JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Jun 24, 2018 2:42 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 9:57 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 23
Location: Pretoria
https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen ... t-20180611


Die jagtersverenigings se mos al vir jare "laat gereguleerde leeu jag (lees gereguleerde geblikte leeu jag) toe, anders sal die wilde leeus gejag word". Nou gebeur dit en ek sien mense is kwaad. Wonder of hulle nou sal verstaan waaroor die jagtersverenigings van gepraat het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 10:10 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5575
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Eish ons kan dit nie lees nie...

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 12:21 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3332
Location: Pretoria
Saswart, kopie en paste die artikel hier vir ons nie almal van ons het toegang tot die nuusberig nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 12:30 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 910
Location: Nottingham Road, KZN
Ek kan ook nie lees nie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 1:31 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Posts: 132
Location: Fochville (Gauteng)
Woede nadat Amerikaner leeu by wildtuin skiet
Deur Elise Tempelhoff 12 Junie 2018 05:56

Omgewingsbewustes is woedend nadat ’n leeumannetjie Vrydag in Umbabat, een van die Krugerwildtuin se aangrensende natuurreservate, deur vermoedelik ’n Amerikaanse jagter doodgeskiet is.

Hy het glo R1,2 miljoen vir die jagtog betaal.

Michele Pickover van die bewaringsorganisasie EMS het Maandag gesê EMS en Ban Animal Trading gaan “alles in hul vermoë” doen om te sorg dat die trofee van die leeu nie na Amerika uitgevoer word nie.

Pickover het gesê dit is ’n skande dat die leeu, wat van die Krugerwildtuin kom, in Umbabat doodgeskiet is.

Lenny Wilson, voorsitter van Umbabat, het in ’n WhatsApp gesê hy sal Dinsdag ’n verklaring uitreik.

Hy het nie gereageer op bewerings dat die leeu vermoedelik met aas uit die Krugerwildtuin gelok is nie. Volgens Pickover het verskeie mense verneem die leeumannetjie is met die vleis van ’n olifant, wat vroeër in die omgewing gejag is, uit die wildtuin gelok.

Conservation Action Trust (Cat) het gesê die leeu is vermoedelik die leier van ’n trop wat bekend staan as die westelike trop. Hy is ’n geliefde leeu onder toeriste en hulle het hom Skye gedoop.

Umbabat is deel van ’n groep natuurreservate aan die westelike grens van die Krugerwildtuin. Heinings tussen dié reservate en die Krugerwildtuin is in 1996 verwyder. Die reservate staan bekend as die Associated Private Nature Reserves (APNR).

Riaan de Jager van Mpumalanga se toerisme- en parkagentskap (MTPA) wat die jagpermit uitgereik het, het die jag bevestig en gesê hy sal Dinsdag kommentaar lewer.

Ike Phaahla, woordvoerder van die wildtuin, het gesê SANParke wil graag die permit sien. “Ons wil weet wat die ouderdom van die leeu is waarvoor die permit uitgereik is en waarom die permit uitgereik is.”

Hy het gesê deurdat die heining tussen die private reservate en die wildtuin verwyder is, is “bestaan daar ’n bepaalde protokol” tussen die wildtuin en die APNR. Die gebied staan bekend as die Groter Krugerwildtuin.

Volgens hom probeer die wildtuin se bestuur om gereelde vergaderings met die APNR hou, maar “dié mense werk nie altyd saam nie”.
As dit Skye blyk te wees, sal ons beslis regstappe doen.

Phaahla het gesê “baie mense, toeriste en eienaars van ander reservate wat aan die wildtuin grens, is ongelukkig oor die leeujag. Daarom moet dit ondersoek word. Suid-Afrika soek antwoorde.”

Kevin Alborough, voorsitter van die Ingwelala-blok, ook ’n reservaat wat aan die wildtuin grens, het sy lede vooraf in ’n brief gewaarsku hy verneem ’n leeu gaan by Umbabat gejag word. Ingwelala is nie ten gunste daarvan nie, maar die MTPA het die permit goedgekeur.

Volgens Alborough het hy vooraf met die hoofveldwagter van Umbabat gepraat en hom gevra om toe te sien dat Skye, die dominante mannetjie, nie gejag word nie.

Pickover het gesê die NRO’s probeer toegang tot die leeukarkas kry sodat dit geëien kan word.

“As dit Skye blyk te wees, sal ons beslis regstappe doen,” het Pickover gesê.

*Umbabat het aansoek gedoen om vanjaar 4 olifantbulle (1 van ouer as 50 jaar, 2 van tussen 30 en 40 jaar en 1 van tussen 20 en 30 jaar te jag). Die reservaat wil ook tien buffels jag, 1 koedoebul, 1 leeu (vermoedelik reeds gejag) en 3 hiënas. Umbabat het ook aansoek gedoen om 336 rooibokke te jag.

Dit is nie in hierdie stadium bekend of al die jagpermitte al toegestaan is nie.

_________________
Hano


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 1:40 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3332
Location: Pretoria
Groenes wat weer lekker TROLLLLL die jag was wettig daar was permit.
Daar word nog altyd in die Groter Kruger gejag op die aangrensde grond wat baie van hulle geld opbring in baie van die reservate meeste van hulle opbrengs.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 1:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Posts: 680
Location: Sandton
1. Mpumalanga Tourism & Parks is yet to release their statement so we don't have all the facts
2.What Freederik said above
3. Michelle Pickover, who was widely quoted, is author of the book Animal Rights in South Africa. Hardly an unbiased opinion. Probably her that is cleverly trying to create SA's own "Cecil" incident. They will get a lot of mileage from that.
4. saswart, Captive Bred Lions are still currently available, as far as I know. i.e. there IS a regulated lion "hunting" industry. If the hunter/operator did something illegal in the story you posted then they are simply bad apples. No validity in your statement in my opinion
Quote:
Die jagtersverenigings se mos al vir jare "laat gereguleerde leeu jag (lees gereguleerde geblikte leeu jag) toe, anders sal die wilde leeus gejag word". Nou gebeur dit en ek sien mense is kwaad. Wonder of hulle nou sal verstaan waaroor die jagtersverenigings van gepraat het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 2:05 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5575
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Die verskil is in daai reservate word daai diere baie selektief en as deel van 'n bestuursprogram gejag. So dis nie net 'n random kat wat gejag word nie....

Wat my kwaad maak is dat ek nie R1.2mil kan rondgooi agter kattekwaad aan nie ;)

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 4:12 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 23
Location: Pretoria
4. saswart, Captive Bred Lions are still currently available, as far as I know. i.e. there IS a regulated lion "hunting" industry. If the hunter/operator did something illegal in the story you posted then they are simply bad apples. No validity in your statement in my opinion
Quote:
Die jagtersverenigings se mos al vir jare "laat gereguleerde leeu jag (lees gereguleerde geblikte leeu jag) toe, anders sal die wilde leeus gejag word". Nou gebeur dit en ek sien mense is kwaad. Wonder of hulle nou sal verstaan waaroor die jagtersverenigings van gepraat het.
[/quote]

Hi Dimitri,

I am sure you misunderstood my comment or I didn't word it correctly. I am merely trying to say that the regulated hunting of lions (who some refer to as "canned lion hunting" / captive bred lion hunt etc) (then again there is canned lion hunting and canned lion hunting) has cropped a lot of abuse over the past few years.

I do agree the industry is regulated but recent cases and hunting organisations (CHASA and PHASA) being thrown out of the International Council for Game and Wildlife Conservation has put a lot of pressure on the industry. What I was trying to say is that the general people against any hunting for that matter did not take into consideration what these organisations said would happen if the industry is banned. What would happen? They made a case that the wild lion population would be hunted - which was the case here.

And again I am not saying what they did here was right or wrong (not am I going to give my opinion on the entire lion hunting industry), I am just referring to the consequences of wild lions being hunted rather than lions being bred for hunting like all other animals that we hunt on farms.

Hope this clears any misunderstanding :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 11:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Posts: 680
Location: Sandton
saswart wrote:
I do agree the industry is regulated but recent cases and hunting organisations (CHASA and PHASA) being thrown out of the International Council for Game and Wildlife Conservation has put a lot of pressure on the industry. What I was trying to say is that the general people against any hunting for that matter did not take into consideration what these organisations said would happen if the industry is banned. What would happen? They made a case that the wild lion population would be hunted - which was the case here.


Hi saswart

We agree that regulated, responsible and sustainable hunting is good for conservation. There is a lot of debate however - which has also taken place here on Jaracal - about what "responsible" is. It touches on ethics and the image of the industry as a whole. These are topics that start fights amoungst ourselves and I don't wish to start another round of that here.

Following the statement released by the Umbabat Private Nature Reserve, it turns out that the hunt was entirely legal and all required conservation and reserve protocols had been followed. It was an old cat past it's prime that was hunted. The reserve acknowledged that photographs of "Skye" had been sent to them and part of their protocol was to avoid shooting that particular cat. The hunting of this lion has nothing to do with what PHASA / SAPA have been warning about.

Here is a great response to the furore regarding the "Kruger" lion written by Peter Flack and published in the Daily Meverick https://www.dailymaverick.co.za/article ... yi1PdIzbIU


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 12:06 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Posts: 230
Location: Louis Trichardt Limpopo
The anti hunters dont care about the facts they want to create uproar because that is how they make money. We as hunters must start taking these people on legally. Their slander is causing damage which they must be held accountable for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 12:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4433
Location: Rustenburg
Ek lees graag Peter Flack se artikels want die man het die kennis, ervaring en was selfs op 'n tyd 'n jagter. Hy skryf al die afgelope paar dae elke keer 'n goeie repliek op Daily Maverick. Dis egter 'n ope vraag of die minderheid van die Diere aktiviste en dan die algemene publiek enigsins belangstel in die waarheid.
Dieselfde klomp gomsnuifers soos Mansfield en Peta (onlangs uitgevaar teen die sybokhaar bedryf) is hol blikke wat 'n stem kry deur die media.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Antlion, Frederik and 12 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group