nosler CC

User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Dankie.
gho
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm

Re: nosler CC

Post by gho »

Cassie.
Ek jag by my skoonpa op Kanariesfontein.
Groete
Gerrie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

madako wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:
gho wrote:Cassie
Ek het laasjaar op die Roggeveld met 308 die 168 CC geskiet met welslae.Spoed so 'n rustige 2540vt/sek.
Die punt se wand is dun en hy breek voordat hy behoorlik mushroom. Die bladskote se skade was nie naastenby so erg soos wat ek verwag het nie.Die 150gr Speer flatbase skade is erger. Ek het nie verder as 250 m bokke geskiet nie, maar ek het vertroue gekry in sy doodmaak vermoe.Weens 168gr tekort het ek nou na 155gr CC oorbeweeg en moet dit nog probeer.
Gerrie
Gerrie
Ek skiet ook 168 CC. Dit hang natuurlik van die lading en die lengte van jou 308 se loop af, wat die spoed is. Ek noem maar net ek kry nogal 2680 vt/s - baie lekker spoed!
Let op dat Oom Pieter daardie spoed en akkuraatheid kry met S355! Ek gaan dit ook nog eendag probeer.

Groete
Dawie
Jy moet nie al ons geheime hier uitlap nie. As Cassie ons nou nooi om hom te help om die boerbokke so bietjie in toom te hou, kan ons hom lekker inlig! ;)
Groetnis
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Nee oom Pieter dit maak baie sin. S355 gee vir mens beter dopvulling op die 168 greiners volgens QL en ek sien daai 2670fps is mooi op 'n node met die 24" lopie en 'n matige 50000psi druk.

Ek het juis 'n blik S355 en Lapua 167gr Scenars wat iewers rondlê. Sal moet kyk wat lewer dit op.

Dankie vir die uitlap van die geheimpie Dawie ;)
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: nosler CC

Post by DawieKotze »

Sorry Oom Pieter!! >:+ >:+

Maar mens kan mos nie net 'n halwe resep uitgee nie. Dis die ou boere tannies se laai daai. ;D ;D Hulle terte is altyd lekkerder as hulle dit self maak!

Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

Dawie, ek wou maar net Cassie se arm so bietjie draai en kyk of hy ons dorpsjapies nie bietjie jammer kry nie!
Groetnis
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

Fritz Hagen wrote:Nee oom Pieter dit maak baie sin. S355 gee vir mens beter dopvulling op die 168 greiners volgens QL en ek sien daai 2670fps is mooi op 'n node met die 24" lopie en 'n matige 50000psi druk.

Ek het juis 'n blik S355 en Lapua 167gr Scenars wat iewers rondlê. Sal moet kyk wat lewer dit op.

Dankie vir die uitlap van die geheimpie Dawie ;)
Fritz, baie dankie vir hierdie inligting.
Ek het nie QL nie en het maar op die boeremanier op daai lading besluit.
As jy nou sê 50000psi, is dit hoog of laag en watter druk dui gevaar aan?
Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: nosler CC

Post by JPS »

Om PWV dit is matige druk op 50000PSI, hier op 60000PSI raak oom aan hoog....

Groete
JP
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Net soos JPS daar noem. Dis 'n "lekker" lading in my boeke.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

Fritz Hagen wrote:Net soos JPS daar noem. Dis 'n "lekker" lading in my boeke.
Fritz
nou as die QL-program swo slim is, hoeveel van die S355 moet ek gooi?
Ek weet wat ek gooi, maar het dit nooit genoem nie.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: nosler CC

Post by LUAN »

Ja nee die S355 werk baie mooi jammer dat die geheim nou moet uitkom :P Nee daars n hele paar manne wat weet vra maar die bisley skuts.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Ek kry hom op 43.3gr. Maar oom PW, die grein kruit is baie moeiliker vir QL om te voorspel as die nodespoed, omdat elke geweer verskil. Kamerdimesies en loop se groewe en ook die spesifieke lot kruit se brandspoed moet alles nog deel vorm van die sommetjie.

Maar ja. Die mapsjien sê 43.3gr. Hoeveel laai oom daar, en watter lot gebruik oom?
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: nosler CC

Post by DawieKotze »

Fritz Hagen wrote: Maar ja. Die mapsjien sê 43.3gr. Hoeveel laai oom daar, en watter lot gebruik oom?
Daai is 'n geheim!!!! ;) ;)
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

Lot 09 en 45.8 gr.
Loop is 24", 1:10 twist
A.g.v. die magasyngrootte, is my Tpl 71.7 mm.
Maksimum Tpl met die 168 gr CC is, 73.5 mm

Het Saterdag 'n groepering op 500 meter gekry van 17 cm. (eerste probeerslag op die afstand))
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

Oom
daai bokke nou eers almal weg.
maar, sal een van die dae nog wees
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: nosler CC

Post by Scrappies »

Naand Manne,

Man ek is mal oor die forum!

Skiet self die 155gr met S355 op my 308 RSA en 1:14 twist.

Bly om te sien ek is op die regte pad.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: nosler CC

Post by LUAN »

Ja die 355 werk ook mooi vir die 155gr want jy kan die dop vol gooi vir n lekke crushed load wat jou spoed variasie bitter klein maak van skoot tot skoot en dan het jy nog minder druk as met 335.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: nosler CC

Post by Armand Steenkamp »

Scrappies wrote:Naand Manne,

Man ek is mal oor die forum!

Skiet self die 155gr met S355 op my 308 RSA en 1:14 twist.

Bly om te sien ek is op die regte pad.
Scrappies, wat is jou spoed??

303 Lyk my ek sal my woorde moet trug trek jong....

Groetnis
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Pieter Willem Vorster wrote:Lot 09 en 45.8 gr.
Loop is 24", 1:10 twist
A.g.v. die magasyngrootte, is my Tpl 71.7 mm.
Maksimum Tpl met die 168 gr CC is, 73.5 mm

Het Saterdag 'n groepering op 500 meter gekry van 17 cm. (eerste probeerslag op die afstand))
Oom PW, daai is baie mooi vir 500m, veral as die vertikale verspreiding kleiner is. Dit is goed om op die langer aftsande te oefen omdat die afstande wat voorheen vir jou "langafstand" was dan net makliker word. Ek skiet self met 'n .30 cal fabrieksgeweer, en het 8 maande terug nie verder as 300m geskiet nie. Nou is 500m amper die minimum wat ek beskou as langafstand.

Hoekom skiet oom nie met die Tombi op daardie afstand nie :): ???

Dit is mos die Merk 1 se kos daai.

Let wel dat, volgens QL, die dop slegs 3.8mm van die koeël se skag vashou. Dit is redelik min in my opinie. As dit werk dan werk dit, maar ek sal verseker kyk wat maak hy met 'n beter greep op die koeël.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

Hallo Fritz

Twee dinge:
1. Die 168 gr CC is 9 mm in die dop in. So dit het 'n goeie greep op die dop en daarom sukkel ek ook nie met "run out" nie.

2. Die Tombi is my hartsgeweer en ek wil amper sê, ek skiet net op Kersfees daarmee. Ek jag met hom en skiet gemaklik 'n kopskoot op 'n springbok op 350 m. Bygesê, as die kondisies perfek is. So, ek spaar hom en is dit die rede waarom ek die Howa 308 gekoop het. Hy is bekostigbaar om te onderhou en kan ek baie meer skiet.
Maar as die ouens met my "skoor soek", pluk ek die Tombi uit! ++>:

Groetnis
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Oom is heeltemal reg. Met die 71.70mm TPL en koeëllengte van 30.12mm is hy 9.5mm in die dop in, met 5.5mm se greep op sy skag wat genoeg behoort te wees.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: nosler CC

Post by Swys14 »

Pieter Willem Vorster wrote:Ek jag met hom en skiet gemaklik 'n kopskoot op 'n springbok op 350 m.
fyn brag die oom nou ;D - dis mos hoeka oom wat daai springbok 'n kopskoot gegee het tussen die bene.

Het oom nog die Hogue kolfie op die Howa?
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

Swys
As daar tien atlete is en almal hardloop die 100 m onder 10 sek. en ek kom daar en sê ek hardloop 9.9, dan is dit nie brag nie. As daar egter tien is wat die 1oo m net-net onder 11 sek. hardloop en ek kom daar en sê ek harloop 9.9, dan is dit brag!

My Howa het 'n Boyd's op. Skiet soos 'n droom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: nosler CC

Post by Swys14 »

Pieter Willem Vorster wrote:Swys
As daar tien atlete is en almal hardloop die 100 m onder 10 sek. en ek kom daar en sê ek hardloop 9.9, dan is dit nie brag nie. As daar egter tien is wat die 1oo m net-net onder 11 sek. hardloop en ek kom daar en sê ek harloop 9.9, dan is dit brag!

My Howa het 'n Boyd's op. Skiet soos 'n droom.
ek wil oom se fotograaf leen eendag vir 'n jag, hy mag maar.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: nosler CC

Post by Chevvy SS »

Pieter Willem Vorster wrote:Lot 09 en 45.8 gr.
Loop is 24", 1:10 twist
A.g.v. die magasyngrootte, is my Tpl 71.7 mm.
Maksimum Tpl met die 168 gr CC is, 73.5 mm

Het Saterdag 'n groepering op 500 meter gekry van 17 cm. (eerste probeerslag op die afstand))

Ai, die voordeel van die ouderdom darem....kyk hoe lank moet ek nog wag om so 'n groep te bewe!
Post Reply