JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 5:29 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
 Post subject: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Wed Jul 12, 2017 8:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14563
Location: Vereeniging
https://youtu.be/nMKvetaMqhE

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Wed Jul 12, 2017 9:26 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Posts: 345
Location: Durbanville
Is 'n Nosler BT in dieselfde klas as 'n Hornady SST?

_________________
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Wed Jul 12, 2017 9:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1211
Location: Weskus
Boersonderroer wrote:
Is 'n Nosler BT in dieselfde klas as 'n Hornady SST?

Ek sou se hulle is in die selfde klas maar hulle behaal nie die selfde punte nie die een dop die toets voor die ander as daar swaar bene getref word .

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Wed Jul 12, 2017 9:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1326
Location: Welgelegen
Dankie vir die deel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Thu Jul 13, 2017 8:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1461
Location: Boksburg
Boersonderroer wrote:
Is 'n Nosler BT in dieselfde klas as 'n Hornady SST?

Daar is n redelike groot verskil tussen die BT en die SST. Ek praat nou spesifiek van die .308 180gr.
Die koeel is spesifiek gemaak met n dikker wand as die ander BT's.

So die 180gr BT is in n baie beter klas as die SST. My vriend skiet die SSt's en ek die BT's, sy bokke het verseker baie meer vleisskade.

Soos in die video, die 165gr het deur die been gegaan en verseker nog diep genoeg gepenetreer om die longe ens in flarde te skiet. Maar ek prsoonlik bly maar weg van die bene af.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Sun Jul 16, 2017 7:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 980
Location: Potchefstroom
sako 30-06 wrote:
Boersonderroer wrote:
Is 'n Nosler BT in dieselfde klas as 'n Hornady SST?

Daar is n redelike groot verskil tussen die BT en die SST. Ek praat nou spesifiek van die .308 180gr.
Die koeel is spesifiek gemaak met n dikker wand as die ander BT's.

So die 180gr BT is in n baie beter klas as die SST. My vriend skiet die SSt's en ek die BT's, sy bokke het verseker baie meer vleisskade.

Soos in die video, die 165gr het deur die been gegaan en verseker nog diep genoeg gepenetreer om die longe ens in flarde te skiet. Maar ek prsoonlik bly maar weg van die bene af.


Verseker!!!

Met n vleisie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Mon Jul 17, 2017 1:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1771
Location: Queenstown (Oos Kaap)
My seun het die naweek sy eerste bok geskiet, n Blesbok. Die bok was op 165m met n 80gr Btip uit my Musgrave .243 geskiet. Die koeel het die hart verwoes, koeel is regdeur die bok. Ons skiet gewoonlik lyfskote met Kriekke maar die wind het gestoot en ek was bang dat as hy bietjie vêr agtertoe skiet met die kriekke gaan ons die bok verloor. Daarom my keuse vir n Btip. Andersins sou dit Kriek vir lyfskote gewees het.

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Mon Aug 21, 2017 6:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Posts: 1131
Location: Centurion
Twee weke gelede die geleentheid gehad om weer in die veld te wees. 'n Bok wat ek geskiet het was 'n "kwesbok" wat ek vir die plaas geskiet het. Blouwildebees koei. Die bok was lank gelede gekwes op die knoppe waar sy dwars gestaan het. Die been is daar gebreek maar die koeël het nie verder gepenetreer nie. Die poot het half los gehang, die wond het herstel maar die been het nie. Met die slagtery is die koeël wat gekwes het gekry, 6,5mm kaliber, maar ons kan natuurlik nie sê watter een nie. Die koeël was iets soos Sierra of PMP, net klein bietjie lood in die koper hulsel was oor. Het ongelukkig nie 'n foto geneem nie. Omdat die wond herstel het, kan die bestuurder nie agterkom wanneer en deur wie dit geskiet was nie.

Dit is vir ons duidelik dat daardie koeël nie opgewasse was vir 'n bwb koei nie, veral op die bene nie. Sou 'n monolitiese koeël van dieselfde kaliber gepenetreer het? Ek weet nie, ek het my bedenkinge.

Ek het die koei wat plankdwars gestaan het met 'n Lee Enfield 303 met 'n 168gr Peregrine VRG4 koeël geskiet wat dwarsdeur die bok gegaan het. Ons het nie gekyk vir bloed nie want sy het nie ver gehardloop nie, ons kon haar heeltyd volg.

_________________
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Sun Nov 05, 2017 8:49 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Posts: 578
Location: Modderrivier Noord kaap
Manne ek wil graag by julle hoor, wat sal julle kies, Hornady 150gr SST of Hornady 155gr A- Max vir jag , kom ons se springbok , blouwildebees, gemsbok in daai klas wild op 308 kaliber.

Ek het lank met Hornady SST 150gr gejag op my 308 wat baie goed gedoen het, S335, 44gr , 150gr Hornady SSt, lapua dop.

Maar nou het ek n klomp A- Max 155gr punte En dink daar aan om met hulle te jag wild uit skiet.
Ek sal graag wil hoor wat dink julle daar van.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Koeëlkeuse vir jag
PostPosted: Sun Nov 05, 2017 9:18 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Posts: 83
Hi William007

Ek is n groot bullet prostitute. Vir my altyd lekker om al die verskillende punte te toets in die veld. Het ook die SST in my 308 gebruik en as jy net gaan kopskote skiet dink ek altwee Sal werk. Volgende is net my ondervinding maar as jy BWB en gemsbokke gaan jag en nie kopskote skiet sal ek eerder gaan vir iets soos n interbond, accubond of swift scirocco.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group