 22, 2018 11:27 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1532
Location: Bronkhorstspruit
Wouter Roets wrote:
Hallo Anton

Ek moet jou waarsku dat jy absoluut met vuur speel met daai lading. Om daai spoed te kan kry hardloop jy baie diep in die rooi met jou kombinasie en tweedens wys die syfer dat iets nie lekker is in jou setup nie. Jy is meer as welkom om my te PM sodat ons dit verder kan bespreek. Ek vra dat lede groot asb daarop moet let dat n maksimum spoed van 2960ft/sek as maksimum met die kombinasie beskou moet word.

Groetnis
Wouter

Wouter, ek stem saam met jou. Ek wonder net of Anton se chrony reg lees? Op QL as ek sy details inlees en die verstek burning rate van S365 gebruik kom spoed maar by 2850 fps uit? Ek moes die burningrate aanpas van 0.4400 na 0.5600 om by daai spoed te kom? Iets is nie reg nie, en ek vermoed dit is die chrony?

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 22, 2018 11:37 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5767
Location: Waterkloof, Pretoria
Hallo Martin

Ek is nou besig op die privaat kanaal met Anton, maar ja dit lyk nie reg nie en daarom het ek in my tweede skrywe dit ook so genoem. Selfs met n laer lading brand daai lot nog steeds hoog in sy geweer. Wat dinge nog verder deurmekaar maak is dat daai spoed 5m weg geneem is met moontlik n silencer op. Ek en Anton sal dit wel uitsorteer en hy het genoem dat hy goeie groepering op n laer snelheid gekry het wat heel moontlik op n node kan wees in ag geneem die ander faktore soos bespreek.

Groetnis
Wout

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 1:43 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
Middag Manne,

Soos belowe het ek die naweek die 200gr eldx'e gaan uit toets.

6kopskote, 1 nek en 2 bladskote. Al die skote was op afstande tussen 100 en 220m, almal op springbok.

Die kopskote was maar morsig (200gr punt op n springbok koppie is maar wat ek verwag het)

Die nekskoot is mooi in en so 25mm deursnee gat uit (baie min skade)

1ste bladskoot was agter die blad en het geen been geslaan nie so een gat in en anderkant klein uit.

2de bladskoot het ek op die knoppe gevat en ek moet se mooi gat in en uitgang was 50mm deursnee. Ja hy het skade gemaak maar ek het gedink ek sal dalk die blad heeltemal wegskiet, maar was nie die geval nie.

All and all, was ek baie beindruk met die punt. Ek weet in totaal is daar dalk net die bladskoot wat rerig die punt getoets het maar was goed genoeg om my te oortuig om met die punt te bly.

Ek het ongelukkig net fotos van die kopskote (selfoon was die eerste dag pap haha.

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 2:26 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Posts: 42
Location: Hartbeespoort
Rem wrote:
Middag Manne,

Soos belowe het ek die naweek die 200gr eldx'e gaan uit toets.

6kopskote, 1 nek en 2 bladskote. Al die skote was op afstande tussen 100 en 220m, almal op springbok.

Die kopskote was maar morsig (200gr punt op n springbok koppie is maar wat ek verwag het)

Die nekskoot is mooi in en so 25mm deursnee gat uit (baie min skade)

1ste bladskoot was agter die blad en het geen been geslaan nie so een gat in en anderkant klein uit.

2de bladskoot het ek op die knoppe gevat en ek moet se mooi gat in en uitgang was 50mm deursnee. Ja hy het skade gemaak maar ek het gedink ek sal dalk die blad heeltemal wegskiet, maar was nie die geval nie.

All and all, was ek baie beindruk met die punt. Ek weet in totaal is daar dalk net die bladskoot wat rerig die punt getoets het maar was goed genoeg om my te oortuig om met die punt te bly.

Ek het ongelukkig net fotos van die kopskote (selfoon was die eerste dag pap haha.

Hi Rem

Dankie vir jou terugvoering, as ek lees wat jy geskryf het met jou ondervinding lyk dit vir my of die 200gr met n bietjie laer spoed n beter opsie is op die korter afstande as die 178gr.

Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Anton du Plessis

Tikka T3 .300WSM

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 2:39 pm 

Ek skiet hom teen so 2800fps en lyk my hy werk mooi so. 3000+fps lyk gevaarlik.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 2:43 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2583
Location: Port Elizabeth
Ek sal graag wil sien wat maak die Eld-m. Ek gelees hy is maar dieselfde as die Amax

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 2:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3510
Location: Durbanville, WesKaap
Sal laat weet as ek terug is.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 7:29 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1178
Location: Weskus
LUAN wrote:
Ek sal graag wil sien wat maak die Eld-m. Ek gelees hy is maar dieselfde as die Amax

Image

208GR AMAX 320m teen 2740fps

Image

208GR ELDM 240M teen 2808fps

DD

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 7:44 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2583
Location: Port Elizabeth
Ja dis net kop skote sal graag wil sien wat maak hy op n blad. Ek gaan self die week uitvind nou seker te laat om koeel te verander[emoji16]

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 28, 2018 8:10 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1178
Location: Weskus
LUAN wrote:
Ja dis net kop skote sal graag wil sien wat maak hy op n blad. Ek gaan self die week uitvind nou seker te laat om koeel te verander[emoji16]

Image

Gemsbok 150m 2740fps blad skoot, gekry onder vel . Die koeël lewer sy beste resultate op verder skote of tussen die oog en die oor :laugh:

DD

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 53 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: GooseMan, Jaco B, Jaco v Zyl, JuanPaul, Maartin and 7 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group