JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jul 16, 2018 10:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 29 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Tue Jul 10, 2018 9:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1150
Location: East Rand, Gauteng
Miskien moet jy maar 'n kers nader sleep. ;)

https://www.ballisticstudies.com/Knowle ... orial.html

https://www.youtube.com/watch?v=AEisehCPtdw

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jul 11, 2018 7:38 pm 
Online
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Posts: 29
Location: Bloemfontein
Jy toe jou antwoord gekry?

Sent from my SM-A500F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 13, 2018 9:30 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Posts: 11
Hi DB

Ja, so soortvan. Basies het ek lyk my 3 opsies:

a) Anneal al die Berger punte
b) kyk mooi na die meplats en trim miskien bietjie om seker te maak hul is mooi oop, of
c) oorweeg ander punte.

Ek nie baie lus vir die annealing job nie, maar dit maak baie sin en iets wat ek seker moet probeer.

Weet die 87gr VMax'e behoort ook die job goed te doen en sal mooi stabiliseer in die 9.25 twist. So miskien maar oorslaan daarnatoe? Ai ek weet nie regtig nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jul 14, 2018 11:44 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1047
Location: Durbanville
pietskiet wrote:
Hi DB

Ja, so soortvan. Basies het ek lyk my 3 opsies:

a) Anneal al die Berger punte
b) kyk mooi na die meplats en trim miskien bietjie om seker te maak hul is mooi oop, of
c) oorweeg ander punte.

Ek nie baie lus vir die annealing job nie, maar dit maak baie sin en iets wat ek seker moet probeer.

Weet die 87gr VMax'e behoort ook die job goed te doen en sal mooi stabiliseer in die 9.25 twist. So miskien maar oorslaan daarnatoe? Ai ek weet nie regtig nie.
Berger 87gr VLD Hunting werk lekker op springbok. Effe minder skade as n VMAX, maar maak steeds redelik vinnig oop.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 29 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 30-06, Ammion, Carel Kolesky, Chris@6, fbarraza28, Gideon@1, Harambe, JB001, joe rocket, JohanvB, MikeF, musgrave270, OosKaapJagter, Pappabeer, Philip Marais, Snorkelman, Theron and 12 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group