JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Sep 23, 2018 9:33 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 35 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 7:00 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Posts: 695
Location: North Ridiing
My gevoel is

Gamekings en prohunters op die vlakte waar die snelheid afgekom het teen die tyd wat hy die bok tref, en as hy op breek Kan jy nog die bok kry en weer skiet.

Vir bosveld waar jy onder 100m skiet (selfs 30-50m) soek jy iets wat by mekaar bly want jou spoed is nog hoog sodat die koeel Kan deur gaan en n goeie bloed spoor Kan los om die bok te Kan opvolg as hy nie daar val nie.

_________________
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 1:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
nog n 2c
voor mono punte op die mark gekom het het cup and core puntre soos Sierra GK's baie bokke dood geskiet. Ek persoonlik hou van GK's se akuraatheid maar gebruik ook Nosler Partitions vir jag in die bos want ek weet nie altyd of ek dalk iets harder gaan tee kom soos n Wildebees nie.
Nou se my comman sence ook vir my dat as Sierra punt (GK) so oneffektief is vir jag dan hoekom bly Sierra GK so goed veekoop en hoekom het hulle nie dan al veraderinge gemaak om met iets soos die GMX te kompeteer nie
Hores for courses is vir seker iets wat oorweeg moed word.
My een kommer rond om monos is dat die wond kanaal dalk kleiner kan wees alowel ek vleis sal spaar ?
Dit wil amper lyk of die c&c punte gemaak word om die enjin kassie te vernietig terwyl monos makliker reg deur hardloop .... meskien dink ek verkeerd ?
Ek weet nie of ek gemaklik sal wees om iets soos n Wildebees aan te durf waar ek heel moontlik gaan dik been tref, met n GK nie. So skoot keuse is dan belangrikker vir my maar ek jag boog ook so skoot plasing is dan in elke geval baie belangrik ..... so ek probeer om nie skote te vat waarmee ek nie gemaklik is nie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 1:24 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2353
Location: Paarl
Plaas die kruishaar agter die blad en druk die sneller en skiet die bleddie bok. Bly weg van groot bene en hou op worry wat die koele gaan maak. Duisende bokke is al met gamekings geskiet. Skootplasing, skootplasing met enige koeël daai is die ding wat saak maak.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 1:30 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2153
Location: Otavi, Namibia
joe rocket wrote:
Plaas die kruishaar agter die blad en druk die sneller. Bly weg van groot bene en hou op worry wat die koele gaan maak. Duisende bokke is al met gamekings geskiet. Skootplasing, skootplasing met enige koeël daai is die ding wat saak maak.



Goeie Advies


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 2:32 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 160
Die probleem met hierdie koeël vir die vlaktes en daardie koeël vir die bosveld is dat die natuur nie altyd saamspeel nie. Selfs in die bosveld kan jy dalk net 'n 300 m skoot kry op 'n bok in 'n grondpaadjie. Ek het al in die Karoo 'n springbok op 12 m geskiet.
Ons almal debatteer hier oor watter koeël die beste werk. Intussen het my familielede op die plaas 'n heel ander benadering. As hulle gaan bokke skiet (nie tyd vir jag nie!) vat hulle 'n pakkie PMP sagtepunte en skiet enigiets van 'n springbok tot 'n koedoe in die kop. Dit werk al jare vir hulle, so wie is ek as stadsjapie om my slim te hou of voorskriftelik te wil wees.
Geen wonder koeël gaan opmaak vir swak skootplasing nie.
Kies jou koeël volgens die spesie en terrein wat jy waarskynlik gaan teëkom.
Sorg dat jy weet wat die gebreke van daardie koeël is.
Ken jou trajek en jou eie tekortkominge.
Dan is skootplasing en die insig om soms eerder die skoot te los die belangrikste.
Alhoewel ek nou Accubonds en monoliete aangeskaf het, gaan ek vir eers, sonder bekommernis, my Sierras wat reeds gelaai is opgebruik.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 4:42 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm
Posts: 95
Location: Bryanston
Lyk my ons sal 'n Sierra-ondersteunersgroep moet begin. Al die manne wat van hul Sierras wil ontslae raak na dese, kan my gerus laat weet. Ek neem dit graag van julle hande en gewetens af >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 6:03 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Posts: 73
Sierra 165gr GK, die SP oukie, werk baie mooi. Die idee van hoeveel 'n koeel weeg na die bok plat getrek is is elkgeval vir my van min belang, ek soek die bok moet vinnig gaan le na 'n dubbel long skoot en dis wat Sierra koeels jou bied.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Jul 22, 2017 7:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2601
Location: Port Elizabeth
Ja maar nie almal hou van stukkies lood en koper eet in hulle vleis. Kan netsowel n match koel gebruik as jy n cup en core koel soos sierra gk of pmp oorweeg. Praat nou met n man wat nosler bt gelaai het in sy 7mm rem. Hulle het minder vleiskade gemaak as sy vriend se geweer wat peregrines skiet. Go figure en dan is hulle ook nie goedkoop.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Fri Dec 01, 2017 8:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Posts: 726
Steyr270 wrote:
Ek het nou weer van manne gehoor wat me tn .270 skiet meer as 3000fps wat geen probleme het nie....

Julle kerels maak my deurmekaar!
Die draad is nou al oud maar hier is my 2c. Die 140 sgk vir 270 is ontwerp vir 270 wsm. Sy mantel is sterker as die 130 en 150. Ek het nog net Springbokke en varke met dit geskiet so kan nie praat oor groter wild maar hy loop soos stroop vir my.

_________________
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watse Sierra Koeel?
PostPosted: Sat Dec 02, 2017 9:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Posts: 1169
Location: Centurion
Soos Gawie daar sê groepeer die 180 gr Sierra pro hunters baie mooi in my .303. (onder 25mm op 100m)
Teen 2250f/s het ek al baie baie varke en rooibokke geskiet sonder noemenswaardige vleisskade.
As ek ander koeëls kon kry wat so goed groepeer in die spesifieke geweer het ek hulle geskiet. Maar die kombinasie werk. "If it ain't broke don't fix it"


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 35 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group