JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Sep 23, 2018 10:47 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 49 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
 Post subject: Selfdoen gas stort idee
PostPosted: Thu Aug 18, 2016 7:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1373
Location: Kuilsrivier/ Tankwa Karoo
Julle is mos manne wat jag en kamp. Ek is opsoek om n DIY stort te bou wat water warm kan maak met gas. Die projek moet so klein en eenvoudig wees om nog agter in n jagbakkie te pas met al die jag bagasies.
Laat ons hoor wat gebruik julle wat jy self gemaak het.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 18, 2016 8:19 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14366
Location: Vereeniging
Die vlekkelose staal pyp met selfs parafien in 'n houer onder in werk nogal. Die venturi effek sorg vir 'n baie warm vlam en dan kan jy die watervloei reguleer om warm water te he.

Ons het vir jare gekamp as ons jag en ek het 'n solar swart sak gekoop om bedags in die son te le en warm word. Dit was nie baie suksesvol nie en om water liefs op die vuur warm te maak en dan te gebruik werk baie beter. Ek het ook 'n pomp met 'n stortkop gekry wat van 'n 12 volt battery werk. Nou pomp jy die warm water en word nat - smeer dan seep en spoel af. Baie ekonomies op water en kry jou bas skoon in die veld.

Gas sal ook in 'n pyp werk, maar jy eet gas om koue water warm genoeg te kry om vloeiende koue water warm genoeg te kry om mee te stort.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 18, 2016 9:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Posts: 586
Location: Paarl
tripodmvr wrote:
om water liefs op die vuur warm te maak en dan te gebruik werk baie beter. Ek het ook 'n pomp met 'n stortkop gekry wat van 'n 12 volt battery werk. Nou pomp jy die warm water en word nat - smeer dan seep en spoel af. Baie ekonomies op water en kry jou bas skoon in die veld.


3poot

Ek stem saam....al die ander gadgets kom nie hierby nie en dit bly die mees prakties en ekonomiese manier.

_________________
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Voere .270
Lee Enfield Mk4 .303
Beretta 12br
BSA .22
CZ75 9mmP
Star 9mmP
Taurus .357Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 18, 2016 9:26 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6029
Location: Paarl
Ek sien Heinz se kop werk al weer oortyd! Hy gaan wel met iets vorendag kom.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 19, 2016 6:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Posts: 908
Location: Paarl
Ek het nog so 'n vlekvrye staal pyp stort wat met diesel of paraffien in die brander werk. Het hom altyd sommer agter aan die Landrover gehaak en ek en vroulief en kind kon van 'n 20 liter kan af stort. Gebruik hom lank nie meer nie want het toe opgegradeer na 4x4 sleepwa en die het sy eie warm water stort.

Sal moet soek maar seker hy le iewers in die garage of stoorkamer as jy dalk sal belangstel.

_________________
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 19, 2016 7:36 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Posts: 157
Location: Pretoria
Jerry-kan langs die vuur maak die water warm.

12V hand "shower" te koop by outdoor winkels.
Dompel die pom in en siedaar. Maklikste...het nog warm water vir skottelgoed ook!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 19, 2016 8:30 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 200
Location: Kathu
DriesdlR wrote:
Jerry-kan langs die vuur maak die water warm.

12V hand "shower" te koop by outdoor winkels.
Dompel die pom in en siedaar. Maklikste...het nog warm water vir skottelgoed ook!

+1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 19, 2016 10:01 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Posts: 149
Location: Stellenbosch/ Maltahohe
DriesdlR wrote:
Jerry-kan langs die vuur maak die water warm.

12V hand "shower" te koop by outdoor winkels.
Dompel die pom in en siedaar. Maklikste...het nog warm water vir skottelgoed ook!


+2


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 19, 2016 9:38 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Feb 22, 2014 9:26 am
Posts: 10
DriesdlR wrote:
Jerry-kan langs die vuur maak die water warm.

12V hand "shower" te koop by outdoor winkels.
Dompel die pom in en siedaar. Maklikste...het nog warm water vir skottelgoed ook!

Slim [emoji106]

Sent from my SM-N900 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 19, 2016 11:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Posts: 108
Location: Kuilsrivier
Heinz ek het sommer n heater wat uit n motor kom gebruik saam met n 12v pompie en stort kop. Die heater pas op n gasstoof kop en dan kook jy sommer water op hom ook.
As jy wil kom kyk, hy is hier tussen my kamp goed.

_________________
9mmP , 12Boor , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Roberts, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag en 223Rem, 6.5X57, 338 WM

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 20, 2016 9:15 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Apr 15, 2012 11:18 pm
Posts: 28
Location: Helderkruin
DriesdlR wrote:
Jerry-kan langs die vuur maak die water warm.

12V hand "shower" te koop by outdoor winkels.
Dompel die pom in en siedaar. Maklikste...het nog warm water vir skottelgoed ook!


Eenvoudig maar effektief! Dit werk vir ons wanneer ons plekke soos Kutse of Mabua besoek. pas temperatuur aan deur met koue water op te top net voor jy stort.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 20, 2016 10:37 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Posts: 209
Location: Bloemfontein
Bennie Bester wrote:
Heinz ek het sommer n heater wat uit n motor kom gebruik saam met n 12v pompie en stort kop. Die heater pas op n gasstoof kop en dan kook jy sommer water op hom ook.
As jy wil kom kyk, hy is hier tussen my kamp goed.

ek hou hiervan! sit asb bietjie n foto op.

Het al self gedink om n coil te probeer buig wat op so gasstovie sal pas met of n 12v pompie of tuinslang konneksie.

Ek hou hierdie een dop!

_________________
Johan
Howa 30-06


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 20, 2016 10:41 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Posts: 209
Location: Bloemfontein
My neef het n staal "keg" of biervaatjie wat hy op n gasbrander of by die vuur warm maak en dan net daai 12v stortkoppe indruk. Werk goed.

_________________
Johan
Howa 30-06


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 20, 2016 11:01 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1373
Location: Kuilsrivier/ Tankwa Karoo
Dankie Bennie. Met jou ondervinding van kamp en jag in die ope, sal ek glo jou storie dra water.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 20, 2016 11:08 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Feb 22, 2014 9:26 am
Posts: 10
JohanvanZyl wrote:
My neef het n staal "keg" of biervaatjie wat hy op n gasbrander of by die vuur warm maak en dan net daai 12v stortkoppe indruk. Werk goed.

Ek het al 'n ou hier in Langebaan gesien met so 'n halwe kegg braai hier agter sy Cruizer. Lyk flippen smaart.

Maar waar kry mens hierdie goed?

Sent from my SM-N900 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 9:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Posts: 908
Location: Paarl
Ek het daai stainless pyp stort gekry die naweek. Ek soek nog net die brander. Die voordeel van die tipe model is dat dit neem maksimum 2 minute dan is die water kookwarm. Die warm water raak ook nie op nie solank die brander aan is en koue water beskikbaar is.

Sal komende naweek verder soek vir die brander. As jy nog belangstel kan jy hom maar kry. Ek het ook n klein gas water verhitter wat met n pilot vlam werk wat uit n karavaan kom. Jy sal n pompie en paar ander goed nodig he maar jy kan hom ook kry


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 9:11 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Mar 14, 2013 12:11 pm
Posts: 156
Location: Jeffreys Bay
Hi Boesman

Kan jy asb 'n foto of 2 opsit. Wil graag so ding laat maak.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 10:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2752
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
As gids in die Kalahari het ek so Stainless pyp wat bo-op gasbottel vasdaraai gehad. Dan het hy 'n hosepyp gehad wat teen die kant inclip met 'n kraan op. Dan hang jy emmer of sak met water in boom op laat hy gravity feed in pyp in wat bitter vinnig warm raak met gas vlam. Hy werk vinnig jy mors nie baie water nie en kan aan af tussen storte as dames en mans afwissel. Ons het op ons laaste jag een van Alva se eenhede gebruik. pompie in water krip en plug by cruiser in dan staan sort jy sommer op die vlakte, maar om hom te prime was 'n werk.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 11:01 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Posts: 586
Location: Paarl
Elke jaar as ons gaan jag het ons 'n warm stort tot ons beskikking in die jaghuis, maar om daai stainless steel pyp geprime en opgestart te kry is 'n saak van gebed. Die gas toevloei moet net reg wees om die burner aan die gang te kry anders back fire die spul en dit maak 'n mens se senuwees gedaan.

As die spulletjie uiteindelik vat moet die watervloei gereguleer word en uiteindelik spring jy rond onder die stort om nat te raak en hoop om warm te kan stort. Ons verwys ook na die kontrepsie as die "boeing" want dit klink kompleet soos ene wat wil opstyg. NEE DANKIE!!

Op 4x4 trip is my mees betroubare stort die swart sak wat met 2 liter warm water van die vuur en 3 liter koue water gemeng word. Haak hom aan 'n boomtak en 2 mense kan gemaklik stort met daai hoeveelheid water.

Die sak verpak maklik en jy het nie 'n onnodige pyp en gasbottel met ander 12v konneksies nodig nie.

Eenvoud is dikwels die beste oplossing - maar nie as jy 'n gadget mens is nie!!

Attachment:
Camp shower.jpg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Voere .270
Lee Enfield Mk4 .303
Beretta 12br
BSA .22
CZ75 9mmP
Star 9mmP
Taurus .357Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 11:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Posts: 908
Location: Paarl
@Viking - wonder of ons verskillende modelle van die pyp het want my seun werk die ding op sy eie al vandat hy 8 jaar oud was. Myne se brander werk met paraffien of diesel en kan glad nie backfire nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 2:23 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm
Posts: 61
Location: Joburg
http://www.karibaproducts.co.za/kariba_combo.php

Lekker patent.

Net 'n tip as jy water met so 'n brander warm maak. Moet nooit die water vloei stop terwyl die vlam aan is nie. Die water wat in die pyp oor bly word stoom wat by dan by die stort uit blaas. As iemand nog onder hom staan kan daai persoon lelik gebrand word.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 3:05 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Feb 22, 2014 9:26 am
Posts: 10
hierswolf wrote:
http://www.karibaproducts.co.za/kariba_combo.php

Lekker patent.

Net 'n tip as jy water met so 'n brander warm maak. Moet nooit die water vloei stop terwyl die vlam aan is nie. Die water wat in die pyp oor bly word stoom wat by dan by die stort uit blaas. As iemand nog onder hom staan kan daai persoon lelik gebrand word.

Baie goeie belangrike wenk.

Sent from my SM-N900 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 3:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Posts: 517
Location: Bloemfontein
Hierswolf,
Ek het een van dai kariba produkte. Die "swing" model. Glad nie impress nie. Kry selfs koud as ek in die somer stort en water toevloei to n minimum beperk sodat die water darem kan kans kry om warm te word.
Miskien is daar n verstelling wat gedoen kan word waarvan ek nie weet nie of wat nie in die manual beskryf word nie. SAL HIER KYK VIR TIPS SOU IEMAND IETS POST.

Gaan verseker oorslaan na die jerrykan metode!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 3:32 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm
Posts: 61
Location: Joburg
TOKELOS wrote:
Hierswolf,
Ek het een van dai kariba produkte. Die "swing" model. Glad nie impress nie. Kry selfs koud as ek in die somer stort en water toevloei to n minimum beperk sodat die water darem kan kans kry om warm te word.
Miskien is daar n verstelling wat gedoen kan word waarvan ek nie weet nie of wat nie in die manual beskryf word nie. SAL HIER KYK VIR TIPS SOU IEMAND IETS POST.

Gaan verseker oorslaan na die jerrykan metode!


Ek het een van die grootter modelle, kan nie onthou watse een spesifiek nie, maar hy maak amper te warm vir die druk wat die pompie kan gee. Ek moet die gas net net oop maak anders brand die persoon in die stort.

Wat ek wel gesien het is dat hy baie sensitief is vir wind.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 22, 2016 3:51 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Posts: 78
Location: Cradock
The more complicated the set up and gadget, the bigger the chance of showering cold. Jerry can is very effective if you have a nice camp fire, which is unfortunately not always possible. I use a 2l kettle on a gas burner to heat up the water and control the temperature by adding it to cold water in a bigger container. With the cheap 12v pump and hand held set up mountd to a roof rack I shower like a king. I have managed to shower with as little as 1,5 litres when water has been tight by wetting, switching off, lather up, switch on and rinse. The 12v set ups are so cheap, you can run with a spare in the trommel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 49 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group